English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 397
Total Replies: 232 286
Total Views: 82 425 809
topics: 585
replies: 3 605
views: 3 318 632
Share all those nice recipes with everybody...

Vleis rook op Weber

replies: 28
views: 1216
23 Jun 2018 @ 19:17:15 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14138
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Kan mens vleis rook op n Weber? Indien wel...het julle paar tips?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jun 2018 @ 19:50:49 pm
Trev1
Gold Member
70% Profile Strength
Posts: 168
Joined: 25 Jan 2015
Experience: 4 years

Hier is n soortgelyke bespreking

 

http://www.4x4community.co.za/forum/showthread.php/298553-Smoking-in-a-Weber-Q-gas-braai

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jun 2018 @ 21:26:18 pm
Anonymous

Hy kan gerook word, maar daar is sekere stappe wat gevolg moet word, afhangende watter tipe vleis.

Skaap/Lam rib het ń spesiale proses wat redelik tyd in beslag neem.

Vir gewone braai, braai soos gewoonlik.

Haal die vleis af voor heeltemal gebraai en laat rus en smeer die geheime doepa en plaas terug tot so 15-30 minute met saagsels wat half klam is.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
24 Jun 2018 @ 08:54:33 am
Anonymous

.

Ek gebruik gewoonlik die Cherry wood chips om te rook.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jun 2018 @ 09:15:36 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6417
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Ek sal maar liewer braai vleis is te duur om op te mors.yell

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jun 2018 @ 21:46:45 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14449
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek rook gewoonlik hoerder stukke in die webber.

Maakgebruik van die indirekte metode vuur. Plaas die hoender stukke in die middel in 'n bakpan/druppan.

Dan gooi ek die saagsels in klein pastei foelie bakkies en sit die reg bokant die kole ook op die  rooster. Op die manier is dit nie nodig om die saagsels klam te maak nie. Gooi net bietjie op 'n slag in die bakkie en laat hom so stelsel matig rook en die hoender soos normaal gaar word.

Jy kan ook die spoed van die saagsels se brand beheer deur die bakkie effens na die kant in die weber te skuif waar minder kole is.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jun 2018 @ 03:21:01 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14138
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Bepaal die hoeveelheid saagsels die sterkte van smaak van gerookte vleis? Moet hy heeltyd rook tydens die hele gaarmaak proses? Maak jy die bakkies tot bo vol met saagsels?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jul 2018 @ 23:50:58 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14138
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek het toe vandag vleis gerook op die Weber. Ek het maar paar idees bymekaar gegooi. Ek het vuur aan die een helfte van weber gemaak....anders as wat mens vuur aan die 2 kante maak en vleis in die middel. Ek het 2 foelie bakkies met saagsels bo op rooster gesit en ook direk op kole gegooi. My vuur was miskien nie warm genoeg nie, want saagsels in foelie bakkies wou nie lekker rook nie....het dit toe ook direk op die kole uitgegooi. Iemand het vir my gesê om water bo die kole te sit...hou lekker vogtigheid. Ek weet nie of ek te veel saagsels gebruik het nie, maar ek het die hele pakkie gebruik. Ek moet sê die vleis het regtig heerlik gesmaak en gaan dit weer doen. 

Dankie vir julle idees....waardeer!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jul 2018 @ 06:19:30 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14449
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Bly jy het reggekom.

Terloops hoelank was jou vleis in die weber en

Hoe gereeld het jy saagsels op die kole gegooi?

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jul 2018 @ 07:38:35 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14138
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Bly jy het reggekom.

Terloops hoelank was jou vleis in die weber en

Hoe gereeld het jy saagsels op die kole gegooi?

Die sosatie en wors was in vir so 50min....maar sal dit volgende keer bietjie korter maak. Die ribs was vir so n 1uur en 45min in. Omdat ek die saagsels op die einde droog bo op die kole gegooi het, het elke sarsie vinnig afgeloop. Die sak was leeg na so 40min....seker so 6 keer ingegooi.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jul 2018 @ 10:00:27 am
Anonymous

Gewoonlik lê ek my saagsel stukke vooraf in 'n water bakkie om goed klam te raak en plaas dit dan oor die kole.

Om die die ribbetjie meer sapperig te maak, is om 'n dikkirige sous aan te maak en net so voor dit heeltemal gerook is, wend die sous bo-oor die ribbetjie en rook nog vir so 15-minute.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jul 2018 @ 13:01:56 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14449
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Mooi man so sal ons lekker boere kos eet.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Aug 2018 @ 10:16:48 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14138
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Aug 2018 @ 11:12:08 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14449
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

We will be having problems with that. Thats my parking! ! ! ! !

