Weet iemand waar kruip oom Jeep weg?. Dit is nou al geruime tyd dat sy stem hier stil geraak het.
Dalk in Kimberly?
Nee, Hy is by die huis.
Ons praat gereëld.
Ek wou vir hom hello gaan sê het by Salt Rock laas week....het hom met n dag if wat gemis