English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 253
Total Replies: 249 258
Total Views: 83 122 979
topics: 4 483
replies: 30 555
views: 17 427 465
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:

Victoria Baai

replies: 41
views: 14403
10 Feb 2015 @ 10:55:06 am
Slaay
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 231
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 21 years
Hi Kampers. Ons kamp April maand by Victoria baai. Enige terugvoering of raad vanaf mense wat al daar gekamp het?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Feb 2015 @ 11:14:27 am
Henk D
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 213
Joined: 07 Oct 2014
Experience: 28 years

Kamp julle onder by die een by die strand? Nog nooit daar gestaan nie maar dit lyk baie lekker. hoor die mense se die wind pla nie te veel oor des nie maar sal nie kan se vir April nie.

Is n baie lekker swem strand en baie plekke om vis te vang. DIe winkel/restuarant het baie agteruit gegaan en het omtrent niks wat n mens nodig het nie en die restaurant vat nie n kaart nie.

Volgens my is daar niks anders om te doen nie(nie dat dit my pla nie want ek swem as ek by die see is)

 

Hoop ander mense kan jou meer inligting gee

 

Altyd lus vir Kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Feb 2015 @ 11:18:05 am
Slaay
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 231
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 21 years
Dankie Dippies. Ja, ons sal maar uitry indien ons iets wil doen. Ons is ook maar life om te swem. Dis een van die boonste stands met eie fasiliteite.

Jammer die winkel het agteruit gegaan, die fotos lyk so mooi.

Sal maar bietjie terugvoering gee.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Feb 2015 @ 11:52:21 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15978
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Baie naby aan die Garden Route Mall. Het nog nooit daar gekamp nie, maar wees bedag op sekuriteit. Daar is niks wat keer dat die algemene publiek tussen die karavane kan in kom nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Feb 2015 @ 11:53:52 am
Diddo
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 773
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 21 years

Het een keer gaan kyk hoe dit daar lyk (nie daar gekamp nie). Vat storm toue.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Feb 2015 @ 13:27:27 pm
Boens
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 339
Joined: 10 Oct 2014
Experience: 40 years

My swaer huur altyd 'n huis daar. Vir my gese daar is maar baie kwaaddoeners wat goed vasle, spesifiek by die boonste kamp, My inligting is 2e hands, maar pas maar op.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Feb 2015 @ 13:40:46 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9445
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years
Dis ou fotos wat op die net is, toe die plek nog n naam gehad het.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Feb 2015 @ 13:41:12 pm
RD
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 260
Joined: 07 Jan 2014
Experience: 29 years
Slaay, we had a look at the campsites last month (also not camped there before) and I like the stands on the left (below the railway line) as they seem bigger than the others. For December the rate was R380-00 for the normal stand and R400-00 for the stand with the private ablution (wife's choice!!). I would also agree with storm straps because the day that we were there, it was quite windy and you do not want to sit with a torn tent!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Feb 2015 @ 15:00:04 pm
Janneman
Silver Member
33% Profile Strength
Posts: 70
Joined: 25 May 2013
Hi Slaay,
Ons kamp huidig by Hartenbos. Volgens die mede-kampers hier is VIctoriabaai 'n "no go" vir kampering weens die hoe misdaad daar. Blykbaar le die sluipers in die bosse naby die spoorlyn en as jy dit waag om elders heen te ry word jou woonwa gestroop.
Blykbaar is daar 'n groot plakkerskamp daar naby.
Loop maar lig.
Janneman
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Feb 2015 @ 16:39:26 pm
RD
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 260
Joined: 07 Jan 2014
Experience: 29 years
Janneman, I was wondering about the 'sluipers' when I looked at both Victoria and Herolds Bay which are both surrounded by thick bush. Would you happen to know if Herolds Bay has the same problem?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Feb 2015 @ 06:28:49 am
Photoman Alex
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 568
Joined: 06 Aug 2012
Experience: 42 years

I have also heard of security issues there. I am camping at Ebb and Flow in the Wilderness at the moment, very nearby and went and had a look at Victorias Bay on Monday. It is a pity and it it a very nice location.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Feb 2015 @ 13:38:04 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years

Dankie vir die terug voer wou nog altyd daar gaan kamp maar die sluipers laat my nou twee keer dink

