English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 516
Total Replies: 252 659
Total Views: 83 242 691
topics: 985
replies: 15 397
views: 4 048 589
In this section we welcome you, and introduce you to everyone on our forums.

Visvang langnaweek-waar?

replies: 30
views: 15265
01 Sep 2015 @ 20:22:23 pm
eugene
Silver Member
85% Profile Strength
Posts: 58
Joined: 13 Jun 2013
Experience: 9 years
Hallo almal ek wil baie graag die langnaweek 'n bietjie wegbreek en gaan kamp. Klink lekker maklik ne maar sal graag ook wil visvang. Sal graag langs die dam of water wil kamp so lekker gemaklik as wat kan kom. Ons kan mos maar net droom. As enigeen dalk voorstelle het sal dit waardeer word, ek is in gauteng ek sal hoogstens so 4 ure wil ry met die wa? O ja sommer maar net n bietjie papgooi sal goed genoeg wees.Sien uit na die voorstelle.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Sep 2015 @ 20:48:38 pm
Anonymous

Eugene, wat van Rietspruit dam oord, langs Klub Amigos.

Dit is naby Ventersdorp, en pragtige gras staanplekke. Daar is onderdak swembad en jy kan amper onder jou tent sit en hengellaughing

Daar is so 1 km grond, maar dit is baie goed in stand gehou.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Sep 2015 @ 04:50:27 am
Survivor
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 158
Joined: 03 Feb 2015
Experience: 43 years
Eugene ons gaan gereeld na die ander Rietspruit dam so tussen Kriel en Witbank, mooi staanplekke end pragtige visvang Karp,Barber,Geelvis en bass,alhoewel lang naweke is hy redelik vol.
Survivor-WHO DARES WINS
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
02 Sep 2015 @ 06:38:44 am
camperfan
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 445
Joined: 27 Jul 2014
Experience: 26 years

Di Malachite, Parys?

Africa is not for sissies. Die bosveld is nie speletjies nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Sep 2015 @ 06:58:51 am
Anonymous

Kyk, hiermoet ek mooi luister... ek brand ook om lyne  in die water te kry!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Sep 2015 @ 07:09:36 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4736
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
De voetpadkloof of Loskop dam sal ook die ding doen en dan kamp jy ook so tussen deur eugene
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Sep 2015 @ 07:52:13 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Ons gaan parys toe. By n ou met die naam Schalk Burger. Lekker plek langs vaal rivier. Kostes R100 per naweek plus R50 p.p.p.d. ons gaan al woensdag middag. Dws my totale kostes is 4 x 100 + 100= R500 ve hele naweek. ( net ek en Elma) my swaer en vrou kom vanaf witbank.
Sy no. Schalk. 082 653 4281
Dis n privaat plek 7 kilos vanaf die brug op fochville pad, regs. Deo volente.
Daar is krag en waterpunte en ablusie geriewe.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Sep 2015 @ 07:52:19 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

Klaserie dam Houdspruitlaughing

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Sep 2015 @ 07:54:24 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Vergeet om te sę. Die ou laat net blankes toe op uitnodiging. Sooo julle kan my naam noem. Johan Viljoen vanaf Bloemfontein
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Sep 2015 @ 08:09:51 am
Wimpie
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 21
Joined: 18 May 2015
Experience: 25 years

http://www.fortunaresort.co.za/Afr/index.html

Fortuna Resort

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Sep 2015 @ 08:35:32 am
eugene
Silver Member
85% Profile Strength
Posts: 58
Joined: 13 Jun 2013
Experience: 9 years
Great n hoop plekke om van te kies, baie dankie vir almal se bydrae.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Sep 2015 @ 09:04:01 am
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years

Nou kan ek gaan visvang kort net die regte aas

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Sep 2015 @ 09:49:18 am
Hagar
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1563
Joined: 20 Dec 2014
Experience: 32 years

Sal my lus moet onderdruk tot November.....frown

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Sep 2015 @ 09:52:18 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Schalk...dit klink goed
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Sep 2015 @ 09:59:13 am
Survivor
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 158
Joined: 03 Feb 2015
Experience: 43 years
Ons gaan die lang naweek by n mooi plek aan die skoon kant van Witbank dam gaan kamp,kos niks, alhoewel daar s geen geriewe is- NO PROBLEM, maar great fishing , my beste in daai area:-
Karp-8KG
Barber- 13 KG
Bass-4 kg
Survivor-WHO DARES WINS
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Sep 2015 @ 10:46:34 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9750
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years
Gariep dam.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Sep 2015 @ 13:54:56 pm
Somer Kamper
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1067
Joined: 03 Sep 2014
Experience: 22 years

As jy Gariep dam in 4 ure maak van Gauteng af, ry ek nie saam in daardie sleepkombinasie nie! yell

Indien De Voetpadkloof of Loskopdam op die lysie is, onthou net van die padwerke tussen Middelburg en Loskopdam. Dit sal waarskynlik de tydskedules heeltemal deurmekaar maak.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Sep 2015 @ 18:10:19 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek beplan Club Amigos toe. Maar kan eers bespreking vasmaak as Ma se varkkop baas besluit hy antwoord haar versoek om verlof vir die 25ste.

