
21 Jun 2016 @ 15:50:05 pm
Koos, daai ander een, werk in die fruit en veggie shop.
Kom daar n vrou in en vra vir n halwe pawpaw.
Nee dame ons verkoop net hele pawpaws.
Maar mnr. My resep se net n halwe een en dis wat ek wil hê.
Koos stap agtertoe en se die bestuurder.
Hiers n flippen stupid vrou wat n halwe pawpaw soek.
Toe hy omkyk staan die vrou agter hom.
Meneer en hierdie pragtige dame soek die ander helfde.
Oky so word sy gehelp.
Se die bestuurder.
Koos jys werklik n goeie verkoopsman wat op jou voete dink.
Ek gee jou promosie by ons ander tak in Pretoria as senior verkoopsman.
Nee nee nee mnr. In Pretoria is daar net slegte meisies en rugbyspelers.
Koos jy moet nou lekker praat, my vrou kom van Pretoria af.
Haai mnr. Is dit nie wonderlik nie. Vertel my vir watter klub het sy gespeel.
I love camping all year round