Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22522 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18208 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6543 |
| BrianB | 5722 |
| Bostoe | 5562 |
Uranus Member | 2600 + |
| mulderpm | 3202 |
Saturn Member | 2000 + |
| Lennie | 2195 |
| Kanneman | 2162 |
| Chris Boucher | 2063 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1895 |
| Nico | 1801 |
| Hennie Botha | 1709 |
| steamer | 1705 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1601 |
| Butts | 1497 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1374 |
| RichardJ | 1318 |
| Louvan | 1295 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 897 |
| JohanMarais | 828 |
| Fanie | 816 |
| Piet Ford | 739 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 671 |
| Benkie | 602 |
| 1Pierre2 | 519 |
| Willie54 | 478 |
Platinum Member | 250 + |
| Rare Breed | 427 |
| LEEN | 405 |
| Oumens | 397 |
| survivalist | 360 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 337 |
| Izak | 332 |
| nyiko81 | 316 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 276 |
| Dieter | 265 |
| Lein | 261 |
Gold Member | 100 + |
| Fienie | 245 |
| Hennie1968 | 240 |
| Trev1 | 225 |
| Bushbaby | 208 |
| Joos Pretorius | 204 |
| BigG | 192 |
| Maurits | 177 |
| Saalocin | 171 |
| Pontius | 168 |
| Andre Steyn | 166 |
| Wegisons | 155 |
Voorspoedige nuwe jaar
Mag 2016 vir almal n beter jaar wees.
Baie van ons het n slegte 2015 beleef. Gelukkig is hy nou verby.
Hou jou oë op Jesus dan sal die pad wat ons moet loop voorspoedig wees. Hy vrywaar ons nie van versoekings en swaar kry nie maar belowe Hy sal ons nooit alleen los nie, Hy gaan ons dra deur die slegte tye.
My wens is dat ons almal vir mekaar moet raak kamp. (Ek het darem noual vir vir Piet Venter op Kimberley ontmoet en vir Willem ,, Wilsur.. in Bloem.
I love camping all year round
Selfde daar Johan, en aan al die lesers en deelnemers.![]()
Dankie Johan, stem met jou saam. Soos jy sê, 2015 was nie altyd baie lekker nie, ons het darem Maandag 10mm reën gehad. Vandag mooi bewolk en nou 25°. Kyk na Bo vir nog 'n buitjie. Baie seën en voorspoedige 2016 vir jou en jou gesin, asook vir al die forumiete.
Dankie vir vir die mooi wense Johan en dieselfde daar by julle en al die kampers.
Die was vir ons aangenaam om vir jou en en Elma te ontmoet daar langs die water. Dankie ook vir julle gasvryheid.
Geniet die lewe so lank as jy kan
And so say all of us to all the forum members
On The Road Again
Dankie Johan. Ons wil ook graag aan almal op die forum sê:
Geniet die klompie ure wat oorbly van die oujaar en gaan die nuwe jaar tegemoet met nuwe hoop op baie beter dinge wat voorlê. Al het daar hierdie jaar slegte dinge gebeur met baie van ons, ons is nog hier en ons het nog baie om voor dankbaar te wees. Ons gaan positief wees en glo die nuwe jaar kan beter wees, net ons attitude kan 'n verskil maak.![]()
Vir die mense wat nog kamp, hoop julle geniet dit nog baie en voel darem al bietjie uitgerus. Hoop almal kom veilig aan by hul tuistes.
Groete
Dankie vir boodskap...dieselfde vir alle lede🎪
Dankie en selfde vir almal
Voorspoed, vrede, en als wat mooi is. Mag dit reen in die woestyn, en die Gemsbokke baie kallers gooi.
Vrede en liefde vir almal en baie kampe
Diederik Strachan
Happy new year to all and may it be a better one than 2015. Going to be a year of change for wifie and i as we move to Hillcrest fom Amanzimtoti in April when I retire, and we have a 2 month old grandson to babysit from the granny flat attached to the main house our daughter and son in law have bought with us. We are learing the extended family set up some families do in Durban. Hope I can keep busy enough this year so do not go out my mind. Bowls is something new to try and more woodwork, perhaps weld burglar gaurds etc.Become a dog and cat house sitter, who knows.
Try and keep it simple
Die bootjie van 2015 beleef soms storms en telkens kalmte.
Mag Forum-lede se bootjie 'n 2016 Ark wees en dat hierdie ark veilig strand op 'n pragtige 2016 Araratberg met elke duif wat julle gereeld uitstuur na jul ark sal terugkeer met 'n groenblaartjie met ons drie-enige God se liefde, genade en vrede om jul in al jul 2016-strewes gelukkig, gehoorsaam en tevrede te maak in afwagting op die wederkoms van Jesus Christus. Geniet jul 2016 al lyk die wolke soms donker daar is altyd 'n son wat helderder skyn, vir jou en vir my.

And to all forum members and families too!
DR DRAKE GP
not a Doctor nor a GP
selfde daar, en wees versigtig waar julle ookal gaan.
Ry mooi hou oe op die Vader en geniet
Haak daai wa kamp bly koning
Dankie. Ja, voorspoed jul almal toegewens vir 2016!
Voorspoed vir jul almal vir 2016.
Mag hierdie jaar vir almal mooi herinneringe opbring!😁
Voorspoed 2016 vir al my vriende, asook vriende wat hier verban is. He He
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
Voorspoed vir almal



