English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 139
Total Replies: 227 869
Total Views: 82 289 213
topics: 777
replies: 12 447
views: 4 974 238
Talk about the different aspects of your tow car and tow advice.

Waar Is Die Toyota Manne

replies: 8
views: 365
06 Mar 2018 @ 10:05:05 am
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1650
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Dag se manne. Ek nodig informasie van manne wat met die 2005 Toyota 2.7 I dubbel kajuit ken en al gesleep het, en wat weet hoe hy sleep. Ek nodig ook sy brandstof verbruik met en sonder karavaan.

Ek sien daar was n draad in Jan 2008 met die opskrif ( Toyota 2.7I kan nie sleep). Ek sal regtig eerlike terugvoering en algemene terugvoering baie waardeer.

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Mar 2018 @ 19:23:17 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2960
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

NOg nooit met een gesleep nie, maar hulle is DORS.

My baas ry 2009 SC. 900 000km op die klok en nog net "head gasket" vervang. So hulle is betroubaar, maar.........petrol!!!!

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Mar 2018 @ 19:37:55 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 49 years
Het een gehad, nie daarmee gesleep nie, maar die brandstof verbruik was skoon simpel.
Die beste ooit was 10km/ l teen 80km/h, was in n konvooi vasgevang.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Mar 2018 @ 20:18:56 pm
Lein
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 227
Joined: 11 Jul 2012
Experience: 45 years
Het singlecab gehad en Palma met hom gesleep-gelykpad is OK maar geringste opdraand en jy sukkel-sal hom beslis nie as sleepvoertuig aanbeveel nie en DORS!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Mar 2018 @ 21:47:53 pm
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 867
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 29 years
Het boot met een gesleep. Sukkel met opdraand en dors. Verkies diesel
Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Mar 2018 @ 06:31:26 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7621
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Ek hou maar by nuwe tegnologie.
Bly indie mark.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Mar 2018 @ 11:32:33 am
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1650
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Dankie manne weer eens my gehelp om besluit te maak. Ek kyk maar ander kant toe sealed

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Mar 2018 @ 14:38:00 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13454
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Probeer liewer 3l KZTE kry
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Mar 2018 @ 14:44:01 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5609
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Hi John.
Ek hoop nie jy wil die Jeep verruil vir n Toy nie. Dan nog daai 2.7 ook. 😎😎😎😎
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required