English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 127
Total Replies: 227 598
Total Views: 82 275 838
topics: 777
replies: 12 445
views: 4 973 527
Talk about the different aspects of your tow car and tow advice.

WEEG STORIES ALWEER

replies: 33
views: 4192
10 Jan 2017 @ 14:29:34 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13742
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

My vrou het vandag 'n sleepwa gaan huur en so afgesit Benoni toe om my dogter te gaan help trek. Nodeloos te sê hulle is op die R21 tussen Pretoria en OR Tambo afgetrek en die Sleepwa is geweeg.

Nuwe tipe uitrusting wat gebruik word om die voertuie sleepwaens noem dit wat jy wil langs die pad te weeg.  Nie meer nodig vir 'n volwaardige weegbrug nie.

Hier kom 'n ding.  Ek verstaan dat die Natal provinsie gedurende verlede jaar Desember ook die goed al begin toets het of gebruik het.

 

Weet iemand iets daarvan? ? ? ? ?

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jan 2017 @ 15:00:14 pm
Tjaart
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 367
Joined: 02 Jan 2014
Experience: 14 years

Sover ek gehoor het was dit mobile Toetstasie wat hulle gebruik het was blykbaar ook naby Witbank en Middelburg gebruik

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jan 2017 @ 15:00:17 pm
Tjaart
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 367
Joined: 02 Jan 2014
Experience: 14 years

Sover ek gehoor het was dit mobile Toetstasie wat hulle gebruik het was blykbaar ook naby Witbank en Middelburg gebruik

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jan 2017 @ 15:12:18 pm
Lennie
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1726
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 101 years

O liewe land, in Julie ry ons en ons kinders met ons karavane op die N4 oppad Wildtuin toe !

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jan 2017 @ 17:04:58 pm
Capt Chaos
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 19
Joined: 29 Dec 2016
Experience: 37 years
Hulle het hier oor Desember ook van daai mobiele weeg stasies tussen Knysna en Wildernis gebruik.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jan 2017 @ 17:13:31 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5595
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Ek het dan gehoor dit was net om remme te toets ?

Gelukkig is ek reg.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jan 2017 @ 17:55:24 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4916
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years
Ekt niks gesien of gehoor nie.. maar ek is nou besig om uit te pak en leeg te maak om te kyk wat is my tarra met die movers

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jan 2017 @ 18:23:12 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1839
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years
Het enigiemand inligting oor enigeen wat al op die "nuwe" manier beboet af aangekla was? Dit sal nogal interresant wees om te weet hoe hulle die kalibrering met n mobiele stelsel doen,of is ek net dom.
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jan 2017 @ 20:27:23 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2682
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years
Sal maar sien as ek daar kom.
Probleme sal daar seker wees, maar ek kamp maar net daar todat ek die gewig reg gekamp het en die gewig reg is, dan ry ek maar verder.
Sal seker veilig daar wees met hulle, sal seker ook net beter toegerus wees.
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jan 2017 @ 20:40:08 pm
Anonymous

Sal maar sien as ek daar kom.
Probleme sal daar seker wees, maar ek kamp maar net daar todat ek die gewig reg gekamp het en die gewig reg is, dan ry ek maar verder.
Sal seker veilig daar wees met hulle, sal seker ook net beter toegerus wees.

Skerplaughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jan 2017 @ 20:42:56 pm
Anonymous

Nuwe melk koei is nou ontdeksealed

Lyk my ons is in vir lang toue en baie frustrasies, sal maar Edge se raad volg en braaier uitpak.laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jan 2017 @ 22:27:16 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4161
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Ek weet nie hoe lyk die nuwe manier maar ek glo dis  dieselfde tegnologie as wat in elekroniese badkamer en kombuisskale gebruik word en hulle bly tog akkuraat so ek glo nie mens moet jou blindstaar dat die lesings gaan verander as die skaal beweeg of vervoer word nie.

Die werking is nie met vere ens nie maar met 'n elektroniese "load cell" op elke hoek sou ek raai en as dit reg gekalibreer is sal die lesings konstant reg bly vir 'n lang tydperk. Hoop natuurlik net nie die ape stel waar hulle nie moet nie.

