English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 526
Total Replies: 252 776
Total Views: 83 247 915
topics: 11 574
replies: 139 205
views: 39 342 244
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Vrek irreteerend / annoying

replies: 6
views: 358
19 Jun 2020 @ 18:07:22 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Hierdie wit gedeelte / nota van sacorona.co.za onder elke bladsy gee my n pyn en het verskye kere die caravan parks webtuiste net hoe gemaak deur dit. As jy iets wil paste of fotos plaas kan ek nie ok druk want daai gemors...... stay home en stay safe is in die pad. Asof ek nie totaal gatvol is vir hierdie Corona twak.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jun 2020 @ 11:13:23 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9762
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Het dit ook so ruk terug genoem dat dit die wit wax uit my iriteer.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
20 Jun 2020 @ 11:23:17 am
JohanMarais
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 584
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 31 years

Volgens die regulasies aan die begin van die lockdown is elke SA web site verplig om na die regering se offisiële web site te verwys. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jun 2020 @ 11:24:28 am
JohanMarais
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 584
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 31 years

Miskien kan die kennisgewing na ‘n beter posisie op die blad verskuif word.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jun 2020 @ 09:28:31 am
Diddo
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 786
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 21 years

Dit is niks. Ek het `n ander site oop gemaak en elke pladsy het `n pop up wat mens eers moet toemaak.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2020 @ 13:29:52 pm
Swanie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 872
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years

Stem saam

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2020 @ 16:28:56 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9762
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Sal seker eendag afkom.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za