English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 250
Total Replies: 229 801
Total Views: 82 365 941
topics: 401
replies: 3 903
views: 1 472 969
Talk about the current road conditions throughout the country

Villiers na Vereniging

replies: 5
views: 1721
02 Jan 2017 @ 23:13:25 pm
Sarel en Elsie
Bronze Member
74% Profile Strength
Posts: 21
Joined: 24 May 2015
Experience: 33 years
Het iemand baie onlangs die roete gery? Ek is tans by Ilanga oord op suidkus en kom Donderdag terug Potch toe. Sal baie km's spaar as ek die roete kan gebruik.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jan 2017 @ 10:29:10 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2689
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years
Nog nie maar was van plan om die roete volgende jaar te ry.
Oop iemand gee hier inligting, maar nie op die hoofroetes nie.
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jan 2017 @ 11:56:17 am
Anonymous

Sarel, my skoonseun sê die pad oor Villiers via Deneysville is mooi, plek-plek effens bumpy, maar heel goed om te sleep.

Hy sê jy moet net nie die Oranjaville pad ry nie, jy gaan jou wa beskadig.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Mar 2017 @ 07:22:23 am
daan
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 6
Joined: 05 Mar 2017
My vriend op Vereeniging se die pad het gate moet liewers in die dag dit ry.Groot vragmotors is ook n gevaar in die nag. Ek wil die roete op die 1ste Mei ry dan sal ek weet.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Mar 2017 @ 07:37:30 am
daan
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 6
Joined: 05 Mar 2017
My vriend op Vereeniging se die pad het gate moet liewers in die dag dit ry.Groot vragmotors is ook n gevaar in die nag. Ek wil die roete op die 1ste Mei ry dan sal ek weet.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Mar 2017 @ 07:42:50 am
daan
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 6
Joined: 05 Mar 2017
Hi almal. Ek weet nie hoe om fotos te laai nie is maar dom. Ek is bc gebore.Sleep met n Jeep grand Cherokee 2006 crd en n ou sprite super sport 1996.Ons kom darem oor die weg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required