English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 250
Total Replies: 229 801
Total Views: 82 365 965
topics: 921
replies: 12 353
views: 3 196 946
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Vullis dromme

replies: 53
views: 783
page 1 of 2
27 May 2019 @ 12:50:39 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14005
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Na aanleiding van Geert se onder werp  Wasgoed mandjies wil ek weet wat maak die res van die kampeerders met die vuilgoed.

Meeste van die kere wat ons kamp het die oord klaar voorsiening gemaak vir vuilgoed dromme. Somtyds self een drom per staan plek en dit word altyd vroeg oggend leeg gemaak.

Bo en behalwe die drom wat die oord verskaf maak julle van iets anders gebruik soos die "Pop-up Bins" wat na verwys word in die wasgoed mandjie onderwerp.

Ons het so staal raampie wat oopvou waar aan jy 'n checkers of P&P sak direk kan haak.  As hy vol is dan knoop ons dit toe en gooi in die oord se drom dis meestal as die drom gedeel word en ek hom nie kan skuif vir myself nie.

Wat maak julle.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2019 @ 12:57:10 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1735
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Gebruik maat n swart sak en knoop hom oop en toe tot dit vol is. Eientlik n probleem area en moet n beter plam uit werk.

Oorde soos klein kariba is lekker en vuilisdrom sommer by jou. Word ook elke dag skoon gemaak met jou braai en braai area.. Salt Rock moet jy weer travell om by vuilisdromme te kom.

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2019 @ 13:08:39 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14005
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek sien wat jy bedoel. Die beskikbaarheid van vullis drom verskil eintlik maar van oord tot oord. Dit is maar hoekom ek net die klein checkers sakkie ding doen.  Dan stap mens minimaal drom toe as hy dalk 'n entjie weg is.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2019 @ 13:27:19 pm
Saalocin
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 119
Joined: 06 Feb 2019
Experience: 24 years

Ons  gebruik 'n swart sak in die groter pop-up en 'n supermark sakkie in die kleiner een. Sodra vol, knoop toe en gaan gooi in die oord se drom.

EbenhaΓ©ser (1 Sam. 7:12)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2019 @ 13:39:17 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6405
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Het ook daai dinn aan die karavaan deer wat supermark sakkies vat werk mooi.

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2019 @ 13:40:18 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2000
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years

Ons gebruik die wasgoed mandjie wat Geert gewys het met 'n swartsak binne in en het 'n deksel om toe te maak as asblik in die tent. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2019 @ 14:00:14 pm
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4120
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

We use the bin on the van door lined with a plastic bag which we knot and dispose, most of the resorts we have been to recently have a drum on each stand.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2019 @ 15:56:08 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13710
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek het so een gratis gekry by een van ons forum lede. Maar soos BrianB sê...byna alle oorde het deesdae n asblik op elke site

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2019 @ 15:56:09 pm

27 May 2019 @ 17:33:46 pm
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 520
Joined: 04 May 2016
Experience: 32 years

Ons maak gebruik van vierkantige "pedal" asblikkie so ongeveer 40cm hoog is en deur Addis vervaardig is.  Het hom in 1987 gekoop. Plaas ook gewoonlik plastiek inkopiesak of klein "bin liner" binne in. Word ook dan toe geknoop wanneer vol en dan in die oord se drom gegooi.

Sy staanplek is in die tent/patio langs die woonwa se deur. Vind dit baie gerieflik as jy 'n snesie of iets kleins wil weggooi. Nie nodig om dan altyd na buite te stap nie.

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2019 @ 17:37:35 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14005
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek het so een gratis gekry by een van ons forum lede. Maar soos BrianB sê...byna alle oorde het deesdae n asblik op elke site

Ja ons gebruik selfde een.

Het ook daai dinn aan die karavaan deer wat supermark sakkies vat werk mooi.

