Moersem dit klink lekker
Kyk, hier is deesdae baie resepte, ek lees, maar is die wereld se swakste kok.
Die een gaan ek egter probeer, maar sê tog vir my wat is "bietjie out en peper", is dit ou sout, of gewone sout, grap net.
Wat is bedruip sous in plain Afrikaans? Is dit dip sous, of soort van marinade? Moenie vir my lag nie, ek kan net braai.
En dan natuurlik, ek gaan die brandewyn 'n mis gee, ek laaik nie van nie, sal Coke probeer.