English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 776
Total Replies: 269 592
Total Views: 83 853 912
topics: 12 297
replies: 149 333
views: 39 664 894
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Waar in die Wes Kaap kan ek n karavaan laat opknap?

replies: 20
views: 483
30 Apr, 2022 @ 16:16:56 pm
Maresa
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 15
Joined: 06 Apr, 2019

Ons het die Skipper Cruiser 2006 model.

Dit slaap 4, maar dis net ek en die liefde van my lewe, so  ons  begin kyk na n kleiner karavaan.

Die Sprite Surfer het ons aandag getrek, maar die lyk my is maar skaars en eintlik hou ons van Skippy.

So nou kyk ons Youtube en sien al die oulike idees van oorsee vir opslaankaravane.

Ons wil nou eerder graag vir Skippy n gedaanteverwisseling gee, maar Natal (waar hulle gemaak word) is baie ver.

Waar in die Wes Kaap kan mens jou idees neem vir raad en om te laat maak?

Ek dink ons wil n nuwe tent vir die karavaan laat maak, die kassies verander om n wasbak te huisves, laaie vir klere en n permanente staanplek vir die pp.

Winter is n goeie tyd, sodat ons vroeg lente weer kan begin kamp.

Dankie solank, julle het altyd soveel goeie raad.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Apr, 2022 @ 17:34:00 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 6042
Joined: 20 Jan, 2003
Experience: 35 years

Kontak vir Pine van www.wccm.co.za  jy kan hom sê ek het jou verwys.

Oppad na die volgende kamp.
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Apr, 2022 @ 21:53:31 pm
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1881
Joined: 04 Mar, 2006
Experience: 57 years

Laat weet wat julle kwotasie gaan wees.

My raaiskoot is dat dit baie goedkoper gaan wees om liewer reeds vervaardig tweedehands te koop as om te omskep, veral as die geen waarde toevoeging by verkoop in ag geneem word.

 

It is not how old one is that matters, it is how one is old that matters. One do not stop playing because one is old – one is old because one stopped playing.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 May, 2022 @ 09:54:43 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20054
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Laat weet wat julle kwotasie gaan wees.

My raaiskoot is dat dit baie goedkoper gaan wees om liewer reeds vervaardig tweedehands te koop as om te omskep, veral as die geen waarde toevoeging by verkoop in ag geneem word.

 

Stem saam. Daar is ook n hemels bree verskil tussen Skipper en n Sprite Surfer.....twyfel of jy Skipper so sal kan omskep dat hy behoeftes van n Surfer gaan gee

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 May, 2022 @ 23:39:20 pm
Maresa
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 15
Joined: 06 Apr, 2019

Die idee is nie om van Skippy n Surfer te maak nie, maar iets wat meer aan ons behoeftes voldoen.

Ons het reeds die kassies uitgehaal en is besig om kwotasie te kry vir nuwe kassies en tente.

Sal fotos plaas soos ons vorder.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 May, 2022 @ 14:45:39 pm
Andrew
Silver Member
66% Profile Strength
Posts: 90
Joined: 05 Jan, 2016
Experience: 33 years

Please post pics of what you have at the moment. I have done internal alterations to my Skipper ``T`` to the way I want it and am also looking at having a new tent made which will probably be Shorties in Brakenfell as I want to have the roof done with the ripstop that has the reflective material woven into it.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 May, 2022 @ 20:26:20 pm
Maresa
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 15
Joined: 06 Apr, 2019

Please post pics of what you have at the moment. I have done internal alterations to my Skipper ``T`` to the way I want it and am also looking at having a new tent made which will probably be Shorties in Brakenfell as I want to have the roof done with the ripstop that has the reflective material woven into it.

We also looked at the ripstop with the reflective woven into but in another thread some thought it is better to have a loose cover.

The comment made was - imagine how hot it gets under a tin roof....

So we are getting quotes from SA Shade, 2 people recommended them on the same thread as mentioned above "Silwer seil"

I only have a video of the inside before and after we have taken the cupboards out, I do not think videos can be uploaded here.

