English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 416
Total Replies: 232 752
Total Views: 82 445 700
topics: 10 892
replies: 126 451
views: 38 914 679
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Visvang oorde

replies: 13
views: 234
06 Nov 2019 @ 16:51:38 pm
Jaans
New Member
37% Profile Strength
Posts: 2
Joined: 06 Nov 2019

Hi almal, ek is opsoek na ‘n lekker oord vir die familie(klein kinders) Gauteng/Vrystaat/Noordwes. Enige voorstelle?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Nov 2019 @ 19:45:17 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8219
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Laai die kamp en leef gids af op jou foon of rekenaar.

Daar is hordes plekke, pryse is ook by.

Verduidelik elke kamp in detail. 

Telefoon nommer is ook by.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Nov 2019 @ 19:46:29 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8219
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Welkom op die forum.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Nov 2019 @ 20:37:10 pm
Badger
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 144
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 63 years

Greetings Jaano, 

Eastco Magalisberg is great Dam fishing for the Kids or for River fishing Eastco Parys.

Styve Lyne.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Nov 2019 @ 20:55:33 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14197
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Hi almal, ek is opsoek na ‘n lekker oord vir die familie(klein kinders) Gauteng/Vrystaat/Noordwes. Enige voorstelle?

Miskien moet jy sê of dit ernstig visvang is soos dam en rivier oorde of is dit meer iets om die kinders mee besig te hou in n oord se dam waar gewoonlik catch and release is?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov 2019 @ 06:00:01 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14533
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Bush 'n Buck is net ande rkant Brits.  Hulle het 'n plaas dam waar groot Kurpers is.  Stokkie dobbertjie en erdwurms gaan jou goed besig hou.

Kleinparadys Brits het 3 plaas damme onder mekaar waar jy kan visvang.  Jy kan hier ook Swart Baars probeer vang. Dan is daar lekker water glybane en rockface swembaddens vir die kinders.

Rietspruit dam/Amigo's is baie lekker visvang plek.  Dam is na die winter altyd effe leeg maar ons het mos so naweek of wat terug goeie reenval gehad.

Dan Eastco Parys is langs die Vaalrivier

ATKV Klein kariba sal die kinders besig hou met visvang,  waterglybane en warm water swembaddens.

Dan kan jy by Buffelspoort Dam gaan visvang.  Die geriewe is baie basies en die kinders swem in die dam.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov 2019 @ 06:01:05 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14533
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Terloops welkom hier op die forum.

Waarmee kamp jy en as jy 'n karavaan het waarmee sleep jy.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov 2019 @ 07:49:35 am
Jaans
New Member
37% Profile Strength
Posts: 2
Joined: 06 Nov 2019

Môre Julle, dankie vir die terugvoer. Om van die vrae te antw..

1. My man verkies Dam visvang maar sal rivier ook  doen.

2. Ons het vir lank by Vrede Dam gaan staan vir so 2 weke op ‘n slag. Net lus vir iets nuuts. Die kinders is al verveeld met die plek.

3. Ons kamp met n Jurgens Exclusive en sleep met Prado.

Ons soek net iewers waar daar dalk n vakansie program is vir die kinders, pa kan visvang en ek kan RUS! My enigste vereiste is n boom🤣

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov 2019 @ 07:54:29 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14197
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Wat van Forever Loskop?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov 2019 @ 08:12:07 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14533
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ja Loskop Dam naby Groblersdal is ook ideal vir die tipe aftrek en toeplak.

Julle het reeds goeie geriewe binne die karavaan so ek stel Buffelspoort dam voor vir die visvang en rustig wees.  Kinders hou hul self besig met fietsry, Bass visvang of swem in die dam.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov 2019 @ 08:36:05 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8219
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Môre Julle, dankie vir die terugvoer. Om van die vrae te antw..

1. My man verkies Dam visvang maar sal rivier ook  doen.

2. Ons het vir lank by Vrede Dam gaan staan vir so 2 weke op ‘n slag. Net lus vir iets nuuts. Die kinders is al verveeld met die plek.

3. Ons kamp met n Jurgens Exclusive en sleep met Prado.

Ons soek net iewers waar daar dalk n vakansie program is vir die kinders, pa kan visvang en ek kan RUS! My enigste vereiste is n boom🤣

 

Ek drink ook my biertjie onder n boom......lol

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Nov 2019 @ 19:08:58 pm
Swanie
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 542
Joined: 26 May 2013
Experience: 45 years

Klein Paradys by Brits

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Nov 2019 @ 07:57:15 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14533
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Klein Paradys by Brits

Ek het daar gekamp die naweek.  Het maar weer gesien hoekom dit een van my gunsteling oorde is.  Puik plek om te kamp.

Ek weet nie wat daar oord die visse voer nie maar hulle byt nie.  Dalk kry hulle baie kos voordat die kampeerders vir 'n naweek opdaag.

Maar daar is verseker baoe water om 'n lyn in nat te maak.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
4 days ago @ 07:34:29 am
CampingKitty
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 691
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 3 years

Môre Julle, dankie vir die terugvoer. Om van die vrae te antw..

1. My man verkies Dam visvang maar sal rivier ook  doen.

2. Ons het vir lank by Vrede Dam gaan staan vir so 2 weke op ‘n slag. Net lus vir iets nuuts. Die kinders is al verveeld met die plek.

3. Ons kamp met n Jurgens Exclusive en sleep met Prado.

Ons soek net iewers waar daar dalk n vakansie program is vir die kinders, pa kan visvang en ek kan RUS! My enigste vereiste is n boom🤣

 

sal ook dan se klein kariba  hulle het lekker program vir vakansie gangers veral kiddies.  en dis baaaie mooi en oorgenoeg bome en kloof en groen en alles wat mooi is. Plus 'n dam waar jy kan vis vang

Se net as jy bepsreek jy't 'n exclusive maar glo meeste staanplekke sal voldoende wees.

As long as everything goes my way...I'm totally flexible
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required