Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21732 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17538 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5963 |
Bostoe | 5431 |
BrianB | 5074 |
Uranus Member | 2600 + |
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP | 3369 |
Grumpy/Hannes | 3206 |
Saturn Member | 2000 + |
mulderpm | 2411 |
Lennie | 2192 |
Kanneman | 2140 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1948 |
Swanie | 1848 |
Heindrich | 1831 |
Nico | 1729 |
steamer | 1686 |
Ski | 1669 |
Hennie Botha | 1660 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1528 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1444 |
George | 1196 |
Louvan | 1175 |
RichardJ | 1088 |
Gerden | 1050 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 827 |
JohanMarais | 811 |
CampingKitty | 715 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 697 |
ELU | 657 |
snys | 631 |
Benkie | 587 |
Douglas Green | 575 |
Andrew | 524 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Willie54 | 417 |
Andre Smit | 414 |
Rare Breed | 400 |
Nabro | 380 |
LEEN | 373 |
Global Traveller | 356 |
survivalist | 350 |
Oumens | 339 |
1Pierre2 | 324 |
RD | 319 |
Izak | 307 |
Kurper | 302 |
Herman | 299 |
captiva | 278 |
Meerkat | 262 |
Gold Member | 100 + |
Hennie1968 | 231 |
Vioolsdrift caravan camping and fishing
Hi, guys it's been some time since posting here.
We are currently in Orania for another 2 weeks and are planning our trip further up-down the Orange river.
I have watched a youtube video about "geelvis" fishing in the Vioolsdrift area and was hoping you guys can recommend camping for two old pensioners.
The Oranje river here in Orania is VERY "dirty" and thus only "pap-gooi" works here.
I love using flies , which I tie myself for hunting for Bass and trout, but would love to try out on yellow fish.
Nouja, manne, as daar dalk van julle is wat die Vioolsdrift omgewing ken, waar mens nie 'n arm of been hoef te betaal om geelvis te vang nie, sal ek dit regtig waardeer.
Groete
"Old-man in a chair"
One is never too old too learn
Ons trek nou al by Onseepkans se karapark genaamd Raap en Skraap....
Na 'n jaar se trek langs die Oranje rivier, kan ek nou verklaar dat ek weet hoe om geelvis te jag/vang.
My swaarste/grootstewas 2,5 kg
Vanmiddag weer 'n "pan-size" uitgetrek.
En moet nie laat hulle jou vertel geelvis het te veel grate nie.....my vroutjie maak die heerlikste geelvis disse.
Ons op pad na Vioolsdrif en sal terugvoer gee oor vangste.
One is never too old too learn
Ons trek nou al by Onseepkans se karapark genaamd Raap en Skraap....
Na 'n jaar se trek langs die Oranje rivier, kan ek nou verklaar dat ek weet hoe om geelvis te jag/vang.
My swaarste/grootstewas 2,5 kg
Vanmiddag weer 'n "pan-size" uitgetrek.
En moet nie laat hulle jou vertel geelvis het te veel grate nie.....my vroutjie maak die heerlikste geelvis disse.
Ons op pad na Vioolsdrif en sal terugvoer gee oor vangste.
One is never too old too learn
Jammer oor double post.
Ek hom probeer verwyder , maar gee my nie die edit funksie nie.
One is never too old too learn
Hi my Oom. Ek dink jy is een van die eerste kampeerders wat waarlik dit 'n misie gemaak het om langs die Oranje rivier te kamp en daar vis te vang.
Ek hoop jy het darem rekord en 'n foto of wat van die verskeie oorde waar jy oorgestaan het. Dit sal chapperig wees om 'n kaart te sien waar jy was wat die oord of plaas se naam was en fotos van hoe dit daar lyk. Dan 'n kontak no of wat van die oorde, as een van ons jou voetspore wil volg.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
More Leon, hier vanaf 'n koue Raap en skraap
Ja, ons is nou by ons 11de staanplek !
Die visvang situasie is fantasties!
Ek mos 'n dorpenaar wat net gewoond was om in damme vis te jag/vang en moes leer om in hierdie rivier , reg te kom.
Ek gelukkig 'n Jong man raakgeloop by een van die staanplekke, wat my geleer het om met kunsaas te jag.
Die TOTALE verandering in ons(my en vroutjie), se lewens is ongelooflik en ons dit beide, dat ons dit 10jaar terug al moes doen.
Ons by verskeie plekke STOKSIEL Alleen vir weke.
Selfs ons eetgewoontes het verander.
Die geelvis, hou van "rapids" en jy moet die rivier kan lees om te bepaal, waar hulle kos soek.
Ons het daar in Heidelberg transvaal met die "toer" begin, toe Potchfstroom toe en daarna by Orania gaan staan vir 'n maand
Dit was ook 'n belewenis om die Afrikaner in daardie absolute veranderde kultuur te sien/beleef.
