English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 330
Total Replies: 250 629
Total Views: 83 161 985
topics: 1 156
replies: 12 174
views: 4 835 113
Jokes and everything else that makes you laugh

Vordering in tegnologie

replies: 9
views: 415
24 Oct 2017 @ 20:52:07 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4819
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Ek sien gisteraand die vordering in tegnologie is so ver gevorder dat die nuwe Iphone 6 se sagteware gee jou die volgende resultaat:

1+2+3=23 of 24. Dit wissel van foon tot foon.

Waar is die goeie ou dae toe 'n foon met 'n sakrekenaar nog die regte antwoord gegee het. Weens TOEPS kan dit nie eers so som korrek doen nie.

Ek hoop nie die oupas en oumas leer die kleinkinders tel met die Iphone 6 nie.

Wat het dit met kamp te doen - ABSOLUUT NIKS - hehehe

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Oct 2017 @ 20:56:40 pm
Anonymous
Daai foon is so deurmekaar soos krismas koek in 'n tuimeldroer๐Ÿ˜‚
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Oct 2017 @ 22:52:30 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17177
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek sien gisteraand die vordering in tegnologie is so ver gevorder dat die nuwe Iphone 6 se sagteware gee jou die volgende resultaat:

1+2+3=23 of 24. Dit wissel van foon tot foon.

Waar is die goeie ou dae toe 'n foon met 'n sakrekenaar nog die regte antwoord gegee het. Weens TOEPS kan dit nie eers so som korrek doen nie.

Ek hoop nie die oupas en oumas leer die kleinkinders tel met die Iphone 6 nie.

Wat het dit met kamp te doen - ABSOLUUT NIKS - hehehe


Miskien het dit tog iets met kamp te doen....oord eienaars gebruik miskien hierdie fone om hul uitgawes uit te werk en bereken daarvolgens hulle kampeer tariewe....dis hoekom sommige oorde se tariewe so hoog is! LOL :-}
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct 2017 @ 06:14:54 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16032
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Dis hoekom die kinders "SO GOED VAAR OP SKOOL DEESDAE"

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct 2017 @ 09:23:08 am
Diddo
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 780
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 21 years

Dis hoekom die kinders "SO GOED VAAR OP SKOOL DEESDAE"

Of is dit dalk "sink"

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct 2017 @ 09:44:33 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2830
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 42 years
Seker hoekom sekere mense met sulke groot salarisse rondloop...
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct 2017 @ 11:21:15 am
Nabro
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 317
Joined: 27 Jan 2015
Experience: 14 years
Ek is baie trots op my iPhone 6, hy kon darem die som reg antwoord.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct 2017 @ 11:35:51 am
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4819
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Ek is baie trots op my iPhone 6, hy kon darem die som reg antwoord.

Max jy het seker 'n BUG op jou foon wat die BUG van Apple kon regruk. :)

My seun het syne gister getoets en kry toe 23.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct 2017 @ 16:48:31 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3105
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

Ja, en daar gryp ons almal wat n iPhone 6 het ons masjiene en check die calculator uit๐Ÿ˜€๐Ÿ˜€๐Ÿ˜€๐Ÿ˜€

Myne gee antwoorde tussen 22 en 37

Ek laaik niks vd foon nie!!!!!! (Werks foontjie)

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct 2017 @ 09:07:17 am
Douglas Green
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 503
Joined: 06 Sep 2010
Experience: 11 years

Daaie cell-foon kan nie tel tot by 10 nien - dit het nie fingers nie!laughinglaughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za