Kalibreer is dalk net omdat ons die waarborg soek van akkurraatheid omdat dit vir ons 'n doring in die vlees is.

Sal graag 'n foto wil sien v d mobiele skaal wat gebruik word.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jan 2017 @ 06:39:11 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13742
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek het gisteraand bietjie meer info gekry toe ek met haar gesels het.  4 bane se verkeer was gekanaliseer na een baan toe. Waarna almal oor die uitrusting moes ry. Niks van remme toets of so iets dergliks nie. My vrou sê dit was duidelik 'n skaal want hulle het gestaar na 'n skerm soos wat die voertuig en Sleepwa se aste daaroor ry.

Gee boetes of iets is uitgeskryf nie, almal trokke ingesluit moes daaroor ry.

So ja!  Jurgens se moeilikheid is geboek want as die goed inwerking tree is dit nader aan die punt dat 'n advokaat of prokureur 'n boete gaan kry en ek glo dit gaan nie daar bly nie.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jan 2017 @ 07:43:28 am
Lennie
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1726
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 101 years

Ek kan nie stry nie, maar wat ek wel ondervinding van het by ons plasaslike toetssentrum "staar" die beampte ook na 'n skerm ('n ronde een wat lyk soos 'n outydse weegskaal) wanneer die voertuig oor die rem-rollers beweeg. Maar 'n mens kan tog nie die remme toets van 'n oorloop-remstelsel van 'n karavaan terwyl dit staan en ook nie van 'n voertuig sonder om die rem te trap nie. ('n Karavaan se handrem kan wel ge-aktiveer word, maar dit beteken nie die oorloop-remstels is in orde nie).

Aan die ander kant, hoe kan 'n interlink trok met 22 wiele en verskeie aste op 'n mobiele weegbrug geweeg word ?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jan 2017 @ 10:21:21 am
Dieter
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 245
Joined: 05 Jan 2016
Experience: 25 years

Ek het gisteraand die wa se wiele af geblaas en weer opgepomp met Helium. Ek is nou reg vir enige weegbrug. laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jan 2017 @ 10:40:57 am
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1039
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 11 years

Ek het "Pophuis" laat weeg met meeste (?) van die goed in en gehak agter die GV was die gewig 1290 kg (maks mag wees 1370 kg) Afgehak was die gewig egter 1440 kg.

Nadat Joan verder gepak het was dit seker nader aan 1500kg.

Afgery Waterval-onder toe (21 Des)  en terug (2 Jan) en geen weegbrug okkasie gehad nie.

So tussen hakies, MOET spog met my Suzuki Grand Vitara: petrol verbruik soontoe en terug gemiddeld 10,2 l/100 km. Soos hulle in Engels sou se: "Beat that!"

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jan 2017 @ 17:18:11 pm
steamer
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1279
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 45 years
Wish me luck!
I'm having the Nomadded Surfer weighed, roadworthied and then sit in the dept. to have the Tare & GVM altered tomorrow.
Hellavu mission I'm told. Hopefully I get the new disc before we leave for Kruger on the 9th Feb.
It will be interesting if I do get stopped as the Cruiser's disc says 2130 kg for Tare &
0 kg for GVM!
Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jan 2017 @ 20:15:58 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4161
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Ek het gisteraand die wa se wiele af geblaas en weer opgepomp met Helium. Ek is nou reg vir enige weegbrug. laughing

Dieter gaan jou wa nou in die lug gesleep word - hahaha

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan 2017 @ 07:42:35 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13742
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek kan nie stry nie, maar wat ek wel ondervinding van het by ons plasaslike toetssentrum "staar" die beampte ook na 'n skerm ('n ronde een wat lyk soos 'n outydse weegskaal) wanneer die voertuig oor die rem-rollers beweeg. Maar 'n mens kan tog nie die remme toets van 'n oorloop-remstelsel van 'n karavaan terwyl dit staan en ook nie van 'n voertuig sonder om die rem te trap nie. ('n Karavaan se handrem kan wel ge-aktiveer word, maar dit beteken nie die oorloop-remstels is in orde nie).

Aan die ander kant, hoe kan 'n interlink trok met 22 wiele en verskeie aste op 'n mobiele weegbrug geweeg word ?

