English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 416
Total Replies: 232 762
Total Views: 82 446 775
topics: 780
replies: 12 356
views: 4 928 587
Talk about the different aspects of your tow car and tow advice.

WIE SLEEP MET WAT

replies: 52
views: 941
page 1 of 2
28 May 2019 @ 11:42:31 am
Martin1976
New Member
37% Profile Strength
Posts: 2
Joined: 27 May 2019

WIE VAN JULLE SLEEP MET 'N 2.5 TOYOTA FORTUNER EN HOE SLEEP HY IN DIE ALGEMEEN?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2019 @ 12:11:51 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1584
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Sleep nie (nog nie?) met 'n Toyota nie.

So kan nie sê nie. Weet net ek gaan klippe kou om my huidige sleepvoertuig met iets soortgelyks te kan vervang as die tyd kom.

Ons pas hom maar op en gebruik net vir sleep en uiteraard ry wanneer weg van die huis met die wa.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
28 May 2019 @ 12:16:06 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14533
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Sleep nie............... Nooit nie met 'n Toyota nie! ! ! ! !

Ranger 3.2 Auto. Volgens my beste sleep voertuig ooit laughinglaughinglaughinginnocentinnocentinnocent

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2019 @ 12:39:24 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4353
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Welkom op die forum Martin.

Ek kan net se 'n 2.5 TOYOTA FORTUNER sleep maklik as mens 'n Landrover voor het coolcool.

Jammer het nog nooit met 'n Toyota enigiets gesleep nie.

Ai mense kan julle nie eers vir Martin welkom heet nie !!!!!!!!!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2019 @ 12:47:03 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14533
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Jammer Martin. Welkom hier by ons. Oop ons gaan nog baie van jou hoor.

Die Toyota ding is net 'n persoonlike issue en is nie bedoel om jou aan te vat nie ....Ha ha ha ha

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2019 @ 13:01:19 pm
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1606
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

Jare terug ook gesukkel met toyota's. sleep nou double trouble met mahindra

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2019 @ 13:04:01 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2981
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Martin welkom

Hier is iemand en ek kan nie vinnig op sy naam kom nie. Ek dink hy sleep n Penta met n 2.5 auto Fortuner.

Ek het Sprite Swing gesleep met 2.5 Hilux's. Sleep fantasies, behalwe vir die 2013 model mwt die intercooler. Sy torque is op hoee revs en ek het glad nie lekker met hom gesleep nie.

 

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2019 @ 14:25:20 pm
Ian
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 47
Joined: 04 May 2007
Experience: 42 years

I tow a Gypsey Caravette 6B with a 2.5D4D Hilux SRX 4x4 without an intercooler and and variable vane turbo and it is not going to break any speed records but tow perfectly well.  It has been chipped with a standard Race Chip which improves fuel consumption and torque.  I recently also towed a car trailer with a VW Beetle on it from Margate to Vaalwater, and my average consumption was between 13 and 14l/100km, with an avaerage speed of 100km/h.  When towing the caravan, I get an avaerage of 12.5l/100km with an avaerage speed of 100km/h. I towed the caravan from Hazyview to Margate via Badplaas, Ndumo, Kosi Bay, Mkhuze and then from Margate back to Hazyview via Harrismith and Johannesburg and it towed like a dream, even up Van Reneens.  Towed much better than I expected.  

If the Fortuner is the 2.5D4D with the intercooler, it will tow fine. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2019 @ 15:07:38 pm
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1218
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years

Hi Martin, baie welkom hier. Jy raak nou n brose onderwerp aan...laughing

 

Sleep met n Mazda BT50 2.2 Hi Power en Fortuner 2.4. Beide loop soos stroop met wa           (Fleetline).

Ja, die Mazda is voor om Fortuner en wa te sleep.............

AMAZING
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2019 @ 15:17:41 pm
Anonymous

Ek glo 'n gemiddelde grootte karavaan soos ChrisL verwys, bv 'n Fleetline grootte sal gemaklik gesleep kan word.

Die 2.5 Fortuner Spesifikasies:-

- Krag = 106Kw.

- Wringkrag = 343 Nm.

- Wringkrag maks. RPM = 1600 - 2800 RPM.

- Gewig toelating = 1715 kg.

