Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21828 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17659 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6075 |
Bostoe | 5439 |
BrianB | 5153 |
Uranus Member | 2600 + |
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP | 3369 |
Grumpy/Hannes | 3209 |
Saturn Member | 2000 + |
mulderpm | 2502 |
Lennie | 2192 |
Kanneman | 2141 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1978 |
Swanie | 1854 |
Heindrich | 1831 |
Nico | 1745 |
steamer | 1690 |
Ski | 1669 |
Hennie Botha | 1664 |
Dansan | 1528 |
Butts | 1453 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1211 |
Louvan | 1197 |
RichardJ | 1111 |
Gerden | 1093 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 838 |
JohanMarais | 819 |
Fanie | 746 |
CampingKitty | 715 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 661 |
snys | 631 |
Benkie | 588 |
Douglas Green | 575 |
Andrew | 524 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Harv | 424 |
Willie54 | 422 |
Andre Smit | 416 |
Rare Breed | 408 |
LEEN | 379 |
Kamp is Koning | 369 |
1Pierre2 | 355 |
survivalist | 352 |
Herman | 336 |
Izak | 325 |
RD | 319 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Dieter | 265 |
Meerkat | 262 |
Gold Member | 100 + |
Hennie1968 | 231 |
Fienie | 229 |
Vliee en brommers
Iets wat werklik help vir vliee - koop so 2 groot vars stywe lemoene en n pakkie heel naeltjies. Druk hele lemoen vol naeltjies redelik naby aan mekaar en sit neer op jou tafel tussen kos. Lyk mooi en hou paar dae voor hy pap raak. Binne of buitenhuis. Naeltjies eet net jou hande met die indruk proses.
Dankie. Het elders gelees dat iemand naeltjies in n plat bakkie met asyn sit wat blykbaar ook werk
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
Ek het iewers gehoor dat daai blou lig zapper nie werk vir muskiete en vlieë nie, trek net motte en torre?
Wie weet of die 'n feit of fiksie is?
Daar is blykbaar 'n tipe wat wel op muskiete werk en wat dan seker 'n kleur het waarvan hulle hou. Ek het nie detail nie.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Ek het iewers gehoor dat daai blou lig zapper nie werk vir muskiete en vlieë nie, trek net motte en torre?
Wie weet of die 'n feit of fiksie is?
Is lekker as jou buurman so n zapper het....dan het jy niks probleme op jou staanplek nie.
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
Daar is blykbaar 'n tipe wat wel op muskiete werk en wat dan seker 'n kleur het waarvan hulle hou. Ek het nie detail nie.
Ons het so 'n klompie jare terug 'n herlaaibareliggie by Outdoor Warehouse gekoop. Hy lyk amper soos 'n lugballon. Die boonste gedeelte is van 'n sagte wit tipe plastiek of soortgelyke materiaal gemaak. Dit is die lig gedeelte en het 3 verskilllende skerptes wat jy hom kan stel.
Die onderste helfte is van 'n harde tipe plastiek gemaak en bestaan uit vertikale pilaartjiess. Aan die biinekant lyk dit soos fyn horisontale draadjies wat op mekaar gestapel is. Daardie gedeelte het sy eie skakelaar en die liggie is pers. Die insekte gaan sit teen die horisontale draadjies en vrek net daar. Ek weet nie wat hulle dood veroorsaak nie.
Jy kan hom op 'n plat oppervlakte neersit of hy kan onderstebo hang. Hy werk amper op dieselfde prinsiep as die wat jy in slaghuise of sommige winkels kry. Al verskil is net hy is doodstil. Hy is 'n bietjie kleiner as 'n koffiebeker.
Moeg geploeg.
Ek het iewers gehoor dat daai blou lig zapper nie werk vir muskiete en vlieë nie, trek net motte en torre?
Wie weet of die 'n feit of fiksie is?
Dit maal sin. Ek dink nie vliee en muskiete vlieg agter lig aan nie, maar agter kos. Vliee vlieg ook nie saans nie, so lig gaan nie trek nie. Al gehoor hoe daai vangers vliee deur die dag vang, maar is seker oor vliee agter die dooie motte is? Mens het daai gloeilampe gekry wat met pers lig werk met skok in, maar is nie suksesvol nie
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
Is lekker as jou buurman so n zapper het....dan het jy niks probleme op jou staanplek nie.
Ek het n keer by Mbizi so n zapper gebruik. Het saans baie goed gewerk. Toe kom ek agter dat ek al die motte van bure na my staanplek toe lok met daai lig. Beste is maar om n kleurlig te kry wat nie hulle lok nie
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
Ons het drie verskilendes. Een lok alles en die ander twee net muskiete. Dit hang van die frequensie/kleur van die lig af. Werk baia goed.
