English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 412
Total Replies: 232 684
Total Views: 82 441 623
topics: 1 126
replies: 11 528
views: 4 807 244
Jokes and everything else that makes you laugh

Vrydag

replies: 6
views: 4704
24 Jun 2016 @ 10:31:16 am
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2024
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2016 @ 10:35:05 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14188
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Lol...lyk soos n hond gekruis met volstruis. Dis hoekom naweek vinnig verby is...te vinnig..kan nie briek nie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2016 @ 11:02:10 am
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

laughinglaughinglaughing   Dis nou sowaar die beste een wat ek nog gesien het.  Almal wat nog werk, sal met daai een saamstem.

Toe ek nog gewerk het, was Vrydagaand die heel lekkerste tyd van die week en Sondagaand die slegste.

TGIF

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2016 @ 11:36:01 am
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3321
Joined: 16 Jan 2012
Experience: 52 years

Maandag oggend se wakker word????????

DR DRAKE GP

not a Doctor nor a GP
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2016 @ 12:36:21 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3693
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Elke maand was daar een Maandag wat ek baie geniet het. Dan handig ek die volgende week se bystand oor aan die volgende persoon.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jun 2016 @ 14:14:07 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8219
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Maandag oggend se wakker word????????



Behalwe as jy kamp.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jun 2016 @ 14:16:49 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14188
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Soos hulle s: Naweke word in China gemaak....dit hou nie lank nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required