English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 307
Total Replies: 250 380
Total Views: 83 153 050
topics: 11 433
replies: 137 648
views: 39 291 254
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Visvang lisensies

replies: 18
views: 322
06 Mar 2020 @ 15:38:17 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17161
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Moet mens lisensies hê as jy wil gaan visvang?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Mar 2020 @ 15:52:15 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9557
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ja, en n drank lisensie.

Nee Geert net by plekke wat aangeteken is, soos Rodeplaat dam, Harties ens.

Weet jy kry dit op een of ander web oor visserye.

Neem dit sommer daar uit wat nie veel beteken nie.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Mar 2020 @ 15:58:57 pm
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1482
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Hier in die Kaap neem ek jaarliks my lisensie by die poskantoor uit. Ietsie oor die sewentig Rand.

So van visvang gepraat, ek dink ek gaan gou 'n paar gooie maak. Het gistemiddag net 'n 100 mm mullet gevang. Siestog.

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Mar 2020 @ 16:07:35 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Beslis. Jy en almal by jou wat aan n vistok vat. My vrou het vistok vasgehou terwyl ek bait aansit. Kom vra my toe Vir lisensies. Ek wys myne  en se vrou vang nie. Wys my toe video waar sy die vis stok vashou. Amper my fishing gear en Kar gekonfiskeer. Dit het mooi praat gekos.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Mar 2020 @ 17:16:59 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2207
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Jy moet ook jou vis lisensie by jou hê as jy visvang. Jy kan ook 'n lisensie vir net een maand uitneem by die poskantoor. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Mar 2020 @ 20:35:37 pm
Morelig
Silver Member
37% Profile Strength
Posts: 78
Joined: 18 Sep 2019

Ek neem elke jaar vis en jag lisensie by poskantoor uit altwee R150.00

Nog nooit is dit gevra nie. Nou net as jy hom nie het nie dan kom soek hulle dit dalk.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Mar 2020 @ 21:36:47 pm
Zack
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 537
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 33 years

Verseker is dit n moet.  Jy kan alles verloor as hulle jou vang sonder een.  Jou visgerie,kar,boot ens.  

Die ander ding war ek ondersteun is dir NSRI.  Dis hulle wat jou lewe red op die see.  Hulle is vrywilligers.  As jy iets goed wil doen ondersteun hulle met n paar sent

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Mar 2020 @ 22:08:46 pm
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1482
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Net so terloops, ek verpes dit om 'n hele sak vol dokumentasie met my saam te dra. As ek dit verloor is ek verlore.

Ek het 'n skerm grootte foto van my bestuurders lisensie, (albei kante), my ID (die nuwe kaart) my visvang lisensie, (die poskantoor drukstuk wat genoeg besonderhede bevat), my mediese fonds kaart (albei kante), 'n lys van belangrike nommers (ek weet bv nie wat ons motor registrasie nommers is nie) en 'n lys van my noodsaaklike medikasie op my selfoon, wat 'n "find me" fasiliteit op het as ek wegraak saam met die foon, of as die foon wegraak sonder my.

Ek weet dit is nie "fool proof" nie, maar as die amptenar nie daarmee tevrede is nie moet hy maar onredelik wees. 

Ek het die idee by die luhawe gekry, waar reisigers hulle identifikasie op hulle selfone aan die inklarings beamptes wys, en die dit aanvaar.

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Mar 2020 @ 08:04:06 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9557
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Net so terloops, ek verpes dit om 'n hele sak vol dokumentasie met my saam te dra. As ek dit verloor is ek verlore.

Ek het 'n skerm grootte foto van my bestuurders lisensie, (albei kante), my ID (die nuwe kaart) my visvang lisensie, (die poskantoor drukstuk wat genoeg besonderhede bevat), my mediese fonds kaart (albei kante), 'n lys van belangrike nommers (ek weet bv nie wat ons motor registrasie nommers is nie) en 'n lys van my noodsaaklike medikasie op my selfoon, wat 'n "find me" fasiliteit op het as ek wegraak saam met die foon, of as die foon wegraak sonder my.

Ek weet dit is nie "fool proof" nie, maar as die amptenar nie daarmee tevrede is nie moet hy maar onredelik wees. 

Ek het die idee by die luhawe gekry, waar reisigers hulle identifikasie op hulle selfone aan die inklarings beamptes wys, en die dit aanvaar.

Wat die lughawe aanbetref is jy reg.