Het selfde een gehad in beide Penta karavane

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2019 @ 18:03:19 pm
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1313
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

Ons maak gebruik van vierkantige "pedal" asblikkie so ongeveer 40cm hoog is en deur Addis vervaardig is.  Het hom in 1987 gekoop. Plaas ook gewoonlik plastiek inkopiesak of klein "bin liner" binne in. Word ook dan toe geknoop wanneer vol en dan in die oord se drom gegooi.

Sy staanplek is in die tent/patio langs die woonwa se deur. Vind dit baie gerieflik as jy 'n snesie of iets kleins wil weggooi. Nie nodig om dan altyd na buite te stap nie.

Great minds think alike! Ons doen presies so. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2019 @ 19:40:16 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4237
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Ons gebruik ook 'n supermark sakkie wat aan die stoot handvatsel aan weerskante v d karavaan is. Die kombuis is aan die groter deel links v d deur en die sak hang regs. Sodra vol dan is dit vullisdrom toe. Dit is dan hoog genoeg dat katte nie kos soek in die sakkies nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2019 @ 20:27:31 pm
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 802
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Daai opvou sakkie houer het vir ons gewerk. Klein en doeltreffend.

Nou met aftreede het ons maar n' klein soldaatjie met n' helmet (R2-D2) en binne n' bin sakkie vir by die kamp aangeskaf. N' klein assblikkie! Hmmph!

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2019 @ 20:42:35 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1714
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Ek sien wat jy bedoel. Die beskikbaarheid van vullis drom verskil eintlik maar van oord tot oord. Dit is maar hoekom ek net die klein checkers sakkie ding doen.  Dan stap mens minimaal drom toe as hy dalk 'n entjie weg is.

Ons gebruik ook inkopiesak wat daar hang en as hy vol is gooi ons hom in die oord se vullesdrom. Minder gied om saam te karwei. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2019 @ 21:00:47 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13710
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Waar sal mens hom kan hang?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2019 @ 21:20:00 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1735
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

n Ordentlike oord wat sy kampers wardeer, respekteer en nie uit buit sal asblikke by elke staan plek hê. Klein Kariba, koppisol, klipdraai net om n paar te noem hoef jy nie te kommer oor vuilgoed houers nie. Die asblik is by jou stand en word elke dag gediens. 

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2019 @ 05:55:03 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14005
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dit maak dit makliker as die asblikke so geredelik beskikbaar is.  Omtrent al die oorde waar ons al gekamp het is dit so.  

Ek dink dis maar die hoof rede waarom meeste nie 'n eie reeling het nie want die oorde voorsien maar.

As jy by sommige plekke in die Kalahari en in Namibie kamp moet jy jou vullis weer saam met jou wegneem.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2019 @ 06:41:41 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13710
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek gee nie om om n asblik met 2 of 3 ander staanplekke te deel nie. Wat ongerieflik is, is as n oord nie jou braaiers skoon maak nie en ook nie n spesifieke area het waar jy jou as kan gooi nie.  Jy moet self plan maak. Dan kry jy probleme dat ouens dink hul as is koud....gooi dit in asblik....en dan begin plastiese/rubber asblik smelt. Ek het so iets Desember gesien....oord was nie gelukkig nie, maar ek het agter daai kampeerder gestaan....as dienste nie gegee word en weggooi area nie geskep is nie, moet oord maar nagevolge dra.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2019 @ 06:49:16 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14005
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

By die Eiland word die as van die braaiers net in die vullis dromme deur die arbeiders gegooi.  So ja hulle maak die braai skoon en ja hulle maak die asblik skoon maar daai asblik  stink naderhand so want hy kry nie 'n swartsak in nie.