Nouja, vereers gaan koffie maak vir vroulief
Vra maar vrae as jy wil.
Liefdegroete
Oumens.
One is never too old too learn
One is never too old too learn
Shoe as mens kan drome droom is die seker een van hulle, afgelee, rustig, jy en die veld en die water.
Hou hou julle met die koue wat ons so af en toe slaan?
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Shoe as mens kan drome droom is die seker een van hulle, afgelee, rustig, jy en die veld en die water.
Hou hou julle met die koue wat ons so af en toe slaan?
Leon, ja, die nagte is koud, maar ons het genoeg komberse.
Jy weet, ons ook gedroom, maar ons daai droom aktief plan mee gemaak.
Leon en ander wat belangstel vir videos, kan my watsup by zero82343217vier
Ek sukkel met die webtuiste se laai van fotos
Groetnis
Ouman
One is never too old too learn
Hieronder die plekke wat ons besoek het.
Sionsberg Heidelberg Tvl.
Tanglewood- Potch
Orania- Noord Kaap
Sandgat- vd Kloof dam
Kheis riverside lodge Groblershoop
Kalahari water Keimoes
Die Punt- Keimoes
Die mas van Kakamas
Wild paradise riverside camp- Onseepkans
Raap en skraap- Pofadder/Onseepkans
Indien iemand fotos of videos wil he^, kontak my op watsup
One is never too old too learn
Jislaaik Bob, hoe jeuk my wiele nou! Ons was nog nie by een van die kampe waar julle was nie en het trouens van meeste ook nog nie gehoor nie. Ek het op internet gaan kyk en hulle lyk een en almal baie aantreklik. Wie weet dalk kom ons weer in die omgewing (was darem al tweemaal in daardie geweste) en dan sal ons beslis van hierdie plekke opsoek. Julle geniet duidelik julle reis. Doe so voort!
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Jislaaik Bob, hoe jeuk my wiele nou! Ons was nog nie by een van die kampe waar julle was nie en het trouens van meeste ook nog nie gehoor nie. Ek het op internet gaan kyk en hulle lyk een en almal baie aantreklik. Wie weet dalk kom ons weer in die omgewing (was darem al tweemaal in daardie geweste) en dan sal ons beslis van hierdie plekke opsoek. Julle geniet duidelik julle reis. Doe so voort!
Hallo, Fred, goed om weer van jou te lees/hoor !!
Jong, ek en vroulief beplan om weer die hele roete te doen en dan al die eienaars/kampbestuurders hallo te gaat se^
Jy het nie 'n idea hoeveel werk aanbod ons/ek gekry het om kampopsigter te word nie!
Ons Boere ontmoet wat bv. Hul woning gratis aangebied het om in te woon, terwyl hulle vir 2 weke kon gaan kuier by vriende in die Kaap.(wat ons wel aanvaar het).
Daars een eienaar wat bv. Vir ons sy ma se boedel-huis aangebied het om permanent in te woon, sodat dit nie afgebreek moet word deur "rondlopers" nie!
Ongelooflik, hoeveel moontlikhede daar op hierdie pad is, as jy eers bereid is om jou wortels in die "tronk" uit te trek.
MAAR, mense is mos bang vir verandering!
Ons is gebreinspoel van kleins-af om universiteit toe te moet gaan, vir 'n baas te werk en 'n huis te besit, aldan nie?
Ja, ons het moeg geword om vir Farao Stene sonder strooi te moet bou, en geniet die pad waarop ons Hemelse Vader ons nou lei.
Fred, vereers groete
Rob.
One is never too old too learn
Hieronder die plekke wat ons besoek het.
Sionsberg Heidelberg Tvl.
Tanglewood- Potch
Orania- Noord Kaap
Sandgat- vd Kloof dam
Kheis riverside lodge Groblershoop
Kalahari water Keimoes
Die Punt- Keimoes
Die mas van Kakamas
Wild paradise riverside camp- Onseepkans
Raap en skraap- Pofadder/Onseepkans
Indien iemand fotos of videos wil he^, kontak my op watsup
Dit sal great gewees het as jy 'n topic gemaak het van elke plekkie wat julle besoek het en dan die fotos daar op gelaai het.
Ek glo almal kon so daarby baat gevind het.
Veilige reise vorentoe.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Leon, ja, die nagte is koud, maar ons het genoeg komberse.
Jy weet, ons ook gedroom, maar ons daai droom aktief plan mee gemaak.
Leon en ander wat belangstel vir videos, kan my watsup by zero82343217vier
Ek sukkel met die webtuiste se laai van fotos
Groetnis
Ouman
Hierbo verduidelik ek dat hierdie webtuiste se oplaai van fotos, verkrikking is.
Daarom dat ek my watsup nommer gee, wat makliker fotos laai.
Onthou asb. Dat ons tussen Berge en ver van dorpe af is.
Ek hoop jy verstaan.
Rob.
One is never too old too learn