- Brandstof verbruik sonder karavaan = 8lt/100Km = 12.5 km/Lt.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2019 @ 15:23:33 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1584
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

WIE VAN JULLE SLEEP MET 'N 2.5 TOYOTA FORTUNER EN HOE SLEEP HY IN DIE ALGEMEEN?

Martin, baie welkom op die forum.

Ek sien eers toe later jy is pas 'n deelnemer.....en dit nog oor sleepvoertuig opinies.

Dis 'n lekker warm onderwerp op hierdie forum.

Aan die einde van die dag sleep 'n mens met wat vir jou werk, as 'n Toyota, dan is dit ongelukkig so.

Maar so leer ons seker almal by mekaar.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2019 @ 15:29:40 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5639
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Dagsê. 

Welkom by die forum. Ek is oortuig dat al jou vrae beantwoord kan word hier. 

Ek sleep met Jeep Grand cherokee. V6 CRD. 3.0 liter.

Sê ook ek sal hom nie maklik ruil vir n ander nie.

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2019 @ 15:39:23 pm
Anonymous

Dagsê. 

Welkom by die forum. Ek is oortuig dat al jou vrae beantwoord kan word hier. 

Ek sleep met Jeep Grand cherokee. V6 CRD. 3.0 liter.

Sê ook ek sal hom nie maklik ruil vir n ander nie.

Eintlik het elke persoon sy eie keuse van voertuig. Persoonlik ek myself sal nie omgee vir 'n Fortuner nie, maar ongelukkig werk ek net vir 'n salarislaughing.

Ek bly maar by my X-Trail, baie ekonomies, sleep baie lekker en ry soos 'n droom.

Bykans my vingertjies verbrand omrede ek die ''Geit'' gekry het, maar gelukkig alles gekanseleer voordat dit gefinaliseer was.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2019 @ 15:47:20 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6417
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Sleep met Nissan x Trail 2.5 4x4.praat nie van Toyota of Ford nie het altwee gery

 

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2019 @ 15:48:19 pm
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1053
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 11 years

Haai daar en welkom Martin. My skoonseun sleep ook 'n Penta maar met sy nuwe 2.4 Fortuner. Moet erken hy is nog 'n nuutjie in die kampeerwereld, maar hy was baie tevrede met die kombinasie af Waenhuiskrans toe en terug (sy enigste en eerste keer met kampstories) en sy dieselverbruik was heel skaflik - gemiddeld (oor die amper 3000 km) van 10,5 l/100 km.

Dus, as HY dit kan maak, dink ek kan enigeen! Eienaardig genoeg was daar meer Fortuners tydens ons laaste kamp by Dinokeng verlede week as enige ander voetuig, so ek sou reken jy is in redelike goeie geselskap.

Myself sleep met "Geit", my Touareg en ja, van my kant af - heel tevrede!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2019 @ 16:03:56 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5647
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Pottie, ek sit in die selfde posisie.

My Ford Territory ST, sleep soos 'n droom, dors maar dit is myne.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2019 @ 16:08:04 pm
Anonymous

'n Vriend van my se Fortuner is 'n kannie dood.

Die voertuig het al 525 000 km op sy odo meter en sleep nogsteeds sy Jurgens Classique asook sy vrou gebruik hom as haar daaglikse voertuig.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
28 May 2019 @ 17:39:19 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8219
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Welkom op die forum. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2019 @ 17:43:35 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8219
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Lyk my hier is n paar wat nie kan lees nie. 

Of jou vraag verstaan nie, as ek so na die kommentaar lees. 

Jou voertuig is reg en sal n BAK Hou sleep. 

Sterkte 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2019 @ 18:03:04 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1918
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years

Martin welkom hier tussen almal wat n Fortuner begeer en omdat hulle nog nie kan nie , hom nou probeer afkraak........HaHaHa.

Ek sleep met n 2013 Fortuner 2.5 D4D Auto met tussen verkoeler. Ek het nie geld gehad om n 3 liter te koop nie en kon net by die 2.5 bykom. Dit is n heerlikke voertuig vir alledaagse ry en n skitterende sleepvoertuig. Ek sleep n Jurgens Fleetline. Sedert 2013 het ek n paar lang ritte met die Fortuner en Fleetline gehad. Ons gaan elke jaar lang kamp in Hartenbos.....1600km van Uvongo af oor Bloemfontein. Verlede jaar het ons n blommetoer van 7000km gedoen.Die Fortuner het nou 95000km op die klok met die meeste van daardie kilos die Fleetline agterna. Brandstofverbruik wissel maar soos pad en weerstoestande verander maar ek is heeltemal tevrede.

