English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 814
Total Replies: 256 696
Total Views: 83 382 569
topics: 11 741
replies: 141 615
views: 39 414 942
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Waar is die dames se insette in die forum.

replies: 29
views: 492
02 May 2019 @ 23:25:40 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 41 years

Baie opmerklik op die forum is dat daar amper geen deelname van ons kamper vroue is. 

Ek byvoorbeeld werk al lank voor n kamp om dinge vir vroutjie in plek te sit en gemaklik te maak wanneer ons kamp. Maar wat is dit regtig wat hulle nodig het om lekker te kamp. Ons mans praat van opwasbakke, tafels, stoele, ensovoorts wat eintlik n vrou ding is en dit is net eenvoudig meerderheid mans wat sê wat hulle dink en wil hê. 

Daar is n sê ding as jy lekker, lank en baie wil kamp moet vroutjie gemaklik en gelukkig wees. Die gedagte het by my opgekom deurdat ek in en om my wasbakkie binne my karavaan n plekkie wil inrig net vir vrou. Haardroër permanent installeer, plek vir haar grimering reg kry ens. Maar nêrens praat niemand oor sulke goed. Ons vrouens kamp mos saam maar hoor niks van hulle, hulle benodighede, idees, en nuwe idees wat gedeel kan word. As ek na top 50 kyk wat die forum gebruik dink ek daar is net een dame op. Hoekom is dit so dat daar so min deelname is. Ek persoonlik dink dat sou hulle meer betrokke wees ons n heel ander forum gaan sien in n positiewe aspek.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 May 2019 @ 06:38:29 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17801
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

Moeilike vraag..... Miskien voel hul hier is te veel tegniese gesprekke wat hul nie lok nie? Tog soos jy sê is daar baie onderwerpe wat hulle goeie insette op sal kan gee.....soos onlangs se draad oor gordyne was, ook net klomp mans wat met oplossings gekom het.

My eintlike antword is...."Ek weet nie"

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
03 May 2019 @ 07:11:47 am
Joe Stieger
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 382
Joined: 15 Aug 2011
Experience: 43 years

Hulle is te besig met hulle daaglikse take van huishou, na die kinders (en ons) omsien, kook, bak, skoonmaak en nog om ma te speel om nog tyd te kry om op die forum te sit en klets.

A happy life doesn't just happen, it's something you create yourself...
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 May 2019 @ 07:15:35 am
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3117
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 31 years

Neil&Marg

Colin/Freda

They're talking about you😊😊

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 May 2019 @ 07:41:58 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 56 years

Hulle ken hulle plek dis maar al.

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 May 2019 @ 07:56:28 am
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2266
Joined: 31 May 2014
Experience: 54 years

Mis vir Freda want sy het lekker deelgeneem en ons manne in toom gehou. laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 May 2019 @ 08:49:57 am
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 678
Joined: 04 May 2016
Experience: 34 years

Die man is mos die hoof van die huis. Die vrou is die nek en draai die hoof waar sy hom wil hê.

Toe jy jou woonwa gekoop het, wie het besluit watter woonwa gekoop moet word? In my geval was dit die NEK. Netso met die aankoop van tafels en ander kampeer gebruiks artikels, sy besluit wat nodig is en wat is oorbodig. So, ons is maar net die pion en het slegs seggenskap wanneer dit by die tegniese aspekte kom.

Ons hou ons maar net slim as dit by die beeespreking van die nie tegniese dinge kom, maar eintlik is ons maar net die woordvoerder.☺  

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 May 2019 @ 09:20:43 am
Dansan
Moon Member
96% Profile Strength
Posts: 960
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 41 years

Hulle lewer ALLE kommentaar wanneer dit by PAK en OPSLAAN en "MOENIE" kom. Hulle is te pootuit om nog aan die forums ook deel te neem.

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 May 2019 @ 10:19:20 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2830
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 43 years

Het 'n prent op die kante van my wa wat myne doen...

On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 May 2019 @ 10:20:49 am
Skolopad
Titanium Member
70% Profile Strength
Posts: 441
Joined: 28 Feb 2018

I have SWAMBO, permission to participate on this forum, think that is fair enough

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 May 2019 @ 11:38:04 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 56 years

Jy sien so werk dit.Rondekop huisdiere wat spore trap soos mense.

