English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 135
Total Replies: 227 832
Total Views: 82 286 292
topics: 10 756
replies: 123 553
views: 38 810 974
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Voer van Wilde diere

replies: 21
views: 399
22 Aug 2019 @ 19:17:16 pm
Willie54
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 104
Joined: 29 Dec 2009
Experience: 43 years

Voer van wilde diere is vakansie oorde bly n groot probleem, want diere moet boet met hulle lewens asgevolg van hierdie wanpraktyk van die mense .Die dier verloor sy vrees vir die mens en gaan in tente in .Die volgende ding wat gebeur so dier word dood geskiet .Het dit hierdie Junie vakansie weer op Swadini gesien, waar n persoon n wilde vark gevoer het ,met wit brood toe byt die vark sy voorpunt van sy vinger af .

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Aug 2019 @ 21:26:10 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1648
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Die ding begin by mense wat wilde diere hans groot maak. Dan sien onkundige dorps japies dit en probeer dit hulself, verskil is daardie vark bv was nie hans groot gemaak en n stukkie vinger saam wit brood was op die spyskaart. 

As jy nie die bos en natuur ken moet jou nie slim hou. Jare terug sit ek en my seun van so 3 en visvang by st Lucia meer. Volgende dag lê krokedille en tan daar. Ek sidder vandag nog as ek daar aan dink en se reguit. Ek het net nie van die gevaar geweet en dit kon lewens kos.

Daarom voel ek dat veral ons ouer garde moet ons oë oophou en uitkyk vir onkundige mense en altyd reg wees om in te tree al veroorsaak dit n rusie. Dit is beter om met n persoon n woordewisseling te he as met hom na n hospitaal toe te jaag

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Aug 2019 @ 22:22:20 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13454
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Einaaaa!!!!!....dit lyk seer!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Aug 2019 @ 22:34:17 pm
Adele1
Gold Member
62% Profile Strength
Posts: 109
Joined: 30 Nov -0001
Experience: 39 years

Stem saam met Bak Oor ook in St Lucia waar die mense op die hout jetties sit en bene afhang in die water ‘n mens doen dit onbewus en daardie krokodile in daardie meer is groot menere net een hap en jy is weg gelukkig was my skoonpa daar en het almal gewaarsku   Daar gesien haaie swem in knie diepte water. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Aug 2019 @ 05:39:01 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Onkunde of net Stupid. Ons sal seker nou nie weet nie.

Stem saam dat mens maar die gevare moet uitwys al het dit 'n woorde wisseling tot gevolg.

Mens kan die woorde wisseling kort hou deur net die gevare uit te lig en dadelik weg te stap.  Dit sal daai persoon los met iets om oor te dink.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Aug 2019 @ 08:19:39 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7617
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Dis wat ek dees dae doen.

Niemand jaag meer my bloed druk op nie. 

Hy word net vir hom self kwaad. 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Aug 2019 @ 08:28:24 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6384
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Ek was by revier hier by ons waar die boot ritte is n jong dame het sommer daar ingeduik sy was gewaarsku en na die 3 derde keer toe vat die plathond haar sy is nogsteeds weg

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Aug 2019 @ 08:46:18 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7617
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Ek was by revier hier by ons waar die boot ritte is n jong dame het sommer daar ingeduik sy was gewaarsku en na die 3 derde keer toe vat die plathond haar sy is nogsteeds weg

Willem, ek onthou die geval was self daar. 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Aug 2019 @ 09:10:07 am
RT
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 6
Joined: 20 Aug 2019
Experience: 24 years

ek dink tv programme wat wys hoe mense wilde diere vang en hanteer het ook n invloed op die menslike gedrag, dit lyk altyd so maklik selfs met gevaarlike diere en ek kan net dink dat die algemene publiek sien die diere as nie so groot bedreiging nie, maar dit bly net my oppienie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Aug 2019 @ 09:20:39 am
Willie54
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 104
Joined: 29 Dec 2009
Experience: 43 years

Ek wil ook die met julle deel .Selfs die minder gevaarlike diere soos Koedoes, is n baie groot probleem as hulle gevoer word .Die koedoe veloor sy vrees vir die mense .