Daar is verseker beter sleepvoertuie maar teen die prys en waarde vir geld is daar nie baie wat hom gaan klop nie. Hy sleep gemaklik en stabiel. Ek ry gemaklik teen 100 kpu met die spoedkontrole aan.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2019 @ 21:35:15 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1884
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Ek sleep n 2016 Fleetline met n GWM Steed 2.5 diesel. Baie gemaklik met vol vrag, lig op diesel en nie n dag se probleme.

Beslis nie die beste maar verseker veras die bakkie my elke keer as ek sleep.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2019 @ 22:49:25 pm
Kamp is Koning
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 253
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 34 years

Martin welkom op die forum. Ek is seker hier is n paar Toyota manne wat jou goeie raad sal gee. My swaer sleep n Swing met n 3.2 Fortuner en hy is baie tevrede met die ry gerief en diesel verbruik. Ek sleep my Sprite escape 2 met n Nissan Hardbody 2.4 petrol en het al self n paar lang afstande met die kombinasie gedoen en tussen die drie van ons verstaan mekaar mooi. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2019 @ 00:38:26 am
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1884
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Kamp is Koning

Hi Kobus. Daai 3.2 ,Fortuner  is seker n tik fout, of wat steek jy daar binne weg ou maat.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2019 @ 06:09:52 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 775
Joined: 09 May 2014
Experience: 25 years

Kamp is Koning

Hi Kobus. Daai 3.2 ,Fortuner  is seker n tik fout, of wat steek jy daar binne weg ou maat.

Wou ek ook vra. Glo nie hy sal 'n Ford motor insit om hom beter te laat loop nie.....wink

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2019 @ 06:25:19 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14200
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Kamp is Koning

Hi Kobus. Daai 3.2 ,Fortuner  is seker n tik fout, of wat steek jy daar binne weg ou maat.

Beslis n tikfout. Moet seker 3.0 D4D Everest wees. 😎

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2019 @ 06:48:21 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14533
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Kamp is Koning

Hi Kobus. Daai 3.2 ,Fortuner  is seker n tik fout, of wat steek jy daar binne weg ou maat.

Enige toya met 'n Ford onderdeel in is 'n beter toya. Al is dit net 'n wiel moer.................... Ha ha ha.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2019 @ 07:02:33 am
Kamp is Koning
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 253
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 34 years

Ja jammer dit was seker n laat aand vinger flatter dis n 3.0 liter.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2019 @ 07:32:03 am
Martin1976
New Member
37% Profile Strength
Posts: 2
Joined: 27 May 2019

BAIE DANKIE VIR AL DIE GOEIE OPMERKINGS, EK HET GISTER MY KARAVAAN GAAN HAAL MET MY 2.5 FORTUNER EN MOET SE EK IS BAIE TEVREDE MET HOM. HET NIE VER GESLEEP NIE SO +- 90KM EN MY BRANDSTOF VERBRUIK WAS BAIE GOED (9.1 km/l) op 100 km/h.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2019 @ 08:01:35 am
Anonymous

BAIE DANKIE VIR AL DIE GOEIE OPMERKINGS, EK HET GISTER MY KARAVAAN GAAN HAAL MET MY 2.5 FORTUNER EN MOET SE EK IS BAIE TEVREDE MET HOM. HET NIE VER GESLEEP NIE SO +- 90KM EN MY BRANDSTOF VERBRUIK WAS BAIE GOED (9.1 km/l) op 100 km/h.

Die brandstof verbruik lyk baie goed.

Watter tipe karavaan sleep jy?

Met my X-Trail gedurende lang kamp en dan volgelaai asook die karavaan, kry ek ook dan in die omgewing van so +/- 9 - 9.5 km/lt teen so +/- 110 - 120 km/h.

Anders, vir kort kamp met minder bagasie wissel die brandstof verbruik so tussen 10.5 - 11 km/lt teen 'n konstante spoed van 120 km/h.

Ek moet ook darem byvoeg dat my karavaan nie 'n swaar gewig is nie. Dit is 'n 1994 Sprite Swift wat in werklikheid gesleep kan word met enige klein gemiddelde voertuig, daarom is met brandstof verbruik met sleep gewoonlik goed.

