My wa staan droog onder sy afdak.
Het 25 mm gemeet.
Darm kon ons kanselleer vir Parys. Sal gaan as dit droog is.
Dis mos veilig daar waar jy is.

70mm Reen is gemeet.
Ons is reeds oppad terug, maar hoor dat sommige paaie in Modimolle vermy moet word, veral die Nyl rivier brug asook ander roetes met lae bruggies.
Vir die twee dae nou 115mm hier by my.
Sopas tuis.
Vir die 1ste keer 4x4 met X-Trail om in te kom.
Gelukkig geen skade, maar baie water om die karavaan.
Hulle reken, sedert Vrydag tot en met nou in Modimolle= 200mm.

Ja....by Weesgerus ook oor die 200 al gereën sedert gister oggend 6am. Sirkel 1 het nog nie paving nie, baie modder....14 van die 16 in daai sirkel het vroeg opgepak, tans is daar net 2 oor

Dis hoe leeg sirkel 1 is oor paas naweek weens die baie reen....net 2x van die 16x staanplekke
Ja....by Weesgerus ook oor die 200 al gereën sedert gister oggend 6am. Sirkel 1 het nog nie paving nie, baie modder....14 van die 16 in daai sirkel het vroeg opgepak, tans is daar net 2 oor
My bure het sleg deurgeloop mwt erg skade.
Gelukkig het ek die regte "Spot" gekies.
Water bou op teen die berg en kom af met ń spoed waar daar geen keer is nie.
Gelukkig toe ek klaar is, toe val hy weer.
Dit het my 1-uur geneem om ń grondpad van 800mt te ry om by my plek te kom.
Ons is veilig tuis met ń wa wat droog is.
Wou gister kom loer het hoe lyk dit by Klipspringer, maar was nie antwoord
Die pad is in en uit basies onbegaanbaar.
Dit was "Chaos" hier.
Ek wou vanoggend dorp toe vir sigarette, maar dit is ń "No - Go".
Nou het ek besluit om die sigarette ook opsy te sit en besluit om nie weer ń sigaret in my lippe nie.
Ek plaas my nommer vir ń volgende besoek: 0sewe6vyf0drie2ses93.
Geert, julle was baie meer as welkom, maar ek sou dit nie aanraai met die 800mt grondpad nie.
Die pad is in en uit basies onbegaanbaar.
Dit was "Chaos" hier.
Ek wou vanoggend dorp toe vir sigarette, maar dit is ń "No - Go".
Nou het ek besluit om die sigarette ook opsy te sit en besluit om nie weer ń sigaret in my lippe nie.
Ek plaas my nommer vir ń volgende besoek: 0sewe6vyf0drie2ses93.
Ek is bewus daarvan dat hulle redelik rondgehardloop het gister agv van ń dam wal wat gedreig het om mee te gee.
Ons kom ook nou net terug van n nat naweek. Ons was in Brits by Bush n Buck. Dit was nou darrem nie so erg soos wat dit dit lyk daar by weesgerus. Ons kon darrem n staproete doen. Verder maar meestal onder die tent gesit en games speel. Vanoggend was daar darrem bietjie son sodat die seile kon droog word

