English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 766
Total Replies: 269 344
Total Views: 83 846 591
topics: 851
replies: 6 939
views: 2 422 112

Vintage caravan

replies: 8
views: 303
29 Feb, 2020 @ 21:56:35 pm
Rudi
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 3
Joined: 10 Aug, 2017

Hi Guys 

Hope someone can point me in the right direction 

I am looking for an old caravan 

Mid 60's to 70's

Where would you advise me to look 

Thanks 

Rudi 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Mar, 2020 @ 07:53:11 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20000
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Is jy op facebook? Daar kom kort kort een op. Ek sal oë oophou en hier plaas as ek weer iets sien

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Mar, 2020 @ 09:46:42 am
Rudi
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 3
Joined: 10 Aug, 2017

Ja ek het al Facebook plat gesoek en daar is baie min van hulle wat verkoop word maar baie dankie 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Mar, 2020 @ 19:48:59 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 5120
Joined: 11 Dec, 2013
Experience: 37 years

Rudi welkom bel bietjie Comet caravans in boksburg so nou en dan het ek al ou waens daar gesien

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Mar, 2020 @ 06:19:42 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16792
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

Welkom hier op die forum.  Ek self is ook op die uitkyk vir 'n 18' Jurgens  680 Delux.  My Ma hulle het so een gehad toe ek 'n tjokkertjie was.  

Nou die dag het een op die snelweg in Centurion verby my gejaag. Moes hom agterna gesit het.

Sterkte met jou soek tog. hoop jy kry spoedig na wat jy soek.

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Mar, 2020 @ 12:06:49 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11140
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years

Welkom op die forum.

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Mar, 2020 @ 12:08:05 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11140
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years

Vir interressantheid wat wil jy met so ou WA maak?

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Mar, 2020 @ 12:16:08 pm
Rudi
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 3
Joined: 10 Aug, 2017

Ons wil hom graag restoureer vir wanneer ons vir 'n naweek of so wil weg gaan en dan sal ons my groot een gebruik vir langer vakansies 

Want my ander karavaan is 'n sprite solar 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Mar, 2020 @ 00:01:54 am
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep, 2013
Experience: 42 years

Ek het so n projek met n super sport aangepak en ver te veel geld gespandeer. Beslis nie my geld terug gekry maar toe ek eers begin Kon ek nie ophou voor Hy perfek was.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required