Dis nou maar 'n klein dingetjie maar ongelukkig die verskil tussen 'n oord en 'n chapperige oord.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2019 @ 09:08:30 am
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 520
Joined: 04 May 2016
Experience: 32 years

Paul, gelukkig maak ek gebruik van 'n klein ASBLIKKIE. Ek sou ook my neus op getrek het vir 'n klein ASSblikkie.☺

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2019 @ 09:40:56 am
Skolopad
Platinum Member
70% Profile Strength
Posts: 317
Joined: 28 Feb 2018

Stinking bins is challanges, as camps convert to the rubberise bins, as the metal bind are rusted throug thus it is broken (wonder how much was due to placing of hot ash in bins), so who has solution for stinkie bins ? , think it is maily due to rotton food in hot weather, and I have seen the bins washed ,daily at some camp spots, so campers conclusion, stinkie bin, you are messing on your own stoep, now you are stepping inti it 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2019 @ 12:05:35 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1520
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Ons gebruik ook inkopiesak wat daar hang en as hy vol is gooi ons hom in die oord se vullesdrom. Minder gied om saam te karwei. 

Ons doen dieselfde.

Had so opvou vullisdrom wat nie meer gebruik word nie. 

Vou die winkelsakkies in 'n klein driekoek en bêre in die kas. Ons het altyd genoeg sakkies om vullis in te gooi. As vol, gooi ek dit in die oord se drom.

Ek hanteer mos hoeka tegnies, porta pot en 'solid waste disposal' in ons kampterrein.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2019 @ 12:30:59 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14005
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

As ek so lees is daar maar min mense wat self plan maak vir 'n vullis drom opsie. Gebruik hoofsaaklik checkers sakke of swart sakke en maak van oord se drom gebruik.

Enigste manier om stinky bins te voorkom is deur swart sakke te gebruik en dit daagliks te vervang.  Swart sakke kan gespaar word deur halwe dromme bymekaar te gooi. Paar oorde dit so sien doen.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2019 @ 14:12:08 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1520
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

As ek so lees is daar maar min mense wat self plan maak vir 'n vullis drom opsie. Gebruik hoofsaaklik checkers sakke of swart sakke en maak van oord se drom gebruik.

Enigste manier om stinky bins te voorkom is deur swart sakke te gebruik en dit daagliks te vervang.  Swart sakke kan gespaar word deur halwe dromme bymekaar te gooi. Paar oorde dit so sien doen.

Mijn vrouw maak seker ek plaas 'n swart sak in die oord se drom elke dag na die oord dit leegmaak.

Dis nou bo en behalwe die meesal kombuisreste wat in 'n winkel plastieksak gegooi word en dan drom toe binne die swartsak.

Ek doen maar soos sy sê. Sy is verantwoordelik vir higïene en skoon (was by voedselveiligheid betrokke, so daar is reëls), ofskoon ek die operateur van die besems is.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2019 @ 14:34:21 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4237
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Waar sal mens hom kan hang?

Geert vir ons werk die buite spens se pyp waar mens dit gebruik waar daar nie ape is nie. Waar daar ape is MOET die spens maar binne gestoor word of nie gebruik word nie. Sal nog 'n ander plek moet kry waar dit altyd kan hang.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2019 @ 17:49:41 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7813
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Kamp al so lank, dis as of ek by huis is. 

Vullis gaan drom toe.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2019 @ 13:13:33 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13710
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ook oulike idee. Lig en neem min vervoer spasie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2019 @ 15:37:57 pm
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 802
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Geert, waar kry jy hom?

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2019 @ 15:39:39 pm
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 802
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Wat ons pla van die Checkers Sakkie is hy maak nie toe nie. Jou een het n' deksel!

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2019 @ 15:46:21 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13710
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Geert, waar kry jy hom?

Daai een het ek vandag gesien by Camp & Climb in Centurion. Hulle is in daai winkel sentrum agter Makro

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2019 @ 16:34:14 pm
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1197
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years

Baie oulike vullis houer.

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2019 @ 18:19:49 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14005
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Lyk goed.  Ek hou maar steeds van Danie se draad rakkie en die draad staandertjie wat die checkers sakke vat.

