English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 524
Total Replies: 252 775
Total Views: 83 247 336
topics: 11 573
replies: 139 204
views: 39 341 988
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Vonnie se badkamer en mudroom.

replies: 62
views: 15785
page 1 of 2
24 Aug 2015 @ 19:12:15 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Die is nou baie lank op Vonnie se wenslys, n grand badkamer, en n mudroom waar ek my vuil klere kan uittrek.
Miskien is die totaal on van pas op die forum, maar ons gesels oor molle en allerhande goed partykeer, nie net kamp onderwerpe nie. So ignoreer maar, of laat weet as die onvanpas is.

Beton maak ons op die plaas manier, klippe en dagha, is mos maar eintlik wat beton is. Ons klip nie op spesifieke maat nie, net soos hy opgetel word. So maak ek dan n sterk dagha mengsel en vibreer klip in die totdat dit versadig raak, in die vondasies. Maar nou met die vloer gooi, moet die klippe darem so bietjie kleiner, en om 3m3 vanaf die dorp te kry, is simpel duur.
Maat van my het n piepklein "jaw crusher" met n Lister D petrol enjin op, regte vintage spulletjke. Wel ek het dit gaan optel Saterdag, en vandag 1,5m3 gebreek. More is daar genoeg om die vloer te doen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Aug 2015 @ 19:16:48 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Boer maak n plan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Aug 2015 @ 20:03:14 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years

Die kleinste crusher wat ek nog gesien het goeie idee

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Aug 2015 @ 20:07:23 pm
Somer Kamper
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1067
Joined: 03 Sep 2014
Experience: 22 years

Hierdie is 'n kamp onderwerp.

Plaas met uitsig:          √

Wild:                               √

Ablusieblok:                  √

Lyk my hier kom 'n nuwe kampplek.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Aug 2015 @ 20:40:32 pm
Nemo
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 292
Joined: 17 May 2013
Experience: 45 years
Baie vindingryk!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Aug 2015 @ 21:18:42 pm
Anonymous

Herman, onthou net, forum vriend kamp teen pensionaris tariewelaughing

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Aug 2015 @ 07:11:16 am
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1314
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 41 years

Herman, as Ma gelukkig is, is alles reg op die werf.

Sterkte met bou werk

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Aug 2015 @ 07:29:09 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4738
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Gooi mielies Herman
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Aug 2015 @ 08:22:45 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

Kan lekker raak daar op die plaaslaughing

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Aug 2015 @ 08:27:26 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9762
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years
Iemand hou jou uit die kwaad.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Aug 2015 @ 08:56:50 am
Retired Camper
Mars Member
81% Profile Strength
Posts: 1014
Joined: 06 Nov 2014
Experience: 14 years
Gooi mielies Herman

Nee, gooi klippe Herman.... Lol
Cheers vir altyd
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Aug 2015 @ 09:15:13 am
Hagar
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1563
Joined: 20 Dec 2014
Experience: 32 years

Terwyl die bulle en die ramme werk kan jy maar Vonnie se whislist voltooi. Mooi man.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Aug 2015 @ 11:07:16 am
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Dit is darem maar lekker as mens sulke dinge vir jouself kan doen.  Dit is nie almal beskore nie.  Geniet dit en ek glo jy gaan agterna trots wees op jou handewerk en 'n baie gelukkige vrou hê.  Wat meer kan 'n man vra?

Dan moet ek kommentaar lewer oor die onderwerp op 'n kampforum....  Mag mens dat net oor kampgoeters hier praat?  Daar is niks lekkerder as kamp nie en dit is heerlik om daaroor te praat en te hoor wat ander op kampe ervaar.  Maar vir my sal die forum bietjie eentonig raak as dit net daaroor moet gaan.  Die mans praat graag oor die tegniese aspekte daaraan verbonde, dinge waarvan vrouens gewoonlik nie veel kennis het nie en in elk geval nie kommentaar kan lewer nie.  Miskien sal meer vrouens deelneem as hulle net soms lekker oor iets 'n gesprek kan begin.   Ek is eerlik, as ek nie die vrymoedigheid het om oor ander dinge te praat nie, moet ek maar padgee. wink Of het ek die kat aan die stert beet? 

Herman, wat my aanbetref, vertel ons asseblief van jou bouery en hoe dit vorder en sien uit om 'n foto van die eindproduk te sien!

