Aangesien dat Scruffy nou-laangs bevorder tot Luitenant-Generaal-in-volle-beheer-van-binne-kamp-sekuriteit is, gaan sy opleiding ondergaan by Camp Fakkel (Suidkant van JHB) militere opleidings basis doen.....
(Hulle leer ook kinners daar).....
Sy gaan hoofsaaklik leer hoe om Kersvees dekorasies met militere presisie af te haal.... (NOGAL)
Op die stadium, ek weet nie wie gaan volenteer om die Kervees boom te wees....
haar documente, (veeart's certifikaat) is in order,.......Sy's gaaaaaa-fix, en reg vir die spul.....
Haar innaame is nou korteliks..... Moontelik al Saterdag
Weens die nou laangs gerapoorteerde gebrek aan kos en ander nodige goed in ons huidige militere phoofie, sy gaan snags by die huis bly.
WATCH THIS SPACE.....
Pavement special (the best kind of dog) on a Border terrier base, I believe? Had one that looked a lot like Scruffy as a child. It feared nothing.
Yorkie on a Shorty dapple Duschund + everything between first & twenty-second street
Ook maar die beste....breed.... Nes ek.... Alles en nog wat, en somme n klomp will-ook-nie-weet-wat Hehehehe
Met daardie tande gaan sy nie net die xmas decorations afhaal nie, sy gaan die hele boom uitmekaar trek. Net sowel sy is nou 'n sports model, anders het sy weer preggies van die army af teruggekom.
Opleiding in mond-aan-ligaamsdele aanval en volle contak self-verdeediging....
Daar's nie the spraake van uniforms nie... Die huidige militere phoofie het nie...alle vooraade van alles insluitende uniforms is net skoonveld...
Volgens Generaal Generaal met met so n onspreekbaare naam en familie naam, van vooraade is alles gesteel deur die ou soldaate van die voorige dispensasie
Sien baai goeters by die verskillende vlooimarke.... selfs n 3x3x2.2 dome tent by die afstortings terein gekoop vir 100 zuptas.... Hehehe
Ooo ja en soo klein bietjie leer hoe om gehoorsaam te wees....
Dis mos n girl.......
Net n Klein bietjie....
As dit ooit moontelik is.....