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 May 2019 @ 14:23:22 pm
Piet Ford
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 419
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 35 years

Ek sal ook graag wil hoor wat die dames te se het.  Soos bv. ek het al n paar keer op die pad gesien n vrou wat n karavaan sleep. Nou dat ek die lees wonder ek ook of hulle dan dink oor dieselfde goed as ons bv. is die krag wat die voertuig lewer genoeg, in watter rat moet ek sleep, wat is die petrol vebruik, en natuurlik, kan ek agter my sien wat aangaan.

Oor die jare, elke keer as ek n ander kar koop en ons sleep die eerste keer vra vroulief  altyd ...Sleep hy nou beter...? en natuurlik moet ek dan se "ja". Dan hoor ek nie weer its tot n volgende keer.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 May 2019 @ 16:15:43 pm
Slingel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 07 Feb 2019
Experience: 37 years

Middag manne.

Hier gaan ek nie inset kan lewer nie aangesien ek nie so iemand het nie.. Sterkte!!

 

 

 

Natuur is my Moeder so koester en geniet dit!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 May 2019 @ 17:21:43 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10165
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 41 years

Kyk die Girl roer my party naweke en meer voor ons gaan Kamp. 

Sy bevestig als, onthou jy moet bier kry, gas, hout, wat gaan jy aan trek as dit koud is, gaan jy wat braai eerste. 

En so Hou sy aan en aan en aan. 

Kyk sy mis niks op haar lysie nie. 

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 May 2019 @ 18:21:13 pm
RichardJ
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 560
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 53 years

Die man is mos die hoof van die huis. Die vrou is die nek en draai die hoof waar sy hom wil hê.

Toe jy jou woonwa gekoop het, wie het besluit watter woonwa gekoop moet word? In my geval was dit die NEK. Netso met die aankoop van tafels en ander kampeer gebruiks artikels, sy besluit wat nodig is en wat is oorbodig. So, ons is maar net die pion en het slegs seggenskap wanneer dit by die tegniese aspekte kom.

Ons hou ons maar net slim as dit by die beeespreking van die nie tegniese dinge kom, maar eintlik is ons maar net die woordvoerder.☺  

My wife says you have hit the "nail on the head"

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 May 2019 @ 20:48:22 pm
Kamp is Koning
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 349
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 36 years

Ek wonder nou ook waaroor hulle sou praat ivm die voertuig of die sleep ondervinding. Ons loop nogal heelwat vroue raak wat sleep met of sonder Pa wat langsaan sit. Ek het die afgelope Paasnaweek weer 2of 3 vroue raakgeloop wat sleep. Ek sal moet met my skoonsuster daaroor gesels en hoor wat sy te se het want sy en my swaer maak beurte om te sleep op die lang pad.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 May 2019 @ 20:53:24 pm
Kamp is Koning
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 349
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 36 years

Ek wonder nou ook waaroor hulle sou praat ivm die voertuig of die sleep ondervinding. Ons loop nogal heelwat vroue raak wat sleep met of sonder Pa wat langsaan sit. Ek het die afgelope Paasnaweek weer 2of 3 vroue raakgeloop wat sleep. Ek sal moet met my skoonsuster daaroor gesels en hoor wat sy te se het want sy en my swaer maak beurte om te sleep op die lang pad.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 May 2019 @ 20:53:59 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 41 years

Nou ja Kobus laat ons weet wat se sy. Glo daar is n paar vroue wat van ons mans dalk kan ore aan sit. Dis dalk hoekom hulle so stil is want hoe se hulle " stille waters diepe grond onder draai die...."