Groete, Freda

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Aug 2015 @ 11:31:34 am
Veldskoen
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 336
Joined: 08 Apr 2015
Experience: 36 years
Mooi Herman, Bou so voort. Die kampplek kom mooi aan.
Hou jou voete plat op die aarde
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Aug 2015 @ 12:34:04 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1590
Joined: 22 May 2014
Experience: 7 years
Vir die inweiding en oopstel van die kampplek, sal daar n gratis naweek vir alle forumiete, met mampoer op die huis, beskikbaar wees,die uitnodegings is volgens die hoorse lyn reeds gepos.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Aug 2015 @ 12:34:25 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years

Freda dis waarom dit gaan om lekker saam te gesels geniet al die grappe en al die ander dinge die forum bly tops

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Aug 2015 @ 12:41:13 pm
Anonymous

Freda, streng gesproke is dit 'n kamp forum, MAAR, ons het almal al oor ander intersante dinge gesêls. Ek glo nie iemand gee oom nie, bytendien, ek het dan al my gaan kyk vir pos.

Ek sien so uit na Herman se "kom gratis inwei" naweek, ek het al klaar die wa gepak.wink

As dit verbode is om ander sakies ook te bespreek, moet my sonpanele storie maar verwyder word.laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Aug 2015 @ 12:55:42 pm
Hagar
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1563
Joined: 20 Dec 2014
Experience: 32 years

Ek sou dink dat enige gesels onderwerp kan werk solank dit binne die forum se reels bly. Daar is tog baie ander aspekte waar ons van mekaar kan leer en so jou kennis verbreed. Die forum opskrifte bo gee juis vir ons n bree lys van onderwerpe en ek glo jy kan bykans enigiets tussen daardie onderwerpe inpas. Om die kampvuur is die onderwerpe onbeperk en daar sal altyd iets wees om oor te gesels buite die raamwerk van tegniese punte en tent opslaan 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Aug 2015 @ 13:15:59 pm
Somer Kamper
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1067
Joined: 03 Sep 2014
Experience: 22 years

As die forum slegs oor kamp gegaan het, sou dit vrek vervelig gewees het en lankal doodgeloop het.

Soos Hagar sê, om die kampvuur word byna enige onderwerp bespreek, so enige onderwerp is teoreties kampverwant. My gunsteling is die grappies afdeling. Een ou het op 'n stadium raad gevra oor die herstel van sy huis se dak. Is dit kampverwant? Natuurlik!!! Wie kan gaan kamp as jy weet jou huis se dak lek.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Aug 2015 @ 13:32:39 pm
Anonymous

Karavane het mos ook dakkelaughing, wonder of dit nie dalk een van die redes is hoekom die ander forum so sukkel nie, te veel moderators en beperkings.

Kyk, as ek net oor my karavaan mag praat gaan ek gou stil raak, al is dit die lekkerste ding om oor te gesêls. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Aug 2015 @ 13:40:25 pm
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Amen almal.... smilelaughing    At least Herman's building project also cleared the air about that...

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Aug 2015 @ 14:21:03 pm
The RETIRED Boring Camper
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2355
Joined: 01 Jan 2007
Experience: 51 years

On our CaravanParks.com Forums there are only two subjects that are Taboo!

Religion and Politics. Discussions that is. Take the Mickey out of them, especially a certain Mr. President. No discussions or debates!

And the third one is ------- The Boring Camper!  Just leave him alone!!!!

 

 

Regards.
This is how we spent the last fifteen years - working our buts off!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Aug 2015 @ 15:31:52 pm
Hagar
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1563
Joined: 20 Dec 2014
Experience: 32 years

On our CaravanParks.com Forums there are only two subjects that are Taboo!

Religion and Politics. Discussions that is. Take the Mickey out of them, especially a certain Mr. President. No discussions or debates!

And the third one is ------- The Boring Camper!  Just leave him alone!!!!

 

 

Boring camper is busy..........or is it busy boring camper......

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Aug 2015 @ 15:35:38 pm
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1314
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 41 years

And so say all of us.

Thank you mister Boring Camper.

