English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 140
Total Replies: 246 390
Total Views: 83 061 510
topics: 11 324
replies: 134 848
views: 39 233 712
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Wa se vloer oorgedoen

replies: 34
views: 8138
20 Oct 2014 @ 08:39:31 am
Anonymous

Die naweek 'n lelike jobbie aangevat en besluit om my wa se vloer oor te doen. Vandag voel dit of ek in beide semifinal rugby games gespeel het.

👍
0
💔
0
😮
1
🙂
0
20 Oct 2014 @ 10:12:23 am
AndrewPhilip (sadly leaving SA)
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1421
Joined: 09 Sep 2009
Experience: 36 years

Looks good. How much did the flooring cost, and how long did it take you? 

I have considered it a few times but always been put off my all the tiny indent cuts...

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Oct 2014 @ 10:18:47 am
Anonymous

Thanks, Andrew. I bought 5 square metres of these vinyl tiles @ R 37-00/SQmt. It took me 5 hours non stop.

Yes the tiny indent cuts are quite a storySealed

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Oct 2014 @ 10:28:05 am
AndrewPhilip (sadly leaving SA)
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1421
Joined: 09 Sep 2009
Experience: 36 years

Eishhhhh!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Oct 2014 @ 10:30:09 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 61 years

Lyk mooi Dennis.

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Oct 2014 @ 10:34:06 am
Anonymous

Dankie, Fred. Die bene is ook net so MOOI seerYell

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Oct 2014 @ 12:27:46 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years

Lyk mooi Dennis. Oor die bene sal ons nie eens praat nie veral die spiere wat lank laas ge werk het

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Oct 2014 @ 12:39:33 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1545
Joined: 22 May 2014
Experience: 7 years
Goed gedoen,bly maar lekker om jou handewerk so te sien en waardeer.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Oct 2014 @ 14:09:53 pm
BrianB
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4231
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 41 years

Looks good I know the feeling in the body the next day.  Drink some magnesium tablets it will help. Actually should have had them the evening you did the work Wink

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Oct 2014 @ 14:19:50 pm
Anonymous

Thanks, Brian. Yes, I drink this magnesium oil every morning and must admit that it helps a lot for the cramps.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Oct 2014 @ 17:41:30 pm
Butts
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1161
Joined: 15 Dec 2012
Experience: 7 years

Baie netjies Dennis.   Jy behoort baie tevrede te wees met jou handewerk.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Oct 2014 @ 20:17:23 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9258
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Mooi gedoen Dennis.

Doen elke aand "teel" werk. Kos my niks en my bene word ook nie seer nie.

hahahah
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Oct 2014 @ 21:12:11 pm
Anonymous

BAie mooi Dennis, harde werk, maar dit het mooi uit gekom.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2014 @ 07:06:08 am
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3094
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

Baie netjie Dennis.

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2014 @ 07:13:47 am
Anonymous

Dankie, Grumps. Ek het so bietjie met die oog gesteel van die fotos wat jy geplaas het op jou vorige wa, die Caravette 5Laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2014 @ 08:50:02 am
Andre Smit
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 407
Joined: 23 Sep 2011
Experience: 43 years

Hi Dennis,

In die eerste plek geluk met die Jop (lyk nie na 'n Joppie nie).

Jy noem dat jy blokke gebruik het. Verstaan ek jou reg??

Dan my eigentlike vraag. As dit blokke is, hoe las (join) jy hulle dat daar nie water deur die lasplekke gaan inkom of dat die spulletjie na 'n paar jaar soos 'n Oos Randse Railway Bar se vloere opdop nie.

Dink dis 'n uitstekende oplossing in plaas van een strook van 'n rol af waar jy moerse baie gaan mors, as dit nie na 'n paar jaar soos hond se agterpoot lyk nie.

Alternatief is seker ook om net met 'n klam lap die vloer af te vee.

Help bietjie met raad. Ek sê altyd -- net Bojaan leer uit sy eie foute.

Baie dankie

Andre

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2014 @ 10:26:38 am
Anonymous

Andè, hulle plak vas en sodoende seel dan en bygesê, my vrou en ek is skoon ordentlike mense wat weet hoe om na ons eiendom te kyk en ja ons gebruik 'n spesiale lap wat ek in die karavan se neus hou om die vloer af te vee indien dit sou vuil raak.

Indien jy Novilon tapyt sou gebruik, is dit geneig om gewoonlik vogtigheid onder die tapyt op te bou wat dan skade aan die vloer se hout kan aan rig.

My C4 wat ek gehad het se vloer het ek ook gedoen en hou nou al vir 3 jaar en lyk nog naastenby nie soos 'n Spoorweg Kroeg se vloer nie.Bykans dit lyk nog soos die dag toe ek dit geplak het.

Hopenlik is die beskrywing verstaanbaarWink

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2014 @ 10:47:52 am
Andre Smit
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 407
Joined: 23 Sep 2011
Experience: 43 years

Dankie Dennis,

Hoop nie die "skoon en ordentlike mense" is 'n houtjie/happie gerig na my toe nie -- grappie né.

Was wel 'n Spoorwegkjent maar ons was skoon en die kleertjies gereeld gelap.Wink

Ons maak ook self die wa skoon en drink nie soveel in hom soos by 'n Railway Bar nie.Innocent

Gebruik jy maar 'n Genkem tipe gom of dalk 'n spesifieke tipe en smeer jy maar die gom met daai riffel tipe troffel of hoe gemaak??

Hoop jy lees en vertolk die post in die lig en trant waarin ek hom skryf. 80% twakpraat maar wil graag weet hoe jy die proses gedoen het.