 

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 May 2019 @ 21:05:13 pm
Meerkat
Gold Member
62% Profile Strength
Posts: 184
Joined: 26 May 2017
Experience: 4 years

Vrouens "over think" nie alles nie.  Sleep die kar die karavaan: goed so. Hier is die lys vir die volgende kamp, maak seker als is gepak en alles val verder in plek.  As ons oor als moet wonder, gaan niks gedoen kom nie.  Ons som enige situasie op en maak dit werk.  Dit is ons, die skoner geslag se sterk punt.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 May 2019 @ 21:58:04 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17801
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

Ek kan hierbo sien wie se vrouens lees die forum en wie sin nie...😎

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 May 2019 @ 19:42:08 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 41 years

Vrouens "over think" nie alles nie.  Sleep die kar die karavaan: goed so. Hier is die lys vir die volgende kamp, maak seker als is gepak en alles val verder in plek.  As ons oor als moet wonder, gaan niks gedoen kom nie.  Ons som enige situasie op en maak dit werk.  Dit is ons, die skoner geslag se sterk punt.

Derhalwe as n vrou binne n grimering of skoen winkel is.

Dis ook hoekom ons Vader ons as man en vrou bymekaar sit. Iemand moet dink voor die ander een net doen. Of wat sê ek nou sealed

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 May 2019 @ 09:30:22 am
Sanpie
New Member
37% Profile Strength
Posts: 3
Joined: 05 May 2019

Hi daar ek is nuwe lid. Ons vroue is maar die stille sealeddoeners. Moet aan soveel goed dink en sorg dat alles reg gepak is kosvoorraad en maaltye beplanning reg is vir lang pad dat ons aan die einde van die dag net in klim en saamry.  Ek lees wat almal se en my ou gryse is eerder die een wat deelneem. onderwerpe is interessant en geniet dit baie. 

Ons beplan ons 1ste lang reis van n maand lang met ons nuwe karavaan in Aug. Kan nie wag. Gesels lekker voort ek lees graag.

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 May 2019 @ 10:23:52 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 46 years

Welkom Susan

Gesels saam met ons. Veral oor die "tegniese goete"   Daar waar dit saak maak.  Stuur n paar resepte ook. Eks die kok by die kamp  (en by die huis) Het n gawe om te weet of iets lekker is as ek deur die resep lees...   veral as ek honger is. 😂😎

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 May 2019 @ 10:43:22 am
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 41 years

Nou ja dis mos hoe dit moet wees. Welkom baie en kan nie wag vir jou insette. Moet nou net my Susan ook kry om deel te neem.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 May 2019 @ 11:10:04 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17801
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

Hi daar ek is nuwe lid. Ons vroue is maar die stille sealeddoeners. Moet aan soveel goed dink en sorg dat alles reg gepak is kosvoorraad en maaltye beplanning reg is vir lang pad dat ons aan die einde van die dag net in klim en saamry.  Ek lees wat almal se en my ou gryse is eerder die een wat deelneem. onderwerpe is interessant en geniet dit baie. 

Ons beplan ons 1ste lang reis van n maand lang met ons nuwe karavaan in Aug. Kan nie wag. Gesels lekker voort ek lees graag.

 

 

Hartlik welkom! Ek het op die ander draad gesê ek sal uitkyk vir jou 1ste posting, en hier is hy klaar. Sterkte met voorbereidings vir julle lang kamp...hou ons maar op hoogte!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 May 2019 @ 15:55:01 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1615
Joined: 22 May 2014
Experience: 8 years

Sanpie,welkom by ons,moenie alles glo wat jy hier lees nie,ons is lief vir julle en hou daarvan om met julle bekwaamhede te spog.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 May 2019 @ 09:38:19 am
Sanpie
New Member
37% Profile Strength
Posts: 3
Joined: 05 May 2019

Welkom Susan

Gesels saam met ons. Veral oor die "tegniese goete"   Daar waar dit saak maak.  Stuur n paar resepte ook. Eks die kok by die kamp  (en by die huis) Het n gawe om te weet of iets lekker is as ek deur die resep lees...   veral as ek honger is. 😂😎

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 May 2019 @ 09:46:50 am
Sanpie
New Member
37% Profile Strength
Posts: 3
Joined: 05 May 2019

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 May 2019 @ 10:41:06 am
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1910
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 31 years

Welkom Susan.

Wees braaf en sê jou sê op die forum. Alle opinies word akkomodeer, met of sonder teenargumente.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Sep 2020 @ 10:43:06 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17801
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

Dames gesels vollop op facebook....dink soms meer as die mans

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za