In die geval Word net die asmassas nagegaan. Dit gee die beampte grondige rede om jou te verwys na 'n gepasde weeg brug.

By van die oorwoë weegbrue is daar reeds stelsels in plek wat die trok se aste nagaan soos hy stadig daaroor ry. As daar per as 'n moontlike probleem is wys die verkeerslig hy moet deur die weegbrug gaan. Geen probleem per as kry hy die groen lig om verby die skaal te beweeg.

Het verlede jaar by Willows karavaanpark in PE toe ons daar oornag het met kontrakteurs gesels wat die goed instaleer.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan 2017 @ 09:40:52 am
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4916
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years
Ons weet almal dat die karavaan oor sy as ligter weeg as gehaak aan voertuig... Vraag... Kan dit wees dat die tarra massas van karavane op so manier geweeg was gehaak? Dom manier maar kon dit wees? Se nou my karavaan se tarra geregistreer 1190kg... as ek nou by weegbrug kom, gaan hul mos nie my jaravaan afhaak nie... hul gaan na my aste se gewig kyk? Ek kan nie by ou dradd uitkom waar julle gese het n geakrediteerde weegbrug in pta is waar ek my wa kan neem nie? Tablet laat my nie toe om by ou drade uit te komnie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan 2017 @ 10:03:44 am
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4916
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years
En koste?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan 2017 @ 15:28:01 pm
Tom Sainsbury
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 437
Joined: 03 May 2016
I would like to put my 5c worth in here.
On the N1 North of Pretoria & on the N4 East of Pretoria, many trailers are used by people going to Zimbabwe or Mozambique. Many are so grossly overloaded that they break down along the road, mainly with wheel bearing failure or tyre blowouts, causing rollovers or runaway wheels, or both. These vehicles are a major safety hazard on those roads.
That is why it would not surprise me if extra messures would be taken on those particular roads to check on obviously overloaded vehicles.

The forcing of multi-lane traffic into one lane & slowing them down to walking pace, is something else altogether. They have a camera with registration plate recognition system which instantly checks to see if you have outstanding (unpaid) fines. If you have, they pull you off & you have to pay up on the spot.
They even have credit card facilities on site.
I know that my redeemer lives.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan 2017 @ 15:53:09 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5609
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Tom, sorry... as dit n dagvaardiging van n oortreding is , dan mag hulle dalk iets doen soos om jou te dwing om dadelik te betaal, maar n posstuk papier is onwettig. Ek moet eers in n hof skuldig bevind word. As hulle n hof langs die pad hou, appelleer ek.
So twee jaar terug se di vrou by die poskantoor ek moet lisensie plus agterstallige boetes betaal..... aikona, ek sal nie. Toe weier sy om my verder te help. Gaan na die lusensie kantore en vertel hulle ... ek wil slegs my motorvoertuig lisensie he, sal nie boetes betaal voor ek nie in die hof was nie. Toe gee hulle my net die lisensie en ek betaal net die lusensie. Hulle wil nie hof toe gaan nie, te veel schlep van bewyse waar was die spoed bord oppie pad, waar het hulle jou gevang, het die spied bord op die dag van die oortreding daar gestaan toe hulle jou gevang het met die kamera, het die spied bord regop en duidelik gestaan, het die oortreder ddit kon sien. Was daar n tweede spoed bord binne die regte afstand waar hy dit kon sien. Indien hy by n vragmotor verby gery het, kon hy nog die spoed bord sien.

Jy verstaan, as hulle jou nie op die spot vang nie, met n dagvaardiging en al die vrae reg beantwoord, dan het hulle n saak. Anders gaan n slim prokureer hulle saak omkeer.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan 2017 @ 16:08:09 pm
Tom Sainsbury
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 437
Joined: 03 May 2016
Ek stem saam met jou, maar dit is wat hulle doen. Daardie stelsel gebruik hulle gereeld in Mpumalanga. Dit is 'n vorm van "harassment" en baie mense betaal om dit te voorkom.
I know that my redeemer lives.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan 2017 @ 16:32:38 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5609
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Dankie Tom.
Het eenkeer hier in Bloem my ook afgetrek met daai kamera ding.
Meneer, jy het spoed kaartjies wat nog nie betaal is nie.
Jammer konstabel , ek weet nie waarvan jy praat nie. Hiers my ID en my bestuurs lisensie.
Julle moet my maar dagvaar want eks onskuldig.
Oky jy kan maar ry.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan 2017 @ 18:13:53 pm
Lennie
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1726
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 101 years