Koedoe koei word gevoer by n karavaan tent ,die koedoe koei assosieer n die mens, die karavaan, met die plek waar hy kos kry .Die koei gaan in die tent in, die mense kom van die Ablusie af, die koei skrik spring deur die kant van die tent groot skade .Die mense gaan kla ,die koei word geskiet, is mos nou n probleem dier, maar hulle se nie hulle voer die koedoes.

Koedoe koei word kos gegee op n Chalet se stoep, die koedoe skrik gly op die stoep, breek haar heup ,die koei word geskiet .

My punt is net wat is mooier as n wanneer jy in die bos loop, en jy sien daai koedoes of Bokke in die wilde natuur, hulle is blink vet, teenoor die wat in die karavaan park gevoer word, met Paw Paw skille, brood, en luister nou mooi tot maalvleis .Die Koedoes tussen die karavane lyk sommer sieklik, en maer ,want dit is nie die kos wat hulle moet kry .Ek het al gewens die mense wat hulle so voer, moet net vir n week, blare en gras eet, en kyk hoe lyk hulle dan.

Die ding het ook n hele ketting reaksie ,die skille wat so persoon vir die koedoes uitsit, lok die Bobbejane en Ape, daar word dan gese ons kan nie daar kamp, Bobbejane is teveel, nou word die Bobbejane en Ape doodgeskiet.

Ek maak ook soos Leon, praat met die mense sonder om teargumenteer, lig die gevare uit, en as hulle nie wil luister ,gaan sien die bestuur, elke oord behoort sulke reels tehe,want onthou jou tent en karavaan en mense is ook in gevaar.

Elke mense behoort sy kinders en kleinkinders ook dit teleer, want so wildsbok as hy skrik kan n kind en selfs n groot mens noodlottig beseer .

Gelukkig vir die vark hy het darem n Hamburger gehad Witbrood en Vleis .

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Aug 2019 @ 09:37:47 am
Zack
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 188
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 32 years

Mooi gese Willie.   Stem saam

Met respek gesê wil ek die volgende noem.   Ek vat my eie ouers as 'n voorbeeld.   Ek dink dis die ouer garde wat meer hieraan skuldig is.   My eie ouers veral my pa wil en sal alle diere voer.   Jy is dan hier op aarde om vir hulle te sorg. Van voels, diere, selfs paddas en enige ding wat asem haal.   Ek het dit al aanvaar want jy sal die nie uit hulle kry nie.  Nie deur te dreig of te redeneer nie.  Dis maar hoe hulle is.  Selfs as iemand kom kuier moet daar eers iets ge eet word. 

So 'n ruk terug het ek met my Bully (varkhond) se vel gesukkel.   Ons het alle kosse uitgesny en haar eers net op goeie pille gesit.  As ek kry dan eet die hond n stukkie wors of ietsie lekkers.  Ek het hulle gedreig dat ek die hom gaan laat uitsit as haar vel nie beter word nie maar nog steeds is sy skelm bedref met 'n ietsie.

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Aug 2019 @ 09:59:28 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7617
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

ek dink tv programme wat wys hoe mense wilde diere vang en hanteer het ook n invloed op die menslike gedrag, dit lyk altyd so maklik selfs met gevaarlike diere en ek kan net dink dat die algemene publiek sien die diere as nie so groot bedreiging nie, maar dit bly net my oppienie.

Welkom op die forum. 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Aug 2019 @ 10:06:15 am
RT
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 6
Joined: 20 Aug 2019
Experience: 24 years

Hi Chuck

dankie vir die verwelkoming

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Aug 2019 @ 13:16:16 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek wil ook die met julle deel .Selfs die minder gevaarlike diere soos Koedoes, is n baie groot probleem as hulle gevoer word .Die koedoe veloor sy vrees vir die mense .