Nou toe my kinders van Frankryk en Saudi hier was het hulle dit so gedoen.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Mar 2020 @ 20:22:27 pm
Harv
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 346
Joined: 23 Oct 2008
Experience: 22 years

G'day RC!

 

You need a fresh water and salt water one, depending which discipline you choose. I get mine at my local tackle shop. Valid for a year from date of purchase.

 

Tight lines!

Soet wees!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Mar 2020 @ 21:23:38 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17161
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

G'day RC!

 

You need a fresh water and salt water one, depending which discipline you choose. I get mine at my local tackle shop. Valid for a year from date of purchase.

 

Tight lines!

Dankie Ian. Ek is nie n hegelaar nie, so was verbaas om te hoor jy moet n lisensie hê. Ek dog jy kan net enige plek jou lyne gaan natmaak. Goed om te weet....kan jouself klomp drama spaar

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Mar 2020 @ 21:54:30 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1554
Joined: 22 May 2014
Experience: 7 years

Neem maar die lisensies uit so ook vir die kleinkinders wat saam met oupa wil vang.Niemand is lus vir n klomp drama as jy met verlof is nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Mar 2020 @ 06:53:54 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16008
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Die vars water lisensie neem ek gewoonlik by die hengelgery winkel uit.  Gewoonlik geldig vir 'n jaar.

See lisensie by die poskantoor en dan is daar verskeie kriteria.  Surf angling, boat angling, skulpvis uit haal en so aan en so aan.  So dit kan 'n duur storie raak as jy aan alles deel neem.

Dan kan jy ook net betaal vir 1 maand, 3 maande, 6 maande en 'n jaar.  Dis om voorsiening te maak vir die ou wat met vakansie gaan en net dan 'n lyntjie wil nat maak.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Mar 2020 @ 08:38:42 am
Zack
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 537
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 33 years

Verseker is dit n moet.  Jy kan alles verloor as hulle jou vang sonder een.  Jou visgerie,kar,boot ens.  

Die ander ding war ek ondersteun is dir NSRI.  Dis hulle wat jou lewe red op die see.  Hulle is vrywilligers.  As jy iets goed wil doen ondersteun hulle met n paar sent

Die enigste nadeel van vis lisensies en dat niemand in die Department of Argiculture, Forestry and Fisheries kan vir jou sê waar en hoe visvang lisensiegelde gebruik kan word nie.   Dit verdwyn oork maar net in die groot swart gat.frownsealed

 

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Mar 2020 @ 09:40:02 am
Harv
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 346
Joined: 23 Oct 2008
Experience: 22 years

Yeah. The whole business seems a rip-off  job. How does catching and releasing a few carp warrant a licence? There is no effect on the eco system whatsoever. The marine protection excuse is what drives the "fund raising". Heaven knows where the tom goes, though we all have a pretty good idea. Rather pay the ransom money or pay their price.

Soet wees!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Mar 2020 @ 12:47:53 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16008
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

I myself is also a catch and release angler.  Only time when I do not release when it a fare size fish out of the sea.  At least large enough for me and the missus to eat that evening.

Then also just one for that evening.

Problem for the sherifs are when do you catch and release and when do you catch to take home.

Thus all must have a licence.  Waste of money most of the time I agree.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Mar 2020 @ 10:44:04 am
Skolopad
Platinum Member
70% Profile Strength
Posts: 418
Joined: 28 Feb 2018

It also seems to be some sort of bully tactic to take your car, boat etc, can someone clear this up, it's the same tactic used on the roadstop to check for outstanding fines, and then are people that hunt with dogs , use the mossie net , to net fish , it's a weird world  

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Mar 2020 @ 11:25:23 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16008
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

It also seems to be some sort of bully tactic to take your car, boat etc, can someone clear this up, it's the same tactic used on the roadstop to check for outstanding fines, and then are people that hunt with dogs , use the mossie net , to net fish , it's a weird world  

Yes it all depends on the what you have removed from the sea.  And how much of it did you catch or remove.

A family member of camp friends is such a policeman.  To be honest he regularly checks the licences at Saldanha, Tieties baai and along the Wetsern Cape shore line but never took the car boat and equipment.

I do not say that it is not possible that your equipment will be confiscated, but it rarely happens.  If necessary you will be taken into custody and charged.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Mar 2020 @ 11:37:48 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4661
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years

Ja liksensie vir dit vir dat en weer ja ek sal my visvang liksensie ook weer moet update

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za