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jul 2019 @ 14:57:05 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14138
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Varkboud.....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jul 2019 @ 18:33:35 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14449
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Lyk heel chapperig.

Hoop dit het lekker gesmaak.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jul 2019 @ 18:50:14 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14138
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Lyk heel chapperig.

Hoop dit het lekker gesmaak.

Jou mond water seker nou al vir n braaivleis? Of geniet jy die hotel kos?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jul 2019 @ 13:41:58 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14449
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Jou mond water seker nou al vir n braaivleis? Of geniet jy die hotel kos?

Hier die geld eenheid is vreeslik sterk.  Jy betaal tans $2.7 vir 1OMR.

Dit wil se as ek 'n Pizza bestel in die hotel teen 5 Rial betaal ek vir daai Pizza R195.

So ek eet net ontbyt in die hotel en gaan dan in die aand na die klein kos winkeltjies toe en eet Omanie kos daar.

Dit is baie lekker en die prys vir 'n WRAP is so R12-00  hulle is aan die klein kant. Maar 2 of 3 werk as jy die oggend 'n ordentlike ontbyt ge-eet het.

As ek by McDonalds 'n hamburger Combo koop betaal ek 3 Rial (R117) daarvoor.

Soos jy dus kan sien gaan 'n braaitjie by die huis fantasties wees.

 

Hulle hou 'n braai buite die eet plekkies maar al wat hulle braai is klein dun hoender of beef sosaties so dik soos die bacon sosaties wat jy by checkers kry met die cherries op.

Ek wou 'n stuk vleis gaan koop het by die LuLu Hypermarket en dan by die eet plekkies braai.  Prys van die vleis werk dubbel uit as by die huis.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Aug 2019 @ 22:02:48 pm
Kanneman
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1104
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 54 years

Vir die persoon wat nie die moeite wil doen of die tyd het om 'n produk te rook nie is daar 'n aansmeer middel op die mark - Napa Jack's Sweet and Smokey. 'n Amerikaanse produk wat terug dateer tot 1881. Vleis kan daarin gemarineer word of dit kan op die vuur aangeverf word. 

Dit is te kry by uitgesoekte Woolworths winkels, gewoonlik in die sogenaamde duurder areas.

Die produk kom in 471 gram bottels, omtrent so groot soos 'n Half-Jack hardehout bottel. 

Dit is nie goedkoop nie.

Ek verkies om in my gas Weber te rook, alhoewel ek 'n ketel het. Dit is baie eenvoudig as jy die koevertjie metode met saagsels daarin gebruik.

In my boek is saagsels oor die kole nie beroking nie. 

Don't confuse one's personality with one's attitude. One's personality is who you are. One's attitude depends on who the other person is. Therefore, be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Aug 2019 @ 07:05:57 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14449
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Die naweek is weer Weber tyd.  My niggie hulle kom kuier van Nelspruit af.  Vark boud of Pork Belly Rib. Njammie dit gaan lekker wees.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Aug 2019 @ 19:13:46 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14138
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Vir die persoon wat nie die moeite wil doen of die tyd het om 'n produk te rook nie is daar 'n aansmeer middel op die mark - Napa Jack's Sweet and Smokey. 'n Amerikaanse produk wat terug dateer tot 1881. Vleis kan daarin gemarineer word of dit kan op die vuur aangeverf word. 

Dit is te kry by uitgesoekte Woolworths winkels, gewoonlik in die sogenaamde duurder areas.

Die produk kom in 471 gram bottels, omtrent so groot soos 'n Half-Jack hardehout bottel. 

Dit is nie goedkoop nie.

Ek verkies om in my gas Weber te rook, alhoewel ek 'n ketel het. Dit is baie eenvoudig as jy die koevertjie metode met saagsels daarin gebruik.

In my boek is saagsels oor die kole nie beroking nie. 

Voel of hierdie aansmeer metode meer soos n marinade ding is....neem die lekker gedeelte om hom fisies te rook weg

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
16 Aug 2019 @ 20:10:33 pm
Kanneman
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1104
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 54 years

Voel of hierdie aansmeer metode meer soos n marinade ding is....neem die lekker gedeelte om hom fisies te rook weg

Relaxed Camper, gaan doen gerus 'n bietjie navorsing, en jy sal uitvind dat omtrent al die sogenaamde gerookte vleis produkte wat kommersieël vervaardig word en in delis, kettingwinkels en meeste slaghuise verkoop word nie "fisies gerook" was nie, maar met 'n tipe geurmiddel behandel word.

Die naaste wat daardie produkte waarskynlik aan rook was, was toe die afleweringsvoertuig bestuurder van die verwerkingsaanleg agter die stuurwiel gerook het.