Terug na die onderwerp : ek dink Tom het 'n baie geldige punt wat die N.1 en die N.4 betref  -  dis hoogs waarskynlik die rede hoekom voertuie afgetrek word, ooglopend oorgewig en onpadwaardige voertuie en sleepwaens.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2017 @ 05:44:44 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13742
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

N1 toets sentrum naby Jakaranda FM se kantore in Midrand. Die persoon daar Hannes van Rooyen weet presies wat om te doen en watter dokumente om in te vul. Die onkostes R250.

Dan neem jy die dokumente na Akasia registrasie kantore. (Toonbank 12)

  1. CNV Vorm
  2. MMC Vorm
  3. Verdere dokumentasie alles wat jy by Hannes gekry het.
  4. Afskrif van jou ID
  5. Bewys van adres.

Wag 15 werks dae.

Gaan haal die nuwe registrasie sertifikaat. Kosteloos.  Nou sal jy as gevolg van die nuwe informasie 'n nuwe lisensie skyfie moet uit neem. Dit kan jy nie tel as 'n onkoste nie want dis iets wat jy inelkgeval jaarliks moet doen.

As dit ek was het ek die verandering laat doen wanneer dit tyd is om die lisensie skyfie te hernu.

Goed neem nou die nuwe registrasie sertifikaat na Hannes toe en hy sal teen R100 vir jou 'n nuwe DATA plaatjie slaan.

Alles en als, uit gesluit 'n nuwe lisensie skyfie, behoort die gewig verandering jou min of meer R350 - R400 uit te werk.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2017 @ 05:48:26 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13742
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Al wat jy moet in ag neem is, as die nuwe Tara gewig meer as 10% verskil van die ou Tara van die karavaan moet jy 'n brief by of Jurgens of SABS kry dat die onderstel daai gewig sal kan dra.

As die verskil minder as 10% is benodig jy nie so brief/sertifikaat nie.

Kamp maat van my het insluitende homself 4 karavane al help so gewig verander.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2017 @ 05:51:40 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13742
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

So moenie net die water af tap en dan die wa laat weeg asof dit dan jou Tara gewig is nie.

Pak die wa uit en los net dit binne soos wat jy die wa by 'n handelaar sou gekoop het, met Tent, palle en penne, rally, spaar wiel, Gas bottel, jack, spanner en brandblusser

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2017 @ 05:57:46 am
Capt Chaos
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 19
Joined: 29 Dec 2016
Experience: 37 years
Baie interessant Leon. Dankie vir die informasie. Dis baie behulpsaam.
Ek sit nou en wonder hoe akkuraat die tarra en GVM van ons motor voertuie is? Dit kan in jou guns f teen jou tel.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2017 @ 09:53:30 am
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4161
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Leon kan jy dalk aandui waar die N1 toetstasie is waar Hannes werk. Aanwysing vanaf PTA kant sal waardeer word. Ek sit met 'n Venter sleepwa waar hulle die verkeerder GVM getik het. Dis nou net 260kg ipv 560kg.

Ek glo omdat 2 en 5 onder mekaar sit is dit net 'n tikfout gewees maar probeer dit verduidelik.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2017 @ 13:07:12 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13742
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Op die N1 Suid. Neem afrit waar Jakaranda 94.2 FM se gebou sit. Draai regs onderdeur die N1. Dan regs by die robot. Drie uur uit by sirkel. Reguit aan op linker kant.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2017 @ 13:11:08 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13742
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Samrand Business Park,  12 Sterling Road, Centurion, 0157

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2017 @ 14:06:21 pm
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 513
Joined: 04 May 2016
Experience: 32 years
Dit is die Samrand afrit naby Ultra City. Jakaranda 94.2 is al vir 'n geruime tyd nie meer in daardie gebou nie.
Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required