English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 608
Total Replies: 253 852
Total Views: 83 282 615
topics: 11 622
replies: 139 871
views: 39 361 090
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Vou julle die pwc strook van karavaantent na buite of binne?

replies: 23
views: 394
06 Mar 2020 @ 17:42:53 pm
snys
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 485
Joined: 09 Apr 2016
Experience: 34 years

Ek sien party mense vou die karavaan tent se onderste lining na buite en party gooi sommer 'n laag sand buite op om dit vas te hou. Ek was nog altyd onder die indruk die lining word na binne gevou. Wat is die regte manier?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Mar 2020 @ 18:28:23 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17520
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Myne kan net na binne wys, want aan die buitekant is die ringetjies / lussies vir tentpenne

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Mar 2020 @ 18:36:53 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Vou dit na binne. Dit laat toe dat ek goed op dit kan sit sodat dit nie rond flapper. Lyk ook beter van buite af, minder opsigtelik binne.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Mar 2020 @ 20:25:54 pm
snys
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 485
Joined: 09 Apr 2016
Experience: 34 years

So gedink ja. Kan nie dink wat se voordeel dit is om na buite te vou nie, behalwe dat die tent nie so nat binne sal word as die PVC buite toe wys nie. Dit sal die reenwater miskien beter keer. Of miskien ook nie, want jy sal in elk geval nie die vou na buite eweredig kan doen met die lussies in die pad nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Mar 2020 @ 20:30:32 pm
Kamp is Koning
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 349
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 35 years

Ek vou dit ook na binne en pak dit vas met die los goed want die penne lussies wys na buite.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Mar 2020 @ 20:46:02 pm
Lennie
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2033
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 51 years

Die plastiek tentflap kom beslis na binne sodat die lussies met rubberringetjies aan die buitekand met tentpenne vasgeslaan kan word.

As die wind onderdeur pla, het ek die gebruik om 'n ekstra tentpaal horisontaal aan die binnekant te lê en dit dan met twee ?-tentpenne op die punte vas te slaan soos hieronder op die foto.  Dit hou die sykant styf en netjies, die buitenste tentpenne trek nie uit nie en die wind blaas ook nie onderdeur nie.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Mar 2020 @ 21:04:45 pm
Kamp is Koning
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 349
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 35 years

Lennie jou doring daar leer ek ook iets wat ek nooit aan gedink het nie dankie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Mar 2020 @ 21:12:39 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Lennie. Dis nou twee dinge in een dag wat jy my iets leer. Daars nie verniet 52 jaar se experience wat hier pronk nie 👍

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Mar 2020 @ 07:22:46 am
Willem01
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 246
Joined: 21 Jul 2014
Experience: 11 years

Ons hou ook  by die Eiland die apies uit ons tente op hierdie manier. Ons gebruik die geel of rooi verfstokke wat jy by enige verfwinkel kry. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Mar 2020 @ 07:59:32 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9891
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Vou dit na binne. Dit laat toe dat ek goed op dit kan sit sodat dit nie rond flapper. Lyk ook beter van buite af, minder opsigtelik binne.

Hier in die tagtigs het die vlappe na buite gewys en toe sand op gegooi van die sloot om die water te keer of dit met sand sakke vasgepak.

In die negentigs het dit verander na binne.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Mar 2020 @ 12:02:39 pm
Henry en Karin
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 39
Joined: 12 May 2012
Experience: 47 years

Het in die 70's by Campcraft gaan werk voor ek gaan kanonne doen het.

Daardie tyd was mense nie so gesteld op 'looks' nie. Die plastiek was na buite om n voor direk langs dit te grawe en die grond bo op te gooi. Doel was om water uit te hou die voor het die water weg gevoer en die grond op die pvc was om jou tent teen wind en water te seel.

Ek gebruik ook deesdae n stuk pvc conduit wat horisontaal vasgeslaan word met drie penne. Dit hou seil styf en apies ens uit.