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Aug 2015 @ 17:54:06 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Net gou n regstelling.
Die badkamer is aan ons huisie vas. Huisie is 16 jaar gelede gebou as n naweekhuisie, 90m2 klein,met die gedagte om hier te kom aftree, en dan te verbeter. Huidige badkamertjie is 4m2 met net stort , wasbak en toilet.
Wat die nuwe badkamer interesant gaan maak is die komponente. Sash venster van meer as 100 jaar oud, bad ook vrekoud, vrystaande, word nuut ge-enamel, outydse wastafeltjie vir wasbak. Deure en rame ou Oregon, dakbalke fris Oregon. Plafon van ou sinkplate. Klipmuur binne, etc, etc.
Behalwe die bad, is al die goete so deur die jare met renovasies bymekaar gemaak.

By die kamp is n lekker opelug stort en wasbak, en n spoeltoilet in klip geboudjie, regtig oulik. Net die bledie ringmuur wat ek met wattle pale gebou het, begin vrot. Nog werk vir my wat wag. Ek glo aan begin en deurdruk, los nie n ding uit voordat dit heeltemal klaar is nie. Volgende kamp weg, sal seker eers volgende jaar Feb wees, dalk weer wildtuin toe, dit was darem baie lekker.
Nou ja, my vuur brand, ek braai. Mooi aand hier in die Karoo.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Aug 2015 @ 18:20:52 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Ek moet dit so laat lyk. Die prentjie teen die yskas, al baie lank. Kyk Vonnie se "droom" teen die kant geskryf.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Aug 2015 @ 19:09:14 pm
Retired Camper
Mars Member
81% Profile Strength
Posts: 1014
Joined: 06 Nov 2014
Experience: 14 years
Sjoe, Herman dit gaan mooi lyk. Pure plaasatmosfeer.
Cheers vir altyd
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Aug 2015 @ 19:44:33 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years

Herman dis pragtig iets spesiaal doen so voort

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Aug 2015 @ 07:44:13 am
ouvrou
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 145
Joined: 28 Dec 2014
Experience: 45 years
Dit is soveel beter as mens dit self doen. Die ouman het sy lapa ook self gedoen en as iemand dit afkraak se hy gou vir hulle dat dit net lui mense is wat sal kommentaar lewer, maar self niks kan doen nie.
Do it now or leave it.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Aug 2015 @ 09:36:16 am
Hagar
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1563
Joined: 20 Dec 2014
Experience: 32 years

My vroe se Droom badkamer

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Aug 2015 @ 14:27:11 pm
Veldskoen
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 336
Joined: 08 Apr 2015
Experience: 36 years
Herman as ek so na die foto kyk van Vonnie se droom, kan dit seker nie te moeilik wees nie. As die muur n bietjie skeef is of die lig skyn daardeur, gee dit mos karakter. Onthou die deurskynende dak vir die sterre.
Hou jou voete plat op die aarde
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Aug 2015 @ 20:52:15 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Pieter, ek gaan my beste gee. Gelukkig die regte agtergrond. Die soort van bou, is ongelukkig bietjie moeiliker as die normale, al lyk dit nie so nie.
Die badkamer sal nie heeltemal so rustic wees nie, bietjie meer finesse in .
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Aug 2015 @ 18:10:38 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2191
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years
Ai Herman ek wens ek het nader aan jou gebly. Dit wat jy nou doen het ek myself belowe wil ek ook doen as ek aftree. Na 44 jaar in n staatskantoor het my beurt ook aangebreek en ek doen ook nou,soos jy, waarvoor ek lief is. Dae gaan te vining verby en dit is so genotvol om na n projek terug te staan en jou eie handewerk met eie unieke idees te bekyk. Beste tyd van my lewe en dit voel so asof ons beloon word met nagereg na n lang 'ander; loopbaan.
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Aug 2015 @ 18:58:50 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Piet, ek geniet vreeslik wat ek doen. En is geseen met n paar goeie hande.
Hier op die Forum is n klompie albums van dinge wat ek al gedoen het.

Vandag het ek pote maak pas vir die bad. Die bad lyk amper soos n doodskis, raak nouer na die krane se kant toe. Blikskottel dit was n gesukkel om al die kalk aanpaksel af te kry, net om n erge verweerde enamel te ontbloot, natuurlik n hele klomp plekke waar dit af was ook nog. Dit was n suipkrip vir baie,baie jare.
Die is toe als met bakwerk fulsel gestop en geskuur, en toe die hele bad met "spot putty" deurgegaan.
Die pote net so moeilik, die ou gate uitgeboor en weer getap. Oorspronklke pote was bal en klou ontwerp,gietyster, kon nie opspoor nie, nou prakseer ek n ander stel om te pas.