Soos julle die plek skep dink ek aan Lucas Mare se liekie

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Feb 2015 @ 16:50:01 pm
Janneman
Silver Member
33% Profile Strength
Posts: 70
Joined: 25 May 2013
HI RD.
Visited Heroldsbay this morning and had a look at the caravan park. There was nobody at the park office and the boom was open. There was one caravan in the park. It seems safe. I did not notice any loitering in the vicinity or at the beach. The beach area was very clean and even the public toilets were acceptable. The caravan park was also clean and the grass short and tidy. All in all I would recommend it for a few days.
I only noticed some fast food caravans at the beach area. Groceries etc wiil probably have to be obtained at the mall near the airport.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Feb 2015 @ 16:58:42 pm
RD
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 260
Joined: 07 Jan 2014
Experience: 29 years
Hi Janneman, thanks for the info. I spoke to one of the campers there and apparrently it is not that easy to get place there during December. The rate was R380-00 a night. When I was there the boom was also open with nobody in the office! So I asked the local policeman if I can take a drive through. It seems like a nice place to camp overall, very basic!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Apr 2015 @ 18:53:51 pm
Vicbay
Silver Member
55% Profile Strength
Posts: 80
Joined: 18 Apr 2015
Experience: 48 years
Oor die Victoriabaai sekuriteit, ek het onlangs hier op die forums gelees dat dit nou baie beter gaan noudat die opsigter Lionel, vervang is deur Hennie Barnard. So ek hoop om die jaar weer draai te maak. Die misdaad stories het my eers so 'n paar jaar laat verby hou. Stormtoue soos hierbo genoem, heeltemal onnodig. Het baie jare vir 'n maand daar gekamp en dis nie soos ander oorde by die see nie weens die beskerming van die kloof. Wind is nie 'n probleem soos by Buffelsbaai of Mosselbaai nie. Beste bodysurf waves, en ook die aand as jy jou vuur aansteek met die geraas van branders en windstilte, en jy kyk so ver as Wildernis.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Apr 2015 @ 19:00:47 pm
Vicbay
Silver Member
55% Profile Strength
Posts: 80
Joined: 18 Apr 2015
Experience: 48 years
Foto by photo gallery, Ontbyt Vicbay
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Apr 2015 @ 19:04:01 pm
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1675
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 49 years
Dankie en welkom "vicbay" Dirk.
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Apr 2015 @ 19:20:01 pm
Vicbay
Silver Member
55% Profile Strength
Posts: 80
Joined: 18 Apr 2015
Experience: 48 years

Tx.  Ek probeer uitwerk hoe om fotos in die reply te paste.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Apr 2015 @ 19:22:26 pm
Vicbay
Silver Member
55% Profile Strength
Posts: 80
Joined: 18 Apr 2015
Experience: 48 years
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Apr 2015 @ 19:24:09 pm
Vicbay
Silver Member
55% Profile Strength
Posts: 80
Joined: 18 Apr 2015
Experience: 48 years

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Apr 2015 @ 19:39:17 pm
Anonymous

Aai, verlang ek terug..i

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Apr 2015 @ 20:28:39 pm
Durbs
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 672
Joined: 12 May 2013
Experience: 25 years

Hi vicbay

looks very nice there.

been there a couple of times, had a swim and walked around and said that we would like to come stay there sometime

Regards ELNOR (Else & Norbury)

Happy camping
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Apr 2015 @ 23:39:16 pm
Hagar
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1563
Joined: 20 Dec 2014
Experience: 32 years

Gedurende 1978 tydens opleiding in Infanterie Skool Oudtshoorn was "Vic Baai" een van ons naweek wegbreek plekke. Baie veilig en baie gewild. Maar tye het verander soos bo genoem. Dit is n jammerte dat alles so agteruitgaan. Wat was is nie meer nie. Wat is hou nie lank nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Apr 2015 @ 11:18:45 am
Janneman
Silver Member
33% Profile Strength
Posts: 70
Joined: 25 May 2013
Een van ons vriende het so pas daar gekamp met sy woonwa vir 2 weke. Het geen probleme ondervind nie. Hy meld ook dat die nuwe opsigter dinge daar baie verbeter het en sekuriteit lyk ook nou beter. Hy beveel die kampplek hoog aan.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Apr 2015 @ 20:23:46 pm
FlipnTilla
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 428
Joined: 28 Jun 2011
Experience: 47 years

Heel toevallig het baie van die misdaadprobleme verdwyn toe die vorige opsigter en sy seun daar weg is.   

As jy spoorlangs na Wildernis toe stap, is daar 'n grot wat 'n mannetjie ingerig het as huisvesting vir werkloses - dit is 'n belewenis om te sien wat hy daar vermag het.   Gee die ou 'n donasie en hy neem jou deur die hele opset.

Stap dan verder oor die Kaaimansrivierbrug tot by Wildernes, kry iets vir die innerlike en stap weer terug.   Die uitsig is asemrowend.

