English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 266
Total Replies: 230 039
Total Views: 82 377 764
topics: 4 386
replies: 29 449
views: 17 333 559
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 447
replies: 218
views: 17 252 118

Villa Spa - Goeie staanplek???

replies: 3
views: 5913
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1038_reactions_counts' doesn't exist
15 Feb 2006
Jacques
Bronze Member
11% Profile Strength
Posts: 45
Joined: 14 May 2007
Ek het bespreek by Villa Spa vir een week in die Sept skoolvakansie. Dit is ons eerste poging om te gaan kamp by die see en Villa Spa het na 'n goeie opsie gelyk.

Ek moet egter aandui watter staanplek ons verkies, maar ek kan nie uit die oordplan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1038_reactions_counts' doesn't exist
15 Feb 2006
johan
Titanium Member
25% Profile Strength
Posts: 583
Joined: 11 Jan 2006
Jacques

Kan jou ongelukkig nie help nie (nog nie daar gekamp nie maar sal graag wil). Ek kry egter nie die oordplan waarna jy verwys op hulle webblad nie, kan jy dit asb vir my aanstuur na johanmu@tshwane.gov.za of faks 012 3581623?

Groete
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1038_reactions_counts' doesn't exist
15 Feb 2006
Etienne
Gold Member
11% Profile Strength
Posts: 130
Joined: 01 Jan 2007
Jaques

Ek gaan in Jun vir 'n paar dae daar staan. Het in Okt verlede jaar so bietjie deur die park gestap. As ek so vinnig kan onthou lyk 33, 34, 35 na die lekkerste staanplekke. Die ablusie geriewe is so 25m van die staanplekke af.

Ek kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1038_reactions_counts' doesn't exist
16 Feb 2006
Jacques
Bronze Member
11% Profile Strength
Posts: 45
Joined: 14 May 2007
Vir die wat belangstel, ek het fotos van Villa Spa no. 33 bekom en op die web geplaas.

Gaan kyk op http://photobucket.com/albums/f231/JacquesN/
en kies die Villa Spa album.

Groete,
Jacques
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required