English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 524
Total Replies: 252 763
Total Views: 83 246 341
topics: 777
replies: 6 342
views: 2 393 034

Voorste Ruit

replies: 12
views: 2353
08 Feb 2017 @ 10:46:54 am
Deon
New Member
92% Profile Strength
Posts: 1
Joined: 05 Jan 2017
Experience: 25 years
Ek is op soek na n voorste ruit vir n Sprite Sport Karavaan 1993
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Feb 2017 @ 12:52:01 pm
Jaco
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 198
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 5 years
Hallo. Jy moet maar die Campworlds bel. Ek het ook laas vir my 87 wa gesoek. Op die einde by Pretoria karavane reggekom.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Feb 2017 @ 13:26:38 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2830
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 42 years
Deon, welkom op die forum.
Oop julle kom gou reg.
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Feb 2017 @ 13:29:45 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Welkom op forum. Sien baie forum lede het al reggekom met parte vir ouer modelle by Comet...miskien hulle ook probeer? Sterkte...hoop julle kom reg!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Feb 2017 @ 14:05:06 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

Daar is pleke wat die vensters maak  hier op die forum het die manne gepraat kry nie die insetsel nieyell

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Feb 2017 @ 16:15:23 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9762
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Welkom op die forum.
Sterke
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Feb 2017 @ 20:43:00 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4738
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Welkom op die forum gesels lekke saam en sterkte met ruit
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Feb 2017 @ 21:03:14 pm
Anonymous

Deon baie welkom hier, geniet dit forum.

Hier in Vereeniging is 'n persoon wat vir jou perspex vensters kan maak (ook die met die gaping tussen die twee ruite).

Jy kan hom kontak as jy nie nader aan jou reg kom nie

Billy sel no. (084)491-0356

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Feb 2017 @ 06:01:18 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Probeer ook Brits karavane. Hulle het ook al met sulke ou modelle se onderdele gehelp.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Feb 2017 @ 08:27:20 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5811
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Ski

Kontak die ouens, dalk kan hulle jou help ?

Deon baie welkom hier, geniet dit forum.

Hier in Vereeniging is 'n persoon wat vir jou perspex vensters kan maak (ook die met die gaping tussen die twee ruite).

Jy kan hom kontak as jy nie nader aan jou reg kom nie

Billy sel no. (084)491-0356

 

 

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Feb 2017 @ 10:59:21 am
Henk D
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 213
Joined: 07 Oct 2014
Experience: 28 years

Kontak Joanne Sutcliffe by joanne@paradigm.co.za of op 0116262783. Hulle het my gehelp met my 1984 Jurgens. en was by verre die goedkoopste wat ek kon kry.

 

 

Altyd lus vir Kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Feb 2017 @ 11:01:26 am
Jaada
Silver Member
88% Profile Strength
Posts: 58
Joined: 11 Jun 2014
Experience: 59 years

Vir die Oos Rand kan jy Rudi van JJ Caravans kontak. Doen reperasies aan ouer karavane. Nommer is 084 922 0490.

Kamp groete
Kobus & Ada
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Feb 2017 @ 13:19:59 pm
Adri
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 4
Joined: 16 Nov 2013
Experience: 11 years

Kontak    Kobus   0834249806

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za