Sonder sleep teen 'n spoed van 130 - 140 km/h is die brandstof verbruik op die snelweg in die omgewing van 16km/lt. In verkeer gedurende spitstyd is dit in die omgewing van 13-14 km/lt.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2019 @ 08:56:00 am
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 652
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Een ding staan soos n paal bo water : jy sal selde n Toyota-man kry wat dit die moeite verg om n Ford af te kraak. Dis eenvoudig nie nodig nie. As jy eers agter die stuur van n V6 Fortuner ingeklim het sal jy nie weer agter die stuur van enige-iets anders klim nie. Ek het vriende wat 2,7 en 3 liters Toyotas ry en hulle smile al die pad terwyl hulle ry.


AL wat jy moet doen is om na die torque-kurwe van n kar te kyk. Daar is n REDE hoekom Ford soveel ratte as moontlik in hulle ratkasse sit, dis omdat hulle kraglewering tussen 200 tot 300 revs val. Die arme kar moet die hele tyd aanpas om maksimum krag te lewer, jy change gears soos n besetene om spoed te hou. My kar se krag skop in op vanaf 2 000 revs en hardloop al die pad tot by 4 500, ek ry maklik in 5de rat teen 70kpu sonder karavaan. My 187 kilowat is genoeg om baldadig te versnel.  


Ek kom so pas terug van die Visrivier, waar ons die Canyon gaan stap het. Ek het meestal @ 140 kpu (sonder karavaan) gery en die GPS wys n maks spoed van 155. En ek het nooit onder 7 km per liter gekry nie. 124 kpu gemiddeld tussen Vioolsdrif en die afdraai na Ai Ais.

 

Voordat jy koop, KYK na die torques spesifikasie van die engine.  Moenie na die mooi prentjies op advertensies kyk nie.  As jy toer wil jy bloot jou spoed hou, nie na die fittings om en binne-in die kar sit ek kyk nie.

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2019 @ 09:28:06 am
Big5Spotter
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1013
Joined: 08 Oct 2014
Experience: 10 years

Sleep Sprite Sprint met Fortuner 2.5 geen probleem,kry maar vir jou stabilizer dis ook veiliger,almal sal nie saamstem nie maar vir my voel net veiliger.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2019 @ 09:32:07 am
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1884
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Danie die feit dat die 4 liter Toyota n yster is, robust en n lekker bakkie stem ek met jou saam. Ek wonder of jy ooit daardie bakkie kan stukkend ry dws. As jy nie doelbewus die outjie wil breek.

Naas die prys van jou voertuig is Brandstof jou tweede grootste uitgawe op n voertuig. Daar val die 4 liter toyota uit die bus uit en hy is vrek swaar op brandstof bo alle twyvel. Ek kies nie kant tussen Ford of Toyota maar staaf feite. Daarom het Ford en ander nou n 2 liters wat die 4 liter se gaai skop as dit brandstof verbruik en werk verrigting kom. Ja die 4 liter Toyota sal moontlik n langer leeftyd hê maar wie wil vandag of wie ry nog n kar vir 7 jaar lank.  En as jy doen geniet jy glad nie meer n voertuig want jy worry heeltyd wanneer gaan hy breek.

Ek is nie n anti Toyota persoon maar my hobby is om verskillende voertuie te evalueer. Ek vra baie mooi dat iemand my verkeerd bewys met wat ek nou sê. Maar kom met feite en nie opinies. Toyota is seker die grootste motorvervaardiger tog as jy al sy modelle vat en na die torque, newton meter, en spoed kyk is hiedie brand een van die agter osse. Nerens vind ek dat Toyota leiding neem met bogenoemde aspekte. Korreksie met die stelling van Toyota mense wat nie ander produkte afkraak. Ek dink hulle is leiers in die gebied. "Niks kan beter wees as Toyota" 

 

 

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2019 @ 09:54:25 am
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1884
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Dan moet ek ook byvoeg. Ford het n hele paar vrot appels in die verlede gehad as dit by brandstof verbruik kom. So ook Jeep, Mitsubishi, en as jy kyk hoe dorstig sommige 2 liters is besef jy dat kar koop nie vir sussies is. As jy jou ore en oe uitleen van wat baie mense en verslaggewers se kom jy agter hulle word of betaal om iets te se om n tydslot vol te maak of smeer hul foute in besluitneming toe.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2019 @ 10:43:43 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5647
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Dansan

"Dis eenvoudig nie nodig nie. As jy eers agter die stuur van n V6 Fortuner ingeklim het sal jy nie weer agter die stuur van enige-iets anders klim nie."