Don't confuse one's personality with one's attitude. One's personality is who you are. One's attitude depends on who the other person is. Therefore, be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Aug 2019 @ 21:22:46 pm
Adele1
Gold Member
62% Profile Strength
Posts: 118
Joined: 30 Nov -0001
Experience: 39 years

Relaxed Camper, gaan doen gerus 'n bietjie navorsing, en jy sal uitvind dat omtrent al die sogenaamde gerookte vleis produkte wat kommersieël vervaardig word en in delis, kettingwinkels en meeste slaghuise verkoop word nie "fisies gerook" was nie, maar met 'n tipe geurmiddel behandel word.

Die naaste wat daardie produkte waarskynlik aan rook was, was toe die afleweringsvoertuig bestuurder van die verwerkingsaanleg agter die stuurwiel gerook het.

Dalk n bietjie pappegaai twak daarby vir ekstra geur.   Kanneman in my verbeelding sien ek hierdie prentjie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Aug 2019 @ 22:01:14 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1860
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

ðŸĪ’ Bobbejaan twak is nou legal. Hoekom vleis rook ðŸĪŠ

Braai daai tjoppie

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Aug 2019 @ 17:36:36 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14138
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Relaxed Camper, gaan doen gerus 'n bietjie navorsing, en jy sal uitvind dat omtrent al die sogenaamde gerookte vleis produkte wat kommersieël vervaardig word en in delis, kettingwinkels en meeste slaghuise verkoop word nie "fisies gerook" was nie, maar met 'n tipe geurmiddel behandel word.

Die naaste wat daardie produkte waarskynlik aan rook was, was toe die afleweringsvoertuig bestuurder van die verwerkingsaanleg agter die stuurwiel gerook het.

Ek kan dit glo. Maar as ek koop maak dit nie veel saak of hulle dit fisies gerook of met smeermiddels gedoen het nie....solank die produk aanvaarbaar proe. Maar as ek self vleis rook, gaan dit ook baie oor die geselligheid wat daarmee saam gaan om vleis lekker voor te berei (rook ) en dan te geniet. Sal in daai geval nie die smeermiddel metode wil gebruik nie, al proe dit dieselfde en is miskien makliker. Ek koop nooit gerookte vleis nie, behalwe so af en toe n ribbetjie.....ander vleis verkies ek om die proses self te doen.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Aug 2019 @ 20:26:43 pm
Kanneman
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1104
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 54 years

Relaxed Camper, net in geval daar dalk 'n misverstand is, ek het bloot die bestaan en gebruik van rook-smaakmiddels genoem omdat dit wel in gebruik is, en baie kopers waarskynlik nie daarvan bewus is dat die meeste berookte vleisprodukte se rook geur kunsmatig gemanipuleer kan word nie.

Ek moedig nie die gebruik daarvan aan nie, inteendeel, ek voel daaroor soos wat ek voel oor die gebruik van poeiersop of ekstrak blokkies in potjiekos resepte. 

Don't confuse one's personality with one's attitude. One's personality is who you are. One's attitude depends on who the other person is. Therefore, be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Aug 2019 @ 20:50:05 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14138
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Relaxed Camper, net in geval daar dalk 'n misverstand is, ek het bloot die bestaan en gebruik van rook-smaakmiddels genoem omdat dit wel in gebruik is, en baie kopers waarskynlik nie daarvan bewus is dat die meeste berookte vleisprodukte se rook geur kunsmatig gemanipuleer kan word nie.

Ek moedig nie die gebruik daarvan aan nie, inteendeel, ek voel daaroor soos wat ek voel oor die gebruik van poeiersop of ekstrak blokkies in potjiekos resepte. 

Vir my baie interesant. Ek self het nie geweet van die produk nie. Wonder of fynproewer verskil sal kan agterkom?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Aug 2019 @ 21:37:11 pm
Kanneman
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1104
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 54 years

Napa Jack's Sweet and Smokey se resep is al 138 jaar oud, en is nog steeds 'n Amerikaanse uitvoerproduk. Daar moet dus die een of ander bekoring of tradisie aan verbonde wees, anders sou dit lankal vergete gewees het. Amper soos Maple Syrup, wat 'n sekere tyd van die jaar uit die Amerikaanse of Kanadese esdoringbome se stamme getap word.

Don't confuse one's personality with one's attitude. One's personality is who you are. One's attitude depends on who the other person is. Therefore, be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Aug 2019 @ 17:09:36 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14449
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek het nou nie probeer rook of enige muti probeer nie,  maar my pork belly het baie lekker uit gekom.

Weber is maar  'n tops braaier.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required