English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 446
Total Replies: 251 959
Total Views: 83 204 456
topics: 1 156
replies: 12 178
views: 4 835 483
Jokes and everything else that makes you laugh

Virus - verlof

replies: 10
views: 719
20 Mar 2020 @ 21:57:48 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4822
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Mar 2020 @ 18:36:08 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Ek het n toets gedop met my baas ook 😜

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Mar 2020 @ 19:00:59 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2230
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

By ons maatskappy is daar ook nou mense wat in self afsondering van die huis af wil werk. 

Net toevallig is dit dieselfde mense wat altyd al hulle siek verlof elke jaar gebruik en altyd verskonings het om nie te werk nie. 

Miskien is ek nou lelik en word hulle net gouer aangetas.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Mar 2020 @ 19:35:34 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Jan ek sien gereeld hoe vat die mense kanse en buit sittuasies uit.

My vrou is my baas en sy val nie vir my grappies. Ek dink sy en my dokter is kop en een mus want toe ek hom n siek nota vir die naweek vra om rede ek moet gras sny, weier hy wragtig.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Mar 2020 @ 20:38:34 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4822
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Jan ja wat jy noem het ek ook ervaar rondom die reg op siek verlof. Dan is daar ook al aan my genoem dat 'n siek nota bekom is vir 'n week lank en dit terwyl hulle nie regtig siek is maar 'n blaaskans vat. 

Een v d groot instellings wat nou hul mense toelaat om v d huis af te werk moet die mense hul Skype oop hou sodat daar gesien kan word daar word voor die rekenaar gesit en nie weggaan of niks doen nie. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Mar 2020 @ 21:50:46 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Een v d groot instellings wat nou hul mense toelaat om v d huis af te werk moet die mense hul Skype oop hou sodat daar gesien kan word daar word voor die rekenaar gesit en nie weggaan of niks doen nie.

Danie.

Goeie plan en dankie vir die info. Dit is waar alles heen gaan, car tracking, phone tracking en soos jy hier bo verduidelik. Tegnologie seevier.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Mar 2020 @ 07:33:48 am
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3105
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

Ongelukkig gaan sekere mense die situasie uitbuit.

Sien op FB n persoon adverteer hand sanitizer. Entjie verder parfuum. Selfde persoon, selfde foto.

Mense dink dis hemels om van die huis af te werk.....glo my dit is nie. Doen dit nou vir 4 jaar. Jy mis die interaksie met jou kolegas. Jy mis daai "team spirit" tot jou kreatiwiteit word beinvloed.

Maatskappye benodig n uiterse bekwame "peoples management team" om so iets te laat werk. En ja, hulle kan 1000e spaar maar net soveel verloor ook

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Mar 2020 @ 12:34:03 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3428
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Ek het op 'n stadium vir 'n kort rukkie in die staatsdiens gewerk.  Daar was 'n baie waardige en respektabele ou Oom met wie ek saam gewerk het.  Hy het aan my gesê in sy 40 jaar  diens het hy nog nie 'n dag se siekverlof 'verloor' nie.  Hy het gesê dis sy reg. Ek kan tot vandag nie die houding versoen met die algemene indruk wat hy geskep het nie.  Siekverlof is tog amper 'n wetlike guns wat die werkgewer jou bewys om jou nie te penaliseer as jy werklik siek is nie.  Ek wonder of mense in ander lande ook sulke jakkalsstreke uithaal. Is dit maar nog een simptoom van ons mense se minagtig van wette en reëls? 

 

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Mar 2020 @ 13:00:30 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17352
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek is by vorige werkgewers weg en het baie keer gaan werk terwyl ek al baie siek en goor gevoel het.....en geen dankie gekry nie. Toe ek weg was hoor ek die rugstekery van werkgewer. Neewat....as ek weer vir n baas sou werk ek ek voel nie lekker nie, sal ek tuis bly....dis waarvoor siek verlof daar is,  so gebruik dit

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Mar 2020 @ 13:57:52 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4822
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Sjoe Geert ek glo mens kan boekdele skryf oor die interaksie tussen mense maar tussen baas en slaaf sal daar altyd dinge wees.

Ek moet se my huidige Baas sal ook nie dat ek graag siekverlof vat nie maar ek kan steeds nie glo hoe lekker ek nou werk. Daar is net geen instruksies nie. Hy stem saam met alles wat ek doen en verander.

Dis vrek lekker.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Mar 2020 @ 18:27:24 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9707
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

En nou is dit wetting.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za