Koedoe koei word gevoer by n karavaan tent ,die koedoe koei assosieer n die mens, die karavaan, met die plek waar hy kos kry .Die koei gaan in die tent in, die mense kom van die Ablusie af, die koei skrik spring deur die kant van die tent groot skade .Die mense gaan kla ,die koei word geskiet, is mos nou n probleem dier, maar hulle se nie hulle voer die koedoes.

Koedoe koei word kos gegee op n Chalet se stoep, die koedoe skrik gly op die stoep, breek haar heup ,die koei word geskiet .

My punt is net wat is mooier as n wanneer jy in die bos loop, en jy sien daai koedoes of Bokke in die wilde natuur, hulle is blink vet, teenoor die wat in die karavaan park gevoer word, met Paw Paw skille, brood, en luister nou mooi tot maalvleis .Die Koedoes tussen die karavane lyk sommer sieklik, en maer ,want dit is nie die kos wat hulle moet kry .Ek het al gewens die mense wat hulle so voer, moet net vir n week, blare en gras eet, en kyk hoe lyk hulle dan.

Die ding het ook n hele ketting reaksie ,die skille wat so persoon vir die koedoes uitsit, lok die Bobbejane en Ape, daar word dan gese ons kan nie daar kamp, Bobbejane is teveel, nou word die Bobbejane en Ape doodgeskiet.

Ek maak ook soos Leon, praat met die mense sonder om teargumenteer, lig die gevare uit, en as hulle nie wil luister ,gaan sien die bestuur, elke oord behoort sulke reels tehe,want onthou jou tent en karavaan en mense is ook in gevaar.

Elke mense behoort sy kinders en kleinkinders ook dit teleer, want so wildsbok as hy skrik kan n kind en selfs n groot mens noodlottig beseer .

Gelukkig vir die vark hy het darem n Hamburger gehad Witbrood en Vleis .

Goed gesê Willie. Baie jammer mense nie oral so daaraan dink nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Aug 2019 @ 13:44:02 pm
captiva
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 176
Joined: 25 Mar 2014
Experience: 46 years

Daar word male sonder tal van ons gevra dat die wilde diere nie gevoer moet word nie Maar nee ons wil nie HOOR nie, ek voel nie eers jammer vir n slagoffer nie Hy het mos verstand en kan lees

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Aug 2019 @ 15:44:03 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1648
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Onkunde of net Stupid. Ons sal seker nou nie weet nie.

Stem saam dat mens maar die gevare moet uitwys al het dit 'n woorde wisseling tot gevolg.

Mens kan die woorde wisseling kort hou deur net die gevare uit te lig en dadelik weg te stap.  Dit sal daai persoon los met iets om oor te dink.

Altwee. Ek was self skuldig op n tyd. Gelukkig vir my het ek daarmee weg gekom.

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Aug 2019 @ 17:09:19 pm
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2330
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

"Give that pig a Bells!"  Ek dink elke regdenkende natuurliefhebber is heeltemal bewus daarvan dat wilde diere nie gevoer moet word nie.  Hier is een ou wat dit seker nie weer sal doen nie.  Dis pure kinderagtigheid!

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Aug 2019 @ 20:34:32 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13454
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Baie oorde het mak bokke wat in die kamp rond wei.  Ons het selfs by n oord in Dinokeng gehad dat die nyala sy kop deur ons karavaan deur gedruk het....lyk my op soek na kos. Daai selfde nyala het die hele oggend onder ons tent se afdak gelê. Res van die dag het sy tussen die kampeerders rondgeloop en lekker snoepies gekry. Dit is seker nie reg nie maar ek dink dis een van baie oorde se aantrekkings punte waar wilde diere vreedsaam tussen die kampeerders rond beweeg.....ook nog nooit gesien dat oord eienaars dan probleem het as mense hulle voer nie. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Aug 2019 @ 07:47:12 am
Joe Stieger
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 366
Joined: 15 Aug 2011
Experience: 41 years

"Give that pig a Bells!"  Ek dink elke regdenkende natuurliefhebber is heeltemal bewus daarvan dat wilde diere nie gevoer moet word nie.  Hier is een ou wat dit seker nie weer sal doen nie.  Dis pure kinderagtigheid!

