English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 839
Total Replies: 257 063
Total Views: 83 395 310
topics: 604
replies: 3 902
views: 3 355 273
Share all those nice recipes with everybody...

Vinnige uiebroodjie

replies: 4
views: 2540
10 Sep 2016 @ 10:14:05 am
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 17 years
Ek glo almal ken al die een
3 koppies bruismeel
1 pakkie dik uiesoppoeier
1 teelepel sout
1 koppie gerasperde kaas
2 koppies karringmelk
1 eier
Verhit oond tot 180g C
Smeer n middelmatige broodpan met margarine of spreimet cook en sprei
Meng die meel, uiesoppoeier en sout saam.
Voeg die kaas by en meng goed deur
Klits die karringmelk en eier saam.
Voeg dit by die mengsel en meng goed deur.
Skep die deeg in die pan en maak dit gelyk

bak dit in die oond vir ongeveer n uur of tot dit hol klink
Haal uit en keer dit uit op n draadrak en laat dit net n bietjie afkoel .
Lekker saam met die braai ek het dit ook al op die vuur gemaak baie lekker nog so warm
Geniet
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2016 @ 14:17:49 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17824
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years
Klink na n wenner....👍
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2016 @ 16:40:58 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 17 years
Baie maklik en nog nooit n flop gehad nie en baie lekker saam met die braai
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2016 @ 18:43:01 pm
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 3 years

As ek die bestanddele gehad het, sou ek dit regtig vanaand gemaak het.  Maar dit is koud en ek was nie lus vir winkel toe gaan nie.    Gaan dit egter kry en die broodjie bak.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2016 @ 20:32:42 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 17 years
Die broodjie bak maklik Ek het een van daardie klein brood pannetjies wat so ses klein broodjies kan maak amper soos n muffin pan. Dan kan jy n hele paar klein broodjies bak op een slag.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za