DieV6  4.0L Toy en Ford lewer die selfde krag.

Maar myne het die turbo op daai reguit 6 wat ook 'n 4.0L is, dit verander die prentjie geheel-en-al.  245kW en 480Nm op lae toere.

Bak oor

"wie wil vandag of wie ry nog n kar vir 7 jaar lank."

Ek is een van hulle.  Het my Ford as fabrieks demo op 27,000km gekoop in 2011, hy was eerstekeer in SA gerigestreer as 'n 2009 model.  Tans staan hy op 152,000km en hy moet saam met my die tyd loop want daar is nie "R.c" vir 'n nuwe een nie.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2019 @ 10:51:17 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14533
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ja volgens my is daar nie regtig 'n tros voertuig nie.  Want 'n tros voertuig in een ou se oë werk weer 100% vir 'n ander ou.  

Als hang af van wat jou behoefte is en hoe diep is jou sakke.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2019 @ 11:29:52 am
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 652
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years
n Voertuig wat NIE KAN SLEEP NIE.Wag maar totdat julle n 1984 United Nations Land Cruiser ry, DAN sal julle sien hoe voel SES EN NEENTIG kilowat! Ek het VIER jaar vir n Land Cruiser gesoek met die "UN" op die sykant. Een gevind van net 60 wat in die tagtigs na Namibië gebring is, pragtig-nuut op die lughawe geparkeer gestaan. Vir R50 000-00 gekoop. Dertien jaar met haar gery vir Drive Out, Die Weg en die Buiteburger en alles suid van die Kongo n paar keer gery. n Monster van n kar, oor-ontwerp in elke opsig. Sy het nie n aircon gehad nie, dit was n cooling system. Sy het nie remme gehad nie, dit was n major retardant system. Bladvere voor en agter. Sy was nog n produk uit die brons-tydperk. 750 000 km sonder dat sy ooit oopgemaak was. Ek het ALLES wat jy in die engine kamer kon afskroef nuut vervang met oorspronklike produkte uit Japan bestel. MAAR daai krag, eish. Platvoet het sy net-net 120 gehaal, cruising speed 115km/u. Sy kon in lae-strek teen Tafelberg uitry, maar oop pad was nie vir haar nie. Die Drive Out het die Cruiser "The Lady" gedoop, later het sy "The Legend" geword.Vier jaar lank extreme 4x4 roetes met haar gery. Ennnn glo my maar, sy sou NIE my karavaan kon sleep nie. Nie met 96 kilowat nie. Toe ek haar verkoop het het sy soos n glaskas gelyk, splinternuut in alle opsigte.

Nou ry ek n 187 kilowat Fortuner, what a pleasure.
You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2019 @ 11:44:52 am
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 652
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Hier is sy.

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2019 @ 12:40:01 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1884
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Dankie Danie. Ek dink jy beaam 90 persent wat ek gesê het. Ek dink ook jy is n legend met jou dinge wat jy al vermag het en ons kan baie leer van jou. Ek dink ook jy is  meer n kollekteerder as n gewone verbruiker en heg baie waarde aan dit wat jou diens gee.

n Land Cruiser is nie ons gewone bakkies. Die is soos n oorlogstank en so ontwerp aanmekaargesit om nie te breek. Alles in hom is om die job te doen en ek praat nie van in comfort nie maar om die job te doen. Ek sal nooit n Toyota 4 liter wil ry of dit n Hilux, Fortuner of Ford is. Ek kyk ook na R & C 

Een trip kaap toe se brandstof kan vir my 4 ander lang naweke laat kamp.

Familie lid ry n Jeep Cherokee V6 petrol. Sy budget vir brandstof wildtuin toe en dan werk hy spaarsamig is nie onder R8000.00.  crazy as jy my vra.

In pleks van die geld by n exhaust uit te brand kan ek byvoorbeeld my vroutjie nog meer bederf

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2019 @ 12:55:20 pm
Chris
Bronze Member
66% Profile Strength
Posts: 7
Joined: 21 Nov 2016
Experience: 2 years

Sleep met n FJ Cruiser - fantasties. Ja hy is swaar op brandstof maar dit is vir my die moete werd :)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2019 @ 13:21:41 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1884
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Dagsê. 