Groete 

Andre

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2014 @ 11:28:34 am
Anonymous

Ons is buite-lewe mense sodoende word die wa net gebruik vir slaap.

Die Vinyl teels koop jy alreeds met 'n ''Self Adhesive'' aan, trek rugkant (papier) af, plaas in posisie en plak. Gebruik dan 'n Mallet en tik liggies tot teel heeltemal seel en vas is. 

Vir die hoeke waar insny werk benodig, meet die afstande en hoek grade en meet op rugkant (Papier) van Vinyl Teel, sny met Stanley Knife of skerp Skêr vir 'n perfekte pas.

Let Wel: Die teels het 'n patroon, sodoende maak seker dat dit in die regte patroon geplak word. 'n Ongeoefende oog sal dit nie sommer agterkom nie, maar iemand wat weet van teel sal dit dadelik agterkom dat die patroon nie reg is nie. Verkeerde patroon sal ook 'n effek op die kleur van teels hê.

Ook belangrik: Voor jy plak, lê eers jou teels uit om die patroon reg te kry en begin van die middel van die vloer se een end tot by die voor end of visa versus.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2014 @ 11:54:21 am
Andre Smit
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 407
Joined: 23 Sep 2011
Experience: 43 years

Hi Dennis,

Baie dankie vir die raad Makker.

Baie makliker om behoorlik uit te vra en na iemand te luister as om jou eie harde kop te volgen halfpad deur die joppie agter te kom jy het drooggemaak.

Ek waardeer.

Andre

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2014 @ 12:04:35 pm
Anonymous

Dis net 'n plesier. Indien jy bang is dat die teels sal los trek, kan jy Genkem ook gebruik, maar daai reukie is redelik ongemaklik in so klein area.

Wat ek geleer het is nadat die teels geplak is, hou jou wa so lank as moontlik oop sodat alles kan "Set''. Ek het gister middag myne weer oop gelos vir so uur, maar gevind dat die teels alreeds ''Ge-Set'' het.

Wat ek wel vergeet het in die beskrywing hier bo, is voor jy begin plak, maak doodseker dat die vloer skoon is en vry is van ''Opsticles'' soos bv. klein klippies ens. wat die teels mag beskadig as dit geplak is en jy trap daarop. 

Jy gaan dan werklik 'n Railway Bar vloer hêLaughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2014 @ 15:36:58 pm
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1674
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 49 years
Welgedaan
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2014 @ 15:43:29 pm
Anonymous

Well done Dennis absolute sterling work.

Can I e-mail you my address, please ????????????

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2014 @ 15:55:33 pm
Anonymous

Dankie, Froggy.

Gerd, I dont think that will be a problem due to the C2 is quite small, but I have to issue you my Lawnmover and edge cutter for the day while you waitLaughing, therefore I have to e-mail you my address.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2014 @ 15:56:58 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15893
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Dit lyk baie netjies. Ons het ons heel eerste Penta met so ronde vuil bruin ring van die spaarwiel op die vloer in gebrand gekoop. Niks het dit verwyder nie. Moes daaityd die raad gehad het.

Het op die ou einde die wa netso verkoop. Stem dit moes 'n helse werk gewees het. Maar dit lyk chapperig.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2014 @ 16:17:39 pm
Anonymous

Ja dit is 'n hengse job, maar hoekom ek dit gedoen het is omrede die Swifts daai lelike ligte pienk vloere het en dit het my van dag een af afgesit.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2014 @ 15:54:42 pm
Anonymous

Dankie, Froggy.

Gerd, I dont think that will be a problem due to the C2 is quite small, but I have to issue you my Lawnmover and edge cutter for the day while you waitLaughing, therefore I have to e-mail you my address.

Hi Denis.

issuing the garden tools won't help, I am using contract labour (garden service).

Jokes aside I think I do the same to my van, looks like new.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2014 @ 16:03:42 pm
Anonymous

Gerd, I fired my labourer, because he stole from a man which fed him, therefore my wife and I decide to do the garden ourselves. By using a garden service is even worse, the lawn getting smaller and the flower beds biggerLaughing.

To get back to the caravan floor, it's worthwhile to do it and it won't cost you an arm and a leg. At R 37-00/sq/mt, you will need on the C2 +/- 3 sq/mt and then it will only cost your patienceLaughing.

Send a photo when you finish

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Oct 2014 @ 14:33:22 pm
VarkBek
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 60
Joined: 28 Oct 2014
Experience: 32 years
Dit lyk baie netjies. Ek het my wa gekoop met die vloer reeds oorgedoen, maar dit lyk nie so great nie. Ek oorweeg dit om van hierdie nuwe hout-vloer strips in te sit. Ek dink dit word laminated flooring genoem. Enige idees rondom dit? Ek weet dis baie duurder as vloer teels, maar dit lyk baie smart as mens gaan kyk by CTM waar dit uirgestal is.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Apr 2018 @ 15:04:26 pm
Anonymous
.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Apr 2018 @ 15:07:49 pm
Anonymous
Na 4-jaar, word dit weer aangedurf vir ń bietjie ietsie anders asook om seker te maak alles is nog reg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Apr 2018 @ 15:57:48 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Welgedaan Dennis. As mens kan dan kan jy.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Apr 2018 @ 17:11:53 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2127
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years
Netjies Dennis.
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Apr 2018 @ 17:12:20 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2127
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years
Netjies Dennis.
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Apr 2018 @ 11:02:07 am
Anonymous
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za