Vanoggend was dit nog huiwerig of die reen gaan kom of nie en gelukkig kom die son en ń mooi dag.
Ongelukkig vir ons "permies" het die harde werk begin met skoon maak ens..
Ongelukkig was Gesins Dag uit vir ons, slegs werk as gesin. (LOL)
In die toekoms kan jy my kontak as die kantoor nie antwoord nie omrede ek op hulle W/app groep is.
Ek is bewus daarvan dat hulle redelik rondgehardloop het gister agv van ń dam wal wat gedreig het om mee te gee.
Ek het jou ook gister probeer bel, maar jy was seker nog op die pad.
Tussen 10 - 11 was ek oppad terug van Thaba af en die pad was "Hectic met Potholes".
Op sommige paaie moes ek spoed verminder na 80km/h sonder sleep waar die bord wys 120km.
Gewoonlik sit ek my foon af terwyl ek lang pad neem.
Reen was kwaai. Ons moet dankbaar bly.
By Vetkoek City en kerrie mince self geprut vir 2½ ure
Geert, jy maak my honger
Erg mis gewees met ons aankoms by Elandsbaai. Ses dae gestaan. Pragtige weer twee dae later.
Seker van die helderste water op die Suid Afrikaanse kus.
R5-stuk op die spoor gaan sit. Yster-erts trein, een van die langste treine in die wêreld.
Klomp mossels gegrawe en heerlike sop gemaak.
Eerste keer my eiegemaakte elektriese buitekraan getoets .... perfek.
Pragtige volmaan en sonsakke.
Klaar bespreek vir volgende jaar.
Ons is uiteindelik klaar met die huis se instandhouding. Dit was baia nodig.
Nou nog net die meubels en arikels van die kaap uitpak en dan is ons vir twee weeke in Pilanesberg, eers Bakgatla en dan Manyane. Dit is nou met pensionaaris afslag van 25%.
Ek hoop ons sien n' paar van julle daar. Ons beplan om Sondag deur te ry Bakgatla toe.
Daai vetkoeke kos maar R2 elk
Ons bak nou brood in die Air Fryer wat ek deur Geert gekoop het. Dit is ongelooflik lekker brood. Die triek is jy moet die brood deeg oornag laat staan teen kamer temperatuur. Dan gis all die brood meel. Die winkel brood word nie so gemaak nie.
Ek verneem party skoole gaan Donderdag en Vrydag volgende week ook gesluit wees. Dit maak dit n' baia lang naweek want Woensdag en die opvolgende Maandag is al klaar vakansie dae. Ek hoop nie daai mense gaan Bakgatla toe nie.

Hoe lank op hoeveel grade? Sorry ek vra....sukkel nog om myne onder die knieg te kry
Ons bak nou brood in die Air Fryer wat ek deur Geert gekoop het. Dit is ongelooflik lekker brood. Die triek is jy moet die brood deeg oornag laat staan teen kamer temperatuur. Dan gis all die brood meel. Die winkel brood word nie so gemaak nie.
Ek verneem party skoole gaan Donderdag en Vrydag volgende week ook gesluit wees. Dit maak dit n' baia lang naweek want Woensdag en die opvolgende Maandag is al klaar vakansie dae. Ek hoop nie daai mense gaan Bakgatla toe nie.
Eish....maak jy my nou lus vir Pilanesberg
Ons is nou reeds besig met die Air Fryer met Vetkoek Burgers.
Die Vetkoek lyk mooi, nou net besig met Hunters se Patties.
Geert. Sy gebruik convection Bake op 190C, en hou die prosess dop deur die venster. Sy spuit ook water in die oond waneer sy die deeg insit. So twintig minute vir 85g per rolletjie en dan is daar 6 rolletjies per batch. Maar sy weeg die deeg per rolletjie om hulle die selfde te kry. Sy weeg tot die gis...3.5g per 12 rolletjies. n' Heele brood vat so 35 minute.
Haar broer is n' profesioneele bakker. Hy het n' bakkery in die kaap. ForDaBelly. Sy het by hom ge leer.
Ek moet ook belê in 'n airfryer vir my vrou.
Ek het nog 1x airfryer. Splinter nuut, maar het n duik op agterhoek. Kan hom kry vir R1500....afgelewer by PUDO. Dis n 22l met rotisserie.
Dankie Geert, maar ek het iets anders in sig.
Ons bak nou brood in die Air Fryer wat ek deur Geert gekoop het. Dit is ongelooflik lekker brood. Die triek is jy moet die brood deeg oornag laat staan teen kamer temperatuur. Dan gis all die brood meel. Die winkel brood word nie so gemaak nie.
Ek verneem party skoole gaan Donderdag en Vrydag volgende week ook gesluit wees. Dit maak dit n' baia lang naweek want Woensdag en die opvolgende Maandag is al klaar vakansie dae. Ek hoop nie daai mense gaan Bakgatla toe nie.
As jy dan nog daar is
Dankie Geert. Ons is dan in Manyane. Sal sien of hulle ook iets het?