Welkom by die forum. Ek is oortuig dat al jou vrae beantwoord kan word hier. 

Ek sleep met Jeep Grand cherokee. V6 CRD. 3.0 liter.

Sê ook ek sal hom nie maklik ruil vir n ander nie.

Dag sê Johan. Ek dink jou jeep is die perfekte sleep voertuig. Meer as voldoende krag, goeie brandstof verbruik en n weelderige, gemaklike voertuig met al die geriewe. Ek self het my 4x4 kursus gedoen in so n Jeep en wil jou se dat jy baie, baie ver in so n Jeep kan gaan en dit in gemak. Nooit voel jy onveilig, nie off the track, ook nie as jy sleep. Selfs die aanpasbaarheid van die lugsakke is indrukwekkend.  Ek sal net n rapsie meer off road bande opsit as die gewone "lyk net mooier"  Die Grand Cherokee is beslis een van die heel bestes en die wat verskil met my se ek gaan bestuur hom. Moet jou wel waarsku, jy mag dalk in n groot versoeking kom.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2019 @ 14:47:29 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1584
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Hier is sy.

Was in 2001 met 'n groepie Land Rover Defenders en een Discovery in Liuwa plains.

Dit was vêr, maar nie so rof as wat uitgemaak word nie. Sommige dele sand, maar ons het rowwer gery in Mosambiek 2002.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2019 @ 15:12:01 pm
Jaco
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 195
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 4 years

Martin. Welkom op die groep.

 

Ek het ook nou n ander sleep voertuig gekoop, Toyota Rav4 2.2d. Nog nie geleentheid gekry om met hom te sleep nie. Maar ek glo dit gaan beter as die Livina wees.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2019 @ 15:39:26 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8219
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

BAIE DANKIE VIR AL DIE GOEIE OPMERKINGS, EK HET GISTER MY KARAVAAN GAAN HAAL MET MY 2.5 FORTUNER EN MOET SE EK IS BAIE TEVREDE MET HOM. HET NIE VER GESLEEP NIE SO +- 90KM EN MY BRANDSTOF VERBRUIK WAS BAIE GOED (9.1 km/l) op 100 km/h.

Baie geluk en mag julle dit geniet. 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2019 @ 16:32:19 pm
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1218
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years

Martin, baie geluk en baie voorspoedige kilometers en kampe

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2019 @ 18:10:55 pm
Piet Ford
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 151
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 33 years

Ek het aandagtig gelees wat almal se oor 4L petrol met 186 kw en dan diesel en dan Toyota vs die ander.

Ek het laas n petrol kar gery 22 jaar terug. Sal nie weer terugaan petrol toe nie omdat my sleep ondervinding en brandstof verbruik met diesel net baie beter is as met die petrol.

Het baie jare Toyota gery en wat ek agtergekom het met n Toyota is dat n Toyata of baie krag het saam met hoe petrol verbruik of, as dit n diesel is, baie minder krag het as die ander. Die 4.5L 200 series v8 diesel cruiser was natuurlik n plesier om me te sleep, maar hy was meer in die toyota workshop as in my garage by die huis.  

As ek sleep wil ek krag he. Ek soek horse power en nie pony power nie. Dis hoekom my vorige sleepvoertuig n Jeep Grand Cherokee ecodiesel was en (omdat ek weer a bakkie wou he) ek nou n 3.2 Ranger het waarme ek sleep. Sal weer n 4/5L land cruiser VX oorweeg voor ek aftree. 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2019 @ 18:37:26 pm
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1341
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

Kamp is Koning

Hi Kobus. Daai 3.2 ,Fortuner  is seker n tik fout, of wat steek jy daar binne weg ou maat.

'n Toy met 'n 3.2l Ford Ranger enjin :)

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2019 @ 19:57:02 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4353
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Danie se plasing:

My kar se krag skop in op vanaf 2 000 revs en hardloop al die pad tot by 4 500, ek ry maklik in 5de rat teen 70kpu sonder karavaan. My 187 kilowat is genoeg om baldadig te versnel.

Gelukkig staan ek eenkant in hierdie debat. Op papier lyk dit vir my duidelik die Toyota bestuurder gaan hom baie besig hou met ratte oorsit of dan die ratkas as ek na die torsie syfers kyk. Met die Toy wat net 376Nm op 3800 revs het teenoor die Ford se 480Nm op 'n lae 2000 revs.

