English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 809
Total Replies: 223 100
Total Views: 82 063 611
topics: 4 288
replies: 28 845
views: 17 289 138
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 427
replies: 95
views: 17 245 584

Villa Spa Winklespruit

replies: 10
views: 3286
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1038_reactions_counts' doesn't exist
16 Sep 2005
Zrc
Bronze Member
11% Profile Strength
Posts: 13
Joined: 17 Apr 2007
Hi ,Has anybody been here lately and what was it like?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1038_reactions_counts' doesn't exist
16 Sep 2005
Johan
Platinum Member
11% Profile Strength
Posts: 270
Joined: 18 Apr 2007
Quiete nice.

DRC
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1038_reactions_counts' doesn't exist
16 Sep 2005
Dawie
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 630
Joined: 15 Feb 2005
Experience: 48 years
Hi,

I have not camped there, but I have been fortunate enough to visit friends there on a regular basis. It is without a doubt one of the 'jewels' of the South coast. I will not hesitate to recommend anyone to camp at Villa Spa. Villa Spa deserves
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1038_reactions_counts' doesn't exist
16 Sep 2005
Zrc
Bronze Member
11% Profile Strength
Posts: 13
Joined: 17 Apr 2007
Thanks guys... happy camping to you as well
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1038_reactions_counts' doesn't exist
12 Mar 2017 @ 02:20:21 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 12676
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Sien hierdie oord is in die mark
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1038_reactions_counts' doesn't exist
12 Mar 2017 @ 05:40:42 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13105
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Hoeveel wil hulle vir hom hê? ? ? 

Dit is 'n pragtige plek nog al die jare. Het jare terug gaan kyk hoe lyk dit daar maar het nog nooit daar gekamp nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1038_reactions_counts' doesn't exist
12 Mar 2017 @ 07:20:12 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 12676
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Hoeveel wil hulle vir hom hê? ? ? 

Dit is 'n pragtige plek nog al die jare. Het jare terug gaan kyk hoe lyk dit daar maar het nog nooit daar gekamp nie.


R28m. Ons het vroeg Januarie hier gekamp....soos jy sÍ: Pragtige kamp met fasiliteite in mint kondisie. Ek hoop nuwe eienaars hou hom ook so!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1038_reactions_counts' doesn't exist
12 Mar 2017 @ 09:52:10 am
pwven
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 55 years

Met die nuwe belasting verhoging gaan die tax man homself weer lekker help.

Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1038_reactions_counts' doesn't exist
12 Mar 2017 @ 10:22:13 am
Jan Meyer
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1958
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years

Villa Spa baie goed en ons gunstelling. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1038_reactions_counts' doesn't exist
12 Mar 2017 @ 10:35:00 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5530
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Ek het so nruk terug op n draad genoem van die vyf beste oorde. (Volgens my)
Villa Spa staan uit. Beslis een v.d bestes
Oranje rus by Upington,
Edenpark by Naboom
Ook van die top oorde.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1038_reactions_counts' doesn't exist
12 Mar 2017 @ 17:12:02 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1810
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years
Ek weet nie of dit hier ook die geval is nie,maar ek verneem maar by ander eienaars dat die ekonomie taai is om die oorde op standaard te hou en die druk word al hoe meer vir meer geriewe. Die huidige eienaars word ouer en kan nie meer die mas opkom nie(ekonomie,arbeid,al die heffings en belastings ens ens). Hulle kinders en erfgename ken die toestande en stel nie belang om in die onseker tye voort te gaan nie want hulle het almal tans goeie werke en as hulle so n oord sou oorneem en dit werk nie uit nie is daar nie weer n kans om n werk te kry nie. n Doemprofeet gaan ek nie wees nie maar ek voorsien hierdie ding gaan ons as kampeerders nog vorentoe aan die hakskeen kom byt.
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First