Sy verdiende loon! Oumense het mos altyd gesê wie nie wil hoor nie, moet maar voel! Hy sal dit nie weer doen nie.

Net so gesukkel met skoonma en ape voer waarookal sy kom. "Ag shame, ek kry hulle so jammer! Hulle moet altyd so hard soek om kos in die hande te kry"... totdat die ape haar en oorlede skoonpa se tent bykans verwoes en heeltemal beskyt het. Skielik tot haar sinne gekom toe.

A happy life doesn't just happen, it's something you create yourself...
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Aug 2019 @ 22:05:53 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1648
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Baie oorde het mak bokke wat in die kamp rond wei.  Ons het selfs by n oord in Dinokeng gehad dat die nyala sy kop deur ons karavaan deur gedruk het....lyk my op soek na kos. Daai selfde nyala het die hele oggend onder ons tent se afdak gelê. Res van die dag het sy tussen die kampeerders rondgeloop en lekker snoepies gekry. Dit is seker nie reg nie maar ek dink dis een van baie oorde se aantrekkings punte waar wilde diere vreedsaam tussen die kampeerders rond beweeg.....ook nog nooit gesien dat oord eienaars dan probleem het as mense hulle voer nie. 

Sien Geert dit is presies die probleem. Kom jy as dorps japie by n ander plek is daai dier nie so mak en skop jou gaai soos die man met die vinger.

Ek geniet dit ook geweldig as die  bokke so deur die kamp beweeg. Daars so n wit bok by klein kariba wat altyd bo by die karavane kom draai. As jy hom een keer kos gee kom kuier hy elke dag.

Hoe ook al n wilde dier is n wilde dier en jy weet nooit hoe sy skoonma hom upset het nie dan kry jy dit, so hou maar liewer jou distansie.

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Aug 2019 @ 11:09:54 am
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1039
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 11 years

Glo nie daaraan om enige wilde dier te voer nie, selfs nie die sogenaamde makkes wat deur karavaan kampe loop nie. Het die voorreg gehad om iemand, wat bokke gevoer het by 'n kamp in Dinokeng, HARD te sien val toe 'n bok hom stormloop om ook kos te kry ... toe is hy kwaad vir die Rooibok?

Op 'n keer 'n man hard aangespreek omdat hy na die wilde perde by Kaapsche Hoop toe stap, om beter foto's te neem ... pure simpelgeid en onnosel. Ook gelukkig dat die wilde perd my gehoor het en toe 'n deel van die persoon se hemp afgeskeur het toe hy hom byt .... Ek het hardop gesê "Lekker! Kry vir jou!" ....... toe is die ou so kwaad vir MY dat hy my motor wou stamp toe hy weg ry ....

Ook baie Japanese en Sjinese gesien wat, sekerlik aangedryf deur TV programme, dink hulle kan saam met die wilde diere poseer .... maar nou ja!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Aug 2019 @ 12:06:43 pm
Willie54
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 104
Joined: 29 Dec 2009
Experience: 43 years

Ja Nico jy is reg .Ek wil nog een insident noem na aanleiding van Chinese wat jy hier noem .Ons kamp in Berg en Dal n Chinese vrou staan by n Blou Aap mannetjie sy voer hom n naartjie toe daai naartjie klaar is spring hy boop haar hy byt haar sy moes 43 steke in haar gesig kry .So ja ek sê jy voer geen wilde dier al is hy hoe mak .Dit gaan jou moeilikheid gee  jy gaan seerkry of skade kry die dier gaan hulle skiet as n probleem dier .So die mense wat dit nog doen asb stop dit .

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required