In watter kleure is die een beskikbaar?

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 May 2019 @ 15:15:04 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1714
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Ons doen dieselfde.

Had so opvou vullisdrom wat nie meer gebruik word nie. 

Vou die winkelsakkies in 'n klein driekoek en bêre in die kas. Ons het altyd genoeg sakkies om vullis in te gooi. As vol, gooi ek dit in die oord se drom.

Ek hanteer mos hoeka tegnies, porta pot en 'solid waste disposal' in ons kampterrein.

Pottie......ek dink ons moes tweeling gewees het. Maralize raas met my as ek sakkies so opvou. 

Julle moet mooi ry Eiland toe. Bel my as julle opgeslaan het. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 May 2019 @ 15:25:25 pm
JohanMarais
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 451
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 30 years

Ons doen dieselfde as Chris. Wanneer ons wegpak, word die ketel daarin gebere.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 May 2019 @ 19:45:13 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4237
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Lyk goed.  Ek hou maar steeds van Danie se draad rakkie en die draad staandertjie wat die checkers sakke vat.

In watter kleure is die een beskikbaar?

Leon daai draad rakkie wat die supermark sakkie vashou is dieselfde een wat Geert vroeer geplaas het met die foto en die prys saam. Ek kan net byvoeg dat mens kry so ronde verstelbare pyp in lengte wat mens vadoeke oor kan hang. Dit haak dan ook oor 'n vertikale plankie van 16-19mm. Ek dink die vadoekhanger is ook sowat R25.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jun 2019 @ 14:15:21 pm
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 802
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Dankie Geert. Ek gaan een kry. Tans in Dinokeng tot 14de dan Tshipise toe tot 23st.

Hierdie Exclusive is vir ons wonderlik!!

Net een klein probleempie, ek sukkel met die rubber boot op die trek stang. Hy trek elke keer aff an die woonwa se kant en dus kan vulis (sand & stoff) daarin! Ek't n' nuwe boot gekoop en gaan hom opsit en hoop dit is die einde! Verder werk alles 100%.

Sou gelike het as die water tenk bietjie grooter was (60L). Een stort en hy is amper leeg. Die gyser se gas opsie ook probeer en dit werk ook 100%....moet net met koue water toets ne`...trek haare uit kop grrrrr.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jun 2019 @ 14:39:59 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14005
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Leon daai draad rakkie wat die supermark sakkie vashou is dieselfde een wat Geert vroeer geplaas het met die foto en die prys saam. Ek kan net byvoeg dat mens kry so ronde verstelbare pyp in lengte wat mens vadoeke oor kan hang. Dit haak dan ook oor 'n vertikale plankie van 16-19mm. Ek dink die vadoekhanger is ook sowat R25.

Ek het een van die vatdoek hangertjies gekry waarvan Danie praat.

Dit sal maklik oor die laaitjie van ons uittrek kombuis haak.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jun 2019 @ 15:05:21 pm
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 609
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Bekkie Bokkie Baby hou van 'n Pick.n.Pay sakkie wat sy sommer enige plek hang. Die sakkies gaan een van een drom toe. En as daar nie 'n drom is nie gaan dit saam huistoe. Ons het ook van daai vatdoek-megêfters, dit werk pragtig, ook vir die sakkie.

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jun 2019 @ 17:00:14 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13710
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Leon daai draad rakkie wat die supermark sakkie vashou is dieselfde een wat Geert vroeer geplaas het met die foto en die prys saam. Ek kan net byvoeg dat mens kry so ronde verstelbare pyp in lengte wat mens vadoeke oor kan hang. Dit haak dan ook oor 'n vertikale plankie van 16-19mm. Ek dink die vadoekhanger is ook sowat R25.