I am very curious to see what you have done, so maybe you can share with me on 082 924 0347?

Maresa

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 May, 2022 @ 10:14:04 am
Andrew
Silver Member
66% Profile Strength
Posts: 90
Joined: 05 Jan, 2016
Experience: 33 years

I used 19mm aluminium tubing and Connect IT fittings for the frame work and clad it with laminate flooring panels. The PP is on the left inside the door and I use a 40Lt camping fridge outside or in the car instead of the bar fridge.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 May, 2022 @ 16:53:11 pm
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1881
Joined: 04 Mar, 2006
Experience: 57 years

The other problem I have with deviations from factory colour schemes is that one narrows down the resale market of such a van to the few buyers who may find a peculiar colour pleasing.

This view of mine applies to both interior and exterior colour changes. I personally dislike the look of caravans being painted in colours other than original factory colours.

It is not how old one is that matters, it is how one is old that matters. One do not stop playing because one is old – one is old because one stopped playing.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 May, 2022 @ 06:42:51 am
Maresa
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 15
Joined: 06 Apr, 2019

Dit lyk goed!

Was die laaie in of het julle laat insit?

Ons wil ook laaie insit maar nie seker watter materiaal om te gebruik nie.

Die fotos is sommer kas van karton sodat ons n gevoel kan kry. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 May, 2022 @ 07:12:05 am
Andrew
Silver Member
66% Profile Strength
Posts: 90
Joined: 05 Jan, 2016
Experience: 33 years

Your cardboard model is perfect , I would make a frame with 19mm aluminium square tubing from Maizeys  and Connect It fittings from 4x4 direct then clad it with either a good quality ply wood or laminate flooring like I used. The one sugestion I would do is make a small frame to go under the PP as it is a bit low on the floor.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 May, 2022 @ 07:51:02 am
Maresa
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 15
Joined: 06 Apr, 2019

Your cardboard model is perfect , I would make a frame with 19mm aluminium square tubing from Maizeys  and Connect It fittings from 4x4 direct then clad it with either a good quality ply wood or laminate flooring like I used. The one sugestion I would do is make a small frame to go under the PP as it is a bit low on the floor.

We did make a small frame for the pp and we realised we need to allow a bit more space around the pp, but we are getting there.

Are you around Cape Town, maybe our families can meet for coffee and chat on Skipper renovations. :-)

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jun, 2022 @ 12:38:13 pm
Maresa
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 15
Joined: 06 Apr, 2019

Vir die wat dalk belangstel.

Ons het verskillende kwotasies gekry vir die vervanging van die opwiptent, die groot tent voor en die rally tent.

Soos te verstane het elke besigheid sy voorkeure en voorstelle. Ons is tevrede dat al die kwotasies min of meer dieselfde is, nou moet ons besluit en daar le die probleem.

Ons kan die tent met katoen canvas maak soos wat Skippy nou op het, maar ek hou nie van die vensters se vorm/grootte en canvas se kleurskema nie.

Ons het n kwotasie vir Ripstop 300g met n 2 jaar waarborg, groot vensters met gaas en plastiek, die kleur waavan ek hou en hulle kan die blink verf op die dak sit.- Tent & Canvas design 

Ons het n kwotasie vir Ripstop 400 g , groot vensters en gaas, sonder plastiek. Hulle gebruik n ripstop vir die dak wat reeds die blink ingeweef het. Boland karavane in Worcester.

Ons het n kwotasie vir Ripstop 400 g, groot vensters en gaas. Hulle gebruik ook die blink opgeverf op die dak. Hulle wil die raam van die opwiptent verander - ek is bietjie skrikkerig. Christy's sport in Diep Rivier.

Ons wag vir die kwotasie van CCT in Strand - ook Ripstop 400g.

 

Nou wonder ons, wat is beter? katoen canvas of Ripstop?

as ripstop, watter gewig en is dit belangtik dat dit gewaarborg is?

