English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 537
Total Replies: 252 853
Total Views: 83 252 256
topics: 11 581
replies: 139 257
views: 39 344 518
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

WANTED: Lift for parcel from pretoria to Nelspruit. GEVRA: Geleentheid vir pakkie van Pretoria na Nelspruit.

replies: 10
views: 201
27 Apr 2020 @ 22:55:40 pm
ELU
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 614
Joined: 17 Apr 2007
Experience: 44 years

Hi there,

I need to get a parcel to a friend in Nelspruit.

The parcel's specifications are as follows:
Weight = 41 kg
Length = 1,5 meter
Width = 350 millimeters
Height = 300 millimeters


If someone can help with a lift for this parcel from Pretoria to Nelspruit, please advise (friend is willing to contribute to fuel costs)??

Your assistance will be highly appreciated. Thanks in advance!!

Regards, Egbert Uys (Egbert.uys(at)necsa.c_.z_) - {that is necsa.co.za}
082 8zero2 99six7.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr 2020 @ 07:29:29 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17423
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

I can only help in June on our way to KNP....if lockdown allows us

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr 2020 @ 07:40:18 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9767
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Sê die friend moet hom kom haal.

Dan is dit van jou hande af.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr 2020 @ 08:51:54 am
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4463
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Thanks for placing the request on the forum Egbert.

Dankie vir die aanbod Geert.  Ek glo daar sal meer geleenthede wees sodra reis tussen provinsies weer toegelaat word. Tot koerier dienste is tans beperk.

Jy is seker nie ernstig nie Jin?

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr 2020 @ 10:35:08 am
ELU
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 614
Joined: 17 Apr 2007
Experience: 44 years

Sê die friend moet hom kom haal.

Dan is dit van jou hande af.

 

Dis nie 'n antwoord werd nie!!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr 2020 @ 10:36:50 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9767
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Dis nie 'n antwoord werd nie!!!

Agtoe........ 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr 2020 @ 10:47:31 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3487
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Egbert, Ek sal eerder nie die pakkie probeer stuur nie, al kry jy ook 'n barmhartige samaritaan.  As daar wel iemand is wat tussen die twee stede ry, sal hy 'n permit daarvoor hê maar nie een om vervoerwerk te doen nie.  Hy kan dalk net in die moeilikheid kom.  Indien dit regtig dringend is, is dit miskien raadsaam om 'n permit daarvoor te probeer kry, dan kjan die gewone koerierdienste jou dalk help- kontak hulle gerus.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr 2020 @ 11:19:39 am
ELU
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 614
Joined: 17 Apr 2007
Experience: 44 years

Geert,
Dankie vir jou aanbod - sal dit in gedagte hou.

Fred,
Dankie vir die waardevolle opmerking - ons sal waarskynlik maar moet wag tot ons dit wettig kan vervoer. Ek probeer ook maar kostes bespaar met die soek van 'n geleentheid. Die koeriers is nogal duur (volgens hul 'online calculators')!!

Groete.

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jun 2020 @ 20:17:15 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17423
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek neem aan die pakkie is reeds in Nelspruit....mover draad?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jun 2020 @ 21:17:09 pm
ELU
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 614
Joined: 17 Apr 2007
Experience: 44 years

Geert,

Ja, jy spring my voor.

Dankie vir almal wat hulp aangebied het of prober help het - ons het reggekom en die pakkie is veilig in Nelspruit.

Hierdie draad kan nou gesluit word.

Groete. E

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jun 2020 @ 21:19:15 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4463
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Nogmaals dankie.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za