Ons hang hom oor een van die dwars pale...werk goed vir ons

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jun 2019 @ 07:33:50 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14005
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ons hang hom oor een van die dwars pale...werk goed vir ons

Die een wat ons gekoop het lyk so bietjie anders as die wat jy gebruik Geert.  Ons sin is van S/steel en het skerp hoek plaat tipe hakies spesifiek vir 'n laaitjie of kassie se deur.

Sal foto neem vanaand as ek onthou.

Of dalk kan Danie vir ons vandag nog doe foto plaas wat hy vir my gestuur het.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jun 2019 @ 11:18:56 am
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1520
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Ons is tans by die Eiland.

Ek het nou net met mijn vrouw weer oor asblik gepraat. Sy reken die plastieksakkie proses werk vir haar die beste.

Sy kan dit sit waar sy kos maak om skille en reste in te gooi. Dit gooi maklik weg en ons het genoeg daarvan. 

Maar, sy plaas steeds 'n swartsak in die asblik.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jun 2019 @ 10:51:29 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14005
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ons hang hom oor een van die dwars pale...werk goed vir ons

Die een wat ons gekoop het lyk so bietjie anders as die wat jy gebruik Geert.  Ons sin is van S/steel en het skerp hoek plaat tipe hakies spesifiek vir 'n laaitjie of kassie se deur.

Sal foto neem vanaand as ek onthou.

Of dalk kan Danie vir ons vandag nog doe foto plaas wat hy vir my gestuur het.

Hi Geert so lyk die vatdoek rakkie wat Danie vir my 'n foto van gestuur het.  By Gelmar gekoop, S/steel onder R30-00

Hy gaan mooi netjies haak oor die messe en vurke laaitjie van die Maia se uittrek kombuis.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jun 2019 @ 19:16:59 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13710
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

[quote]1022,250051400[/quote]

Hi Geert so lyk die vatdoek rakkie wat Danie vir my 'n foto van gestuur het.  By Gelmar gekoop, S/steel onder R30-00

Hy gaan mooi netjies haak oor die messe en vurke laaitjie van die Maia se uittrek kombuis.

Baie Nice!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jun 2019 @ 14:16:24 pm
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1594
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

Plastiek sake werk goed maar onthou sodra jy oor grens gaan Botswana toe is daar n stywe boete vir elke plastiek sak in jou besit

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jun 2019 @ 20:26:27 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1520
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Plastiek sake werk goed maar onthou sodra jy oor grens gaan Botswana toe is daar n stywe boete vir elke plastiek sak in jou besit

Hierdie is nuwe inligting.

Interessant dat Bots dit kan regkry maar ons aan die suidpunt nie!

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jun 2019 @ 20:59:04 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13710
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Hierdie S-hooks kan seker ook handig te pas kom.....selfs as vervanging van vadoek hanger. Kan dit hang oor tent se dwars pale. En dit neem geen spasie op nie.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jun 2019 @ 08:08:52 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14005
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Hierdie S-hooks kan seker ook handig te pas kom.....selfs as vervanging van vadoek hanger. Kan dit hang oor tent se dwars pale. En dit neem geen spasie op nie.

Ek het baie van hulle.  Gebruik dit by die huis in kombuis en badkamer.  Het gevind dat die hakkie se buig te klein is vir die tentpaal om mooi te haak.  Dis nou die Maia se Carbon fibre tent pale.  Het dit nie probeer op gewone alu tent pale nie

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2019 @ 06:37:18 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13710
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Dit maak aan tent paal vas....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2019 @ 12:16:00 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1520
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Dit maak aan tent paal vas....

Dis nou uniek bedink!

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Sep 2019 @ 14:16:38 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14005
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dit maak aan tent paal vas....

Goeie idee maar ek sal dit 'n mis gee. Ma sal my bo van my stoel af klap as ek die vullis reg in die kuier area van die tent of rally hang.

Normaal weg sit ons die vullis houer maar so onder 'n tafel of onder die uitskuif wasbak.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
page 1 of 2