Groete,
Paul
Nie een lok vlie nie. Hulle moet deur aas gelok word.
Groete,
Paul
Paul, kan jy die naam / maak gee van die een wat net muskiete lok EN DOODMAAK.
Waar het jy die masjien aangekoop?
Jy sit ook nie die zapper naby aan jou tent nie. Sit him by die braai dan gaan all die gogas en mozzies daarheen.
Groete,
Paul
Paul, kan jy die naam / maak gee van die een wat net muskiete lok EN DOODMAAK.
Waar het jy die masjien aangekoop?
Die UltraTec van CampLife lok muskiete en min ander gogas. Sy lig is uiters blou. Aan die Ultra Violet kant. Hy skok hulle dood.
Vir vlie het ons n’ tennis racket goga klapper en n’ Bug-a-Salt sout geweer. Die geweer is groot pret.
Groete,
Paul
Dankie Paul
Ek het ook n’ Home Quip. Hy is so groot soos n’ 340ml bier blik en nie solar charge nie.
Hy lok alles wat n’ vliegende goga is…nie vlie nie.
Groete,
Paul
Ons het so 'n klompie jare terug 'n herlaaibareliggie by Outdoor Warehouse gekoop. Hy lyk amper soos 'n lugballon. Die boonste gedeelte is van 'n sagte wit tipe plastiek of soortgelyke materiaal gemaak. Dit is die lig gedeelte en het 3 verskilllende skerptes wat jy hom kan stel.
Die onderste helfte is van 'n harde tipe plastiek gemaak en bestaan uit vertikale pilaartjiess. Aan die biinekant lyk dit soos fyn horisontale draadjies wat op mekaar gestapel is. Daardie gedeelte het sy eie skakelaar en die liggie is pers. Die insekte gaan sit teen die horisontale draadjies en vrek net daar. Ek weet nie wat hulle dood veroorsaak nie.
Jy kan hom op 'n plat oppervlakte neersit of hy kan onderstebo hang. Hy werk amper op dieselfde prinsiep as die wat jy in slaghuise of sommige winkels kry. Al verskil is net hy is doodstil. Hy is 'n bietjie kleiner as 'n koffiebeker.
Ons het ook een... en kyk, dis seker een van die beste inventions nog.
Behalwe die onderste liggie keer nie die muskiete nie... dit vang wel die ander goggas...
En die sout geweer vir vliee en brommers. Hy is groot pret.
Groete,
Paul
Die UltraTec van CampLife lok muskiete en min ander gogas. Sy lig is uiters blou. Aan die Ultra Violet kant. Hy skok hulle dood.
Vir vlie het ons n’ tennis racket goga klapper en n’ Bug-a-Salt sout geweer. Die geweer is groot pret.
Ek wil een van die kry. Sal bietjie gaan soek. Muskiete vlieg om my na my vrou toe. So sy is my muskiet weerder. Nou moet ek iets kry wat vir haar kan help.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Ons was laas by n braai gewees waar die een persoon so n geweer gehad het. Almal wou n beurt gehad het, maar tot spyt was vlieë hierdie keer te min
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
Daardie klap en vonk as jy in die nag 'n muskiet met die elektriese tennisraket bykom, of 'n vlieg bedags is baie bevredigend. Ek noem dit vliegtennis en dis baie moeiliker as regte tennis maar heel bevredigend.
Iemand het vir my so 'n soutgeweer gegee maar dis nie naastenby die moeite werd om vlieë in toom te hou nie. Dis wel 'n lekker maar nuttelose speelding.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Daardie klap en vonk as jy in die nag 'n muskiet met die elektriese tennisraket bykom, of 'n vlieg bedags is baie bevredigend. Ek noem dit vliegtennis en dis baie moeiliker as regte tennis maar heel bevredigend.
Iemand het vir my so 'n soutgeweer gegee maar dis nie naastenby die moeite werd om vlieë in toom te hou nie. Dis wel 'n lekker maar nuttelose speelding.
Ons het eers n’ klap ding gehad wat nie geraas het nie. Hy het well die vlie dood gemaak. Toe sien ons een wat van Checkers af kom wat klap. Hy is nou die gunsteling.
Die geweer is meer net vir sports. Hy maak nie veel verslil nie. N’ “Red Bait Fly Trap” maak n’ verskil maar hy stink en werk nie op toer nie.
Groete,
Paul