Die piesang dink mos hy weet en is alles. Daar is mos 'n rede waarom mens lank voor 'n datum verlof vra.

Sal maar sien

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Sep 2015 @ 10:41:30 am
It'l dodat
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3326
Joined: 12 May 2014
Experience: 62 years

Bloemhofdam....

TVL se kant....

Gaan tot by die jag kamp huining...

Moet kan los-vry kan kamp Nix's daar net wild & voels en vis...

Net om jou te laat verlang....

Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Sep 2015 @ 13:54:00 pm
Anonymous

Nice

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Sep 2015 @ 09:55:56 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Party ouens wil net 1) kamp dan 2) visvang
Nou moet ons kyk wie gaan kamp (wats die defenisie) en wie gaan kamp en visvang.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Sep 2015 @ 10:08:41 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Warren, dis hoe daai Kamp/Visvang waentjie wat ek gebou het moet werk. Wil op so verlate plek gaan staan waar daar nie eers 'n rower wil kom nie. 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2015 @ 11:25:12 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Miskien handig om te hę
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2015 @ 09:45:34 am
It'l dodat
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3326
Joined: 12 May 2014
Experience: 62 years

Warren, dis hoe daai Kamp/Visvang waentjie wat ek gebou het moet werk. Wil op so verlate plek gaan staan waar daar nie eers 'n rower wil kom nie. 

Daaar het jy dit.... Mooi-man!

Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2015 @ 10:19:57 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Miskien lekker vir die manne wat visvang?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2015 @ 10:54:58 am
Survivor
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 158
Joined: 03 Feb 2015
Experience: 43 years
Dis nou n gooie idea
Survivor-WHO DARES WINS
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2015 @ 13:18:11 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Ek weet nie waar mens dit kan kry nie...miskien kan ander lede help?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2015 @ 14:56:45 pm
Hagar
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1563
Joined: 20 Dec 2014
Experience: 32 years

Bloemhofdam....

TVL se kant....

Gaan tot by die jag kamp huining...

Moet kan los-vry kan kamp Nix's daar net wild & voels en vis...

Net om jou te laat verlang....

Warren, your last picture. looks like a moerse mosquito......

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2015 @ 18:53:49 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Amigos is vol bespreek. Gaan nou na Vaal Caravan Park toe. Kan nie bespreek nie.  First come first serve is die beleid. So ek was nog nooit in Orkney nie.

Hoop ons kry plek as ons daar kom.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2015 @ 09:51:21 am
Hagar
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1563
Joined: 20 Dec 2014
Experience: 32 years

Leon, my seun bly in Orkney my vrou was die naweek by die oord aan want ek wil Nov soontoe gaan. Dit is blykbaar R150 p nag en R50 vir extra persoon. Hulle is besig om een ablusie blok op te knap. Daar is blykbaar in Okt een of ander vergadering en eers daarna word besprekings aanvaar. Daar was 6 karavane afgelope naweek. Hek sluit 18h00 en open 08h00. Staanplek vir 200 karavane as ek haar reg verstaan en verlede jaar was daar 75 karavane oor desember. Geen chalets nie en ook nie in beplanning vir die toekoms nie. Besig om n dagbesoeker area te ontwikkel.

As jy Orkney van Bothaville kant inkom ry jy totdat jy aan jou regterkant onder deur n brug kan ry. Gaan onder deur tot by die sirkel, draai regs en volg die pad tot by die oord. So omtrent 4km. Hulle het ook n stelsel waar as jy minimum 12 dae per jaar daar kamp, kan jy by die stelsel inskakel deur R800 per jaar te betaal en dan tydens kampering betaal jy dan net R50 per nag per staanplek.

Sal graag jou mening wil hoor nadat jy daar was.

 

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2015 @ 13:48:04 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Dankie Johan

Die statistiek maak dat ek beter voel om al die pad soontoe te ry sonder 'n bespreking. Ek het laas toe ek nog 'n kind was in die vaal rivier vis gevang.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za