English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 421
Total Replies: 232 816
Total Views: 82 449 695
topics: 1 127
replies: 11 533
views: 4 807 642
Jokes and everything else that makes you laugh

Visvang in Durban

replies: 0
views: 202
14 Jul 2017 @ 21:33:13 pm
dassie
Platinum Member
62% Profile Strength
Posts: 256
Joined: 12 Feb 2017
Experience: 19 years
Ons het in 1967 vanaf Calvinia verhuis Durban toe ja –ja ek weet Calvinia daar gebeur net 2 goed op n dag soos klok slag die son kom op en die son gaan onder en ook nie elke dag op dieselfde tyd nie .So hier staan ek as 8 jarige en sien die groot dam wat die Engelse vir ons gebou het en is verstom .Verder verkyk ek my aan die Skepe wat van staal gemaak is maar dryf op die water te veel om in te neem vir n 8 jarige se brein .Vir die wat Durban se hawe ken dis nou voordat hulle die hawe mond verbreed het weet dat n mens op die Noord Pier kon gaan en visvang en met n ferrie oorgaan na die Suid Pier.So staan ons die dag en hou die mense dop wat visvang en daar is n fris Oom met arms wat dikker is as Tobie Cronje se hele lyf en kan die man n lood sinker gooi .Die hawe polisie het hom al 2 keer kom waarsku dat hy die Skepe raak gooi .
Kyk Durban is n plek met keure en geure en so stap n Auntie Naidoo verby in haar Sari op pad na die voorpunt van die Pier om nou ghoebaai te se vir haar voor sate wat per skip terug gaan Indie toe .Zuloe’s is lui mense hulle hou nie van werk nie en met die plase se suiker en katoen oes was daar nie genoeg arbeid en die Governor van Port Natal besluit om arbeid in te voer en omdat Indie n oorvloed van burgers gehad het is die probleem op gelos hulle arriver per pos boot om nou die nodige takies te verrig .

Die kontrak is 2 jaar en dan kon hulle besluit of om te bly en n stukkie grond kry of terug te gaan na Gupta Park dit was juis vir die wie se grond eise gefaal het dat sy nou kom groet .Daar was net 1 klein probleem nie al die Indiers was geskik vir plaas arbied nie toe die boer vir Bobby Govendor se “I want you to cut the sugar cane “se Bobby Boss no can do I am a diabetic how you expect me to work in the stuff that will kill me .Okay se die boer Then you pick cotton……. Se Bobby Hey no man Larney I got a bad back and all I tell you what you pick the cotton bring it to me and I will make the t shirts and we sell them to the Chinese

Terug by die viswater Mrs Naidoo stap weer verby MR gooi jou dood met n 14-oz lood sinker sy vishoek haak aan haar Sari vas en toe hy gooi toe ruk dit daai Sari ( vir die wat nie weet wat n Sari is dis n material wat indier vroue so om hulle lyf draai ) dat die Auntie aan n spin gaan soos n Tol wat jy met n lyn gooi om te spin .Die Auntie spin so vinnig uit haar Sari uit dat die rook onder haar skoene draai gelukkig het sy die dag Bombay bloomers ook onder aan gehad so sy was kan n mens se veilig en haar Samoosa koekie se geheim bewaar .Die visterman staan en verwonder hom oor wir de moer vlieg nou n “kite “ hier waar die manne visvang want al wat hy gesien het was so laaaang stuk material wat so agter sy sinker aan vlieg voor dit in die water verwyn het

Cheers
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required