Soos U will.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Mar 2020 @ 09:04:59 am
Jaco van Rooyen
Silver Member
77% Profile Strength
Posts: 94
Joined: 20 Feb 2017

Baie slim plan met paal onder, dankie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Mar 2020 @ 09:18:36 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16192
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek het die broekspype van ou lang broek Denims afgesny en die een kan toe gewerk.

Ek maak dit vol sand en plaas dit op die plastiek gedeeltes binne die tent.  Ook net aan die kant waar die wind van daan kom.

Ek gebruik dit ook om 'n Gazebo se tou aan vas te maak en dan begrawe ek dit als in die sand.  Gazebo staan dan stewig op die strand al is die wind sterk.

Dink die pyp aan die onderkant is beter oplossing.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Mar 2020 @ 10:43:43 am
Henry en Karin
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 39
Joined: 12 May 2012
Experience: 47 years

Ja Leon, dit werk goed en die plastiese conduit is lig en goedkoop. Kan ook maklik vervang word as dit dalk breek.

Groetnis uit Salt Rock.

Soos U will.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Mar 2020 @ 12:23:04 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1514
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Eerstens, Henry ons gaan Salt Rock toe van mid April tot einde Mei. Is alles reg daar?

Ons vou ook binne toe. Gaan die paale onder op mud flap probeer.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Mar 2020 @ 21:27:54 pm
Henry en Karin
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 39
Joined: 12 May 2012
Experience: 47 years
Paul alles doodreg by Salt Rock. Staan nou vir n maand. Pensionaris jy weet.... so lank staan dan staan jy agter. Ons is dood gelukkig met die reeling. Die uitsig is mooi voor maar so ook die wind.
Vou maar die flappe na buite en hou dit vas met pvc conduit. 
Groete en geniet.
Soos U will.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Mar 2020 @ 21:29:26 pm
Henry en Karin
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 39
Joined: 12 May 2012
Experience: 47 years

Paul alles doodreg by Salt Rock. Staan nou vir n maand. Pensionaris jy weet.... so lank staan dan staan jy agter. Ons is dood gelukkig met die reeling. Die uitsig is mooi voor maar so ook die wind.

Vou maar die flappe na buite en hou dit vas met pvc conduit. 

Groete en geniet.

Soos U will.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Mar 2020 @ 13:36:19 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1514
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Dankie Henry. Ons gaan 14 April daar wees ek dink stand 58 met Exclusive 

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Mar 2020 @ 14:20:26 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1514
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

CR85

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Mar 2020 @ 20:13:36 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16192
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Weet nie hoe lank julle daar gaan wees nie.  Sal kyk as ek n draai kan maak mits Dolphin vir ons plek het aan die einde van April

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Mar 2020 @ 20:36:36 pm
Henry en Karin
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 39
Joined: 12 May 2012
Experience: 47 years

Paul 85 is ok and well shaded. Standing on it now. Ten meters to the well maintained ablution.

Soos U will.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Mar 2020 @ 09:56:52 am
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1514
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Thanks Henry. We will be there for a month, 14 April - 14 May. So miskien sien ons jou Leon?

Laat ons weet watter stand en tyd jy by Balito Dolfin gaan wees?

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Mar 2020 @ 10:48:49 am
Skolopad
Titanium Member
70% Profile Strength
Posts: 435
Joined: 28 Feb 2018

Now still confused, a outer or a inner or a new camping site

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Mar 2020 @ 10:53:33 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16192
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Thanks Henry. We will be there for a month, 14 April - 14 May. So miskien sien ons jou Leon?

Laat ons weet watter stand en tyd jy by Balito Dolfin gaan wees?

Julle gaan my nie glo nie maar ek het laas week hulle gebel. Tot op hede het ek nog geen Epos gekry met die kwotasie vir twee staanplekke nie.

Ek gaan hulle nou weer skakel en hoor wat gaan aan.

Sorry Lance

Hi-jacked the topic.  Back to the original topic taking in consideration that the pegs of the side walls are on the outside I for one would not  hit a tent peg through the plastic of the side wall.  Thus I always lay them on the inside on top of the ground net.  The pegs to hold down the plastic with PVC pipe as previously suggested in windy conditions can be placed between the plastics of the various panels where the zips are.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za