English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 484
Total Replies: 234 552
Total Views: 82 529 517
topics: 4 424
replies: 29 915
views: 17 368 961
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 455
replies: 302
views: 17 256 155

Voetplaat Park

replies: 3
views: 5712
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1038_reactions_counts' doesn't exist
29 Nov 2005
Anonymous
Op soek na info postief en negatief oor Voetplaat park. Het bespreek vir April skool vakansie vir een van die 'Luxury stands' met eie badkamer/kombuis.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1038_reactions_counts' doesn't exist
29 Nov 2005
Josa
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 34
Joined: 17 Apr 2007
Experience: 14 years
Abie,

Kyk onder die forum, daar was reeds kommentaar oor die park. Ons het April daarlangs gery, maar dit lyk bietjie stil vir ons. Smaak verskil gelukkig.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1038_reactions_counts' doesn't exist
29 Nov 2005
Anonymous
Ek is bespreek nou vroeg in Januarie!! Ek persoonlik vind dit n rustige oord, op die strand, met puik sekuriteit. Alle hekke strand toe is gesluit met kaart slotte. Het laasjaar n mooi groot 5,2kg kabeljou uitgetrek. Lekker swembad, braaigeriewe, wasmasj
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1038_reactions_counts' doesn't exist
02 Dec 2005
Anonymous
Ons Was in Feb daar en het dit baie geniet. n Mense voel baie veiling en jy kan gerus met die mense by die kroeg en resturant gaan kuier. Hulle is n hele gemeenskap wat in die aande daar n draai kom maak. Daar is n gety swembad en die geriewe is baie skoo
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required