English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 530
Total Replies: 252 796
Total Views: 83 249 089
topics: 778
replies: 6 344
views: 2 393 218

Vir Golf spelers

replies: 8
views: 3243
29 Jan 2017 @ 11:26:46 am
Anonymous
Ek het hierdie golf stel en is verbied om verder te speel. Geraldine reken dat ek te baie lank sukkel by die 19de putjie om die bal in te kry.
Maak ń offer wat ek nie voor kan nee sê nie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jan 2017 @ 12:00:45 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9765
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Dennis.
Jy sal die naam van die ysters en houte moet noem en van wat als in die sak is.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jan 2017 @ 12:14:50 pm
Anonymous
Slazenger, L/H omrede ek ń leftie is
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jan 2017 @ 12:25:01 pm
Anonymous
Slazenger, L/H omrede ek ń leftie is
Slazenger Tatanium Pro
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jan 2017 @ 19:13:56 pm
Anonymous
Interessant dat jy net by 19de sukkel??
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jan 2017 @ 19:38:21 pm
Anonymous
Interessant dat jy net by 19de sukkel??
Ek weet ook nie hoekom ek altyd daar sukkel nie, seker maar ma wat die heeltyd bel om te hoor "hoe het dit gegaan en tot hoe laat speel jy"?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jan 2017 @ 12:06:07 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9765
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years
Interessant dat jy net by 19de sukkel??


Dink die meeste sukkel van die 19de tot by die huis.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Feb 2017 @ 07:59:56 am
Jakes
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 94
Joined: 30 May 2016
Experience: 26 years
As n mede golfer wat soorgelyke probleme ondervind wil ek net se dat dit n goeie besluit is wat jy geneem het, en dat dit die regte ding is om te doen, maar jy sal eers n foto van Geraldine moet opsit voor daar offers gemaak kan word !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za