Flip de Wet
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Apr 2015 @ 20:33:02 pm
Vicbay
Silver Member
55% Profile Strength
Posts: 80
Joined: 18 Apr 2015
Experience: 48 years
Ja Flip, ek het dit voorheen baie gedoen - spoorlangs Kaaimansbrug toe en terug. Laaste keer laat 90's. Lekkerste vakansieromanse op die spoorlyn, special.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Apr 2015 @ 20:40:17 pm
Vicbay
Silver Member
55% Profile Strength
Posts: 80
Joined: 18 Apr 2015
Experience: 48 years

Lank terug

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Apr 2015 @ 20:42:24 pm
Vicbay
Silver Member
55% Profile Strength
Posts: 80
Joined: 18 Apr 2015
Experience: 48 years

Lank terug een Des vakansie foto bo.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Apr 2015 @ 06:43:30 am
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1675
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 49 years

Lank terug een Des vakansie foto bo.


So lank terug. Toe was Eskom sekker nog n battery. He He.

Ps. Nou is hy weer een.
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Nov 2015 @ 08:48:44 am
JohanJ
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 176
Joined: 09 Jan 2014
Experience: 31 years

Foto's van Victoria Baai ..12 jaar gelede

 

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Nov 2015 @ 08:54:02 am
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Oe, dis mooi!  Was al baie daar in en gaan heerlike roomys eet en rondgestap, maar nog nooit gekamp nie.  Moet dit nog doen.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Nov 2015 @ 09:03:31 am
JohanJ
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 176
Joined: 09 Jan 2014
Experience: 31 years

Nog 'n probeer slag vir 'n beter view... sien julle die karavaan met 3 aster aan die regterkant

Foto geneem in 2003.. Ek wonder wat se tipe karavaan dit is?

Victoria Baai

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Nov 2015 @ 09:15:41 am
Slaay
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 231
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 21 years
Nie seker waste karavaan dit is nie maar dink hulle noem n m@$%se ene...
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Nov 2015 @ 09:33:39 am
JohanJ
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 176
Joined: 09 Jan 2014
Experience: 31 years

Heel toevallig het baie van die misdaadprobleme verdwyn toe die vorige opsigter en sy seun daar weg is.   

As jy spoorlangs na Wildernis toe stap, is daar 'n grot wat 'n mannetjie ingerig het as huisvesting vir werkloses - dit is 'n belewenis om te sien wat hy daar vermag het.   Gee die ou 'n donasie en hy neem jou deur die hele opset.

Stap dan verder oor die Kaaimansrivierbrug tot by Wildernes, kry iets vir die innerlike en stap weer terug.   Die uitsig is asemrowend.

Jy kon die roete stap of ook die stoomtrein neem tussen george en knysna (nou gestop) dank kon jy die bekende wildernis strand ook sien

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Nov 2015 @ 09:36:47 am
Slaay
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 231
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 21 years
Wanneer laas was julle daar Johan? Ons het dit vreeslik daar geniet en gaan binnekort weer terug.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Nov 2015 @ 10:26:20 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1655
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 33 years

Daai drie as wa is n Pazzaz gebou deur WJ moterhomes.

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Nov 2015 @ 11:24:58 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 61 years

Toe ek op Infanterie skool op Oudtshoorn was in 1978, was daar net strand huise daar gewees.

Ek en 'n pel het gereeld deur die week van die kamp geslip en sommer van vroeg oggend op die strand gewees met van die weermag girls van George. Daar was 'n ou telefoon hokkie daar langs die pad , ons was altyd naby hom ingeval een van ons vriende wat in die kamp agter gebly het ons bel.

Good memories, ek was altyd en is nog 'n stoute oukie. smile

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Nov 2015 @ 11:52:32 am
Vicbay
Silver Member
55% Profile Strength
Posts: 80
Joined: 18 Apr 2015
Experience: 48 years

Was daar in April en Junie vir paar dae. geen probleme nie.  Onthou jy is op kamera. 

Die kampplekke was al daar in die 70's, met die huidige grasperk agter die strand een van die kampplekke (no 1 - 17.)  Die trappe na die terrasse het later bygekom, vroeer het mens met sulke erosie slote afgeloop strand toe.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Nov 2015 @ 11:57:55 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 61 years

Dirk ek onthou nou, daar was 'n kampplekke links van die pad soos jy afkom strand toe

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Nov 2015 @ 14:54:37 pm
Anonymous

Daai pazzaz is mense van bloemfontein, hul staan elke jaar daar..  ons het ook al klomp desembers daar gekamp op daai wal.. baie lekker...

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jan 2020 @ 17:18:15 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16985
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jan 2020 @ 22:12:58 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Ek het permanent in George gewoon en deur daai tonnels af op die rotse was my gewilde visvang plek. 

Kon nie Vir Desember plek kry in karavaan Park dus het ek vasgemaak om in seabreeze cabanas Desember te gaan Rus.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za