Hierdie syfers glo ek nie is verkoopstegniek of mooi prentjies nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 May 2019 @ 09:04:13 am
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 652
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Ja, ek stem saam dat vervaardigers baie kere syfers manupileer om verkope aan te help. As ek die Australiese specs van die 4 liter opsoek kry ek die volgende inligting :

Ford Territory Aut 6-rat

190 kw  (245 getoon hierbo)

374 Nm (450 hierbo aangetoon)

200 km per uur top spoed  (210 hierbo aangetoon)

MAAR ons moet nie uit die oog verloor dat die Fortuner wat hierbo vergelyk word 'n ekstra ratkas saamdra en 'n WARE 4x4 is nie. Groot verskil met 'n voltydse 4-wiel aandrywing, soos die Subaru. Voeg daarby dat die Toy 'n NORMALE aspirasie-brandstof enjine is en die Ford aangejaag word met 'n turbo om daardie syfers te bereik dan word die ongelykheid van die vergelyking duidelik, kyk maar na die petrol-verbruik.  

Met 'n klein wysiging aan die rekenaar (Soos die Prado en FJ Cruiser) bereik dieselfde Toy-engine 210 kilowat.

Ek glo steeds dat daar 'n kar is vir elke mens en ek glo glad nie daaraan dat manne mekaar se voorkeure moet bevraagteken nie. Ek ken 'n groot gros kundige en uiters passievolle motorbestuurders, sommige wat ook op die renbaan besig is, en glo my maar,  wanneer hulle voertuie met mekaar vergelyk kom dit feitlik altyd neer op die kennis en vermoë van die bestuurder.

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 May 2019 @ 11:38:51 am
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4353
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Danie ja ek kon nie die spesifieke model by Ford Aus kry nie. Die spesifikasies wat ek wel op 'n SA web gekry het wat die Ford op 245kW wys strook dan ook met die syfers van Willem wat self jare so voertuig ry. Ek sal aanvaar sy syfers is 100% korrek.

Die verskil wat 4x4 sal maak gaan regtig nie so groot wees dat die Toy op 374Nm teen baie hoe toere (3 800) makliker sal sleep as die 450Nm (2 000 opm) v d Ford nie. Ek glo ook nie mens moet reken as die Ford nie 'n turbo gehad het dan sou die Toy beter wees ens. Mens vergelyk mos op grond v d voertuig soos hy beskikbaar is en nie as sekere items soos 'n turbo nie ingesit is nie.

Die Toy het net 320Nm teen 2 000 opm. soos in blou aangedui.

Ai te lekker om op die kantlyn te staan en nog nooit enige van hulle bestuur wat nou nog van sleep.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 May 2019 @ 12:31:35 pm
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 652
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Jy is tot n mate korrek, mens koop die beste wat vir JOU op die vloer beskikbaar is, elke ou soek n spesifieke produk wat vir hom pas. Om 'n voertuig met 30% "hulp" (turbo) te vergelyk met n normale aspireer-voertuig is eintlik kortsigtig. 

Ek kan een ding van Jaco Kirsten (Motorburger) onthou. hy het altyd vertel hoe mense op partye en funksies dadelik vir hom vra "watter voertuig is die BESTE ene?" Hy het altyd ge-antwoord "die ene wat JY ry." Agter-af het hy vir my gesê "KYK net watter voertuie is daar te vind waar dit GELD."   

Ek het nog nooit n Everest in Moremi, Mabuasehube, Deception Valley, op Van Zyls-pas of teen die Kongo-grens gesien nie.  Ek kan, trouens, nie aan enige V8 dink wat ek al daar gesien het nie.  Daar is n rede waarom die manne wat plekke soos Saddle Hille en die doods-akker besoek NIE sekere voertuie ry nie.  Nie almal wil n stopstraat-tot-stopstraat glaskar ry nie. 

 

Een van mygoeie vriende het n pragtige nuwe Everest, ek dink dis een van die mooiste karre op die pad, alles van hom is begeerlik. Maar hy gaan nie TWEE 30 liter yskaste in sy pakruim inpas soos die Fortuner nie, ook nie DRIE batterye onder die enjin-kap inkry nie. Hy gaan ook NIE die Raubicon saam met my ry nie. 

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 May 2019 @ 12:31:40 pm
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 652
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years
..
You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
page 1 of 2