Die vloer is gister gegooi, maandag begin ek bo bou, le self die stene, hier rond is daar nie ambagsmanne nie. Rug raak bietjie styf, maar hy moet hou.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Aug 2015 @ 19:22:11 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Die bad, al die donker, en geel kolletjies is vuller.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Aug 2015 @ 20:03:43 pm
Anonymous

Baie mooi Herman, ek volg jou "loopbaan" met belangstelinglaughing

Piet, om een af ander rede loop die son nou baie vinniger as voor pension, soos jy sê,  dag is net te kort, my belofte aan myself toe ek op pension gaan is sover nog net 'n droom, "tyd gaan nie meer vir my dikteur nie" ha wat 'n grap

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug 2015 @ 16:02:52 pm
Veldskoen
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 336
Joined: 08 Apr 2015
Experience: 36 years
Herman gaan jy die bad verf of weer laat enamel? Om bad te laat her- enamel is ook n duur storie. Moet se dis nogal n mooi diep bad.
Hou jou voete plat op die aarde
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug 2015 @ 20:54:12 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2191
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years
Pragtig Herman. Ja Johan dit is soos jy se die tyd is nou net te min. Dit voel regtig vir my of ek nou al die seeninge ontvang waarvoor ons so baie gebid het. Hemels manne Hemels.........wat n voorreg. Sterkte met al daardie lekkerkry projekte.
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Aug 2015 @ 08:03:51 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Dink dit gaan puik lyk. Ek self is mal oor daai ou bal en klou poote baddens.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2015 @ 19:43:27 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Vandag se Vonnie my skuur lyk soos n kunsgallery. Die ou vensters en deure so bietjie geskuur, en nou gespuit. Daai " paint effects" is die ware Jakob, 100 jaar oud.
Nadat die bad se roes onder, na 2 dae se werk, af is, besluit ons dit lyk pragtig, en is ook net geseel. Bokant kry nuwe oppv.
More doen ek balkvulling. Dakstruktuur klaar op, pragtige ou Oregan balke en latte. Dan begin die klipwerk binne.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2015 @ 19:49:56 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1590
Joined: 22 May 2014
Experience: 7 years
In die wapad brand n liggie,sterkte,geniet wat jy doen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2015 @ 20:26:55 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2191
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years
En die grootste geskenk is as jy so terugstaan en jou eie handewerk bekyk en dit waardeer.
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2015 @ 13:53:05 pm
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 61 years

Herman as als mooi loop, ry ek om en by 16 Desember deur Oudtshoorn,hoe lyk dit kan ek daar kom badlaughing. Grap net van die bad, my suster wat in die dorp woon( naby die noord basis) sal nooit weer met my praat nie

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Nov 2015 @ 20:32:12 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Nou ja, die projek se rug gebreek, en myne ook. Brandmaar gewerk, maar kla nie.
Nog so paar stukkies vloerlyste more, en bietjie verf optouch dan wy ons daai bad in. Sjampanje in die yskas, Vonnie het so blink in die oog, raak amper bang !!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Nov 2015 @ 20:35:49 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Lyk baie netjies Herman! Hoop julle geniet daai badkamer ter deë
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Nov 2015 @ 20:38:21 pm
Anonymous

Baie smart Herman, geniet dit, moenie bang wees niewink

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Nov 2015 @ 20:47:32 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1590
Joined: 22 May 2014
Experience: 7 years
Geluk met die harde handewerk,goed gedoen.Hier kom n ding met die opening van die nuwe gebou.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Nov 2015 @ 07:50:08 am
Anonymous
Nice
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Nov 2015 @ 07:56:39 am
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2238
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Wel gedaan Herman. Nou moet jy sterk staan vir jou prys. winklaughing 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Nov 2015 @ 13:45:31 pm
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Mooi gedoen, Herman.  Vir my is die muur te pragtig.  Baie geluk, julle moet dit geniet.  En Vonkelwyn by kerslig, saam in die bad,  is wat jul nou moet doen (of dalk reeds gedoen het).smile

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Nov 2015 @ 15:24:18 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

My vroe se Droom badkamer

Eerder 'n droom om 'n vrou so daar te kry.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
page 1 of 2
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za