English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 530
Total Replies: 252 795
Total Views: 83 248 985
topics: 11 576
replies: 139 218
views: 39 342 833
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

WAT MAAK `N OORD BO-GEMIDDELD

replies: 1
views: 2874
06 Oct 2004
Anonymous
Dit sal interresant wees om te sien in watter volgorde julle `n oord se fasiliteite evalueer. Kan ons bietjie terugvoer kry, noem so +/- 10 punte waar 10 = belangrikste en dan al minder. Gee `n kort beskrywing van wat jy verwag of wat jou sal afsit van elke punt wat jy noem. Oorde kan nie in almal se behoeftes voorsien nie omdat smaak en vereistes verskil maar so `n lys kan oorde help om aan te pas of te opgradeer, of voornemende oord eienaars soos myself op die regte pad te plaas.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Oct 2004
Anonymous
As jy die forum lees sal jy sekerlik ablusie privaatheid as nr 10 kry
Ablusie kondisie 9
warm water 8
sekuriteit 7
genoeg elektrisiteit 6
netjiese staanplekke 5
koelte bome 4
ontspanningsareas 3
dagbesoeker beheer 2
billike pryse 1 ( is nie n probleem as bogenoemde alles in plek is nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za