Ons wil die tentpale met Velcro vasmaak op die voorste tent, sommige beveel die slopie in die tent aan (waar die paal kan inskuif), ander se Velcro kan werk.

Moet ons plastiek op die vensters sit of nie?

Besluite, besluite.

Enige raad is welkom.

Maresa

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jun, 2022 @ 13:48:04 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 6042
Joined: 20 Jan, 2003
Experience: 35 years

Maresa, Doen jou self 'n guns en kontak vir Howlingmoon.
Ek hou nie van die "Katoen Canvas" of die "Ripstop" produkte nie.
Katoen Canvas word te maklik vuil en maak moeilik skoon.
Ripstop is vir my te swaar.

Howlingmoon geruik daai plastiek soort materiaal wat die Jurgens tente van gemaak word en hulle was die beste geprys van almal wat ek gekontak het en dan is hulle ook daar onder in die Kaap.  Daai materiaal het ons op die 2007 Classique en die 2011 Exclusive gehad, hy muf nie en maak maklik skoon.

Ek is besig om te kyk om vir my '82 Gypsey 3 'n nuwe Rally te laat maak y hulle, want hulle het nog die oorspronklike planne van daai karavaan.

Kevin Naik | Production Manager

11 Chardonnay Road, Saxenburg Park 1, Blackheath, 7580

T: +27 21 003 5790  C: +27 83 652 0268

E: info@howlingmoon.com

W: www.howlingmoon.co.za

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jun, 2022 @ 19:27:14 pm
Maresa
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 15
Joined: 06 Apr, 2019

Maresa, Doen jou self 'n guns en kontak vir Howlingmoon.
Ek hou nie van die "Katoen Canvas" of die "Ripstop" produkte nie.
Katoen Canvas word te maklik vuil en maak moeilik skoon.
Ripstop is vir my te swaar.

Howlingmoon geruik daai plastiek soort materiaal wat die Jurgens tente van gemaak word en hulle was die beste geprys van almal wat ek gekontak het en dan is hulle ook daar onder in die Kaap.  Daai materiaal het ons op die 2007 Classique en die 2011 Exclusive gehad, hy muf nie en maak maklik skoon.

Ek is besig om te kyk om vir my '82 Gypsey 3 'n nuwe Rally te laat maak y hulle, want hulle het nog die oorspronklike planne van daai karavaan.

Kevin Naik | Production Manager

11 Chardonnay Road, Saxenburg Park 1, Blackheath, 7580

T: +27 21 003 5790  C: +27 83 652 0268

E: info@howlingmoon.com

W: www.howlingmoon.co.za

Dankie, dis nou goeie raad, ek bel sommer more. 

Maresa

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jun, 2022 @ 22:48:46 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20054
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Howling Moon se produkte is puik

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jun, 2022 @ 17:07:57 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 6042
Joined: 20 Jan, 2003
Experience: 35 years

Dankie, dis nou goeie raad, ek bel sommer more. 

Maresa

Het jy hulle toe gekontak ?

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jun, 2022 @ 07:41:20 am
Maresa
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 15
Joined: 06 Apr, 2019

Het jy hulle toe gekontak ?

 

Hallo, ja ons het, maar hulle maak nie tente vir ander karavane nie.

 

Maresa

👍
0
💔
0
😮
1
🙂
0
19 Jun, 2022 @ 21:36:27 pm
Maresa
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 15
Joined: 06 Apr, 2019

So ons het besluit om die tente by Boland Karavane (Worcester) te laat maak.

Hulle gebruik ripstop. Aangesien ons nie by die tradisionele cotton canvas van Skipper gaan bly nie, dink ons daaraan om die kleur te verander na slate grey en die trim in charcoal.

Die ander opsie is die sand en groen.

Wat dink julle?

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jun, 2022 @ 10:31:18 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 6042
Joined: 20 Jan, 2003
Experience: 35 years

Ek hou van die "sand en groen"

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jun, 2022 @ 19:22:36 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20054
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Grys en Charcoal 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required