English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 446
Total Replies: 251 969
Total Views: 83 204 737
topics: 798
replies: 12 799
views: 4 961 488
Talk about the different aspects of your tow car and tow advice.

Verwyderbare Thule sleepstang

replies: 21
views: 173
15 Sep 2020 @ 12:27:00 pm
PieterWK
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 10
Joined: 15 Sep 2020

Goeie dag.

Met die lees van die opskrif weet julle ervare manne reeds wat die probleem is, wat ek eers vandag besef het.

 

Ek het so 'n paar jaar gelede die sleepstang op my Jetta 5 2.0 tdi laat aanbring. (nie die ideale sleepvoertuig nie, hoor ek die manne sê).

 

Ek oorweeg om 'n 2de handse Jurgens Fleetline aan te skaf en besef vandag dat mens nie enige "adaptor plate" opf meer belangrik vir my, daardie "plaat" aan die sleepstang kan aanbring waar jy die Jurgens (of seker enige

ander tipe karavaan stabiliseerder kan aanheg nie. (Speedys sê ook dat die Thule se maksimum gewig op die hak 75 kgs is.)

Ek lees in een van die skrywes iemand antwoord op 'n probleem: "Skaf 'n ander sleepvoertuig aan." Wow, iemand het geld.

Ek is nie eers van plan om koste aan te gaan om die Thule sleepstang met 'n Bosal of iets anders te vervang om die probleem van die aanhegting van die stabiliseerders uitb te sorteer nie.

Die plaaslike karavaan plek het vermeld dat daar voorheen 'n firma was wat een of ander produk op die mark gehad het wat aan die Thule sleepstang gekoppel kon word, maardat hul nie meer bestaan nie.

Hoe nou gemaak?

Ek is nie van plan om teen 140 kpu te sleep nie, maar ek wil wraggies nie teen 80 kpu voortkruie nie, dan los ek die idee eerder.

 

Dankie.

 

 

 

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2020 @ 12:37:22 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9707
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Al wat ek Kan sê,..... welkom hier op die forum.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2020 @ 12:39:41 pm
PieterWK
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 10
Joined: 15 Sep 2020

Dankie Chuck.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2020 @ 13:58:10 pm
Swanie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 809
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years

Welkom Pieter

Geleen by "brinktowingsystems"

When the caravan is hitched onto the towing vehicle it should be level with the car, or better, slightly nose down. The caravan should never be ‘nose-high’ at the towball and any trailer should be heavier at the towball. This vertical load varies from vehicle to vehicle but should be between 45 and 75 kilograms and never more than 100 kg – this is the maximum legally allowed, though some Brink towbars are tested to over double that and indicate this fact on the towbar’s Type plate.

This weight ‘at the ball’ can be measured with a conventional bathroom scale, using the maximum rating for that vehicle printed on the Type plate as your guideline (taking cognisance of the 100 kg legal limit). The trailer’s contents may need to be rearranged to achieve the desired result. If the towbar doesn’t have a Type plate the possibility exists that it could be ‘home made’ – in which case one should be very wary about towing with it!

“It is very easy to overlook the fundamentals of towing – things like reducing your speed and adjusting headlights to take the trailer into account. Consider that the trailer may have been standing - exposed to the elements – since December so give it a proper ‘once-over’. With a bit of planning and this kind of attention to detail towing can be a pleasure rather than a nightmare,” concluded Gutridge.

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2020 @ 15:41:50 pm
PieterWK
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 10
Joined: 15 Sep 2020

Dankie Swanie.

Wonder net of ek 110 kpu sal kan handhaaf sonder probleme sonder 'n stabiliseringstelsel indien karavaan reg gepak is wat gewig aanbetref.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2020 @ 21:12:36 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1578
Joined: 22 May 2014
Experience: 7 years

Om moeilikheid te voorkom,is die beste raad wat ek kan voorstel , doen die regte ding vervang die trekstang as jy nie die veilige veranderinge aan die bestaande trekstang kan aanbring nie.Kanse waag is nie die moeite werd nie,sterkte met die uitdaging.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Sep 2020 @ 06:48:53 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16105
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Pieter dit hang ook af van watter Jurgens Fleetline jy praat.  Is dit 'n baie ou een wat die twee arms stabiliseeders het.  Die tipe karavaan het net 'n disselboom en jy kan 'n onstabile sleep verwag met net 'n bietjie verkeerde pak van die wa, sou jy nie daai twee stabiliserings arms gebruik nie.  Dis dan verseker stadig sleep vir veiligheid.

Of is dit 'n nuwer Fleetline wat wel 'n A-raam het as sleep punt van die karavaan.  Indien 'n A-raam het jy darem bietjie meer 'n gerusde hart met die sleep van die karavaan.  Ek self is nou maar 'n voorstander van 'n stabiliseerder met die sleep van 'n karavaan.

Ek het nie 'n idee hoe lyk die Thule Sleep hak nie. Plaas 'n foto dan het mens beter idee van die probleem waarmee jy sit.  

Verder is die 75kg spesifikasie van die hak wat jy noem bietjie min vir die sleep van 'n karavaan.  Want daar is baie min karavane daar buite wat se neusgewig onder 100kg is.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Sep 2020 @ 07:00:35 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16105
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Okay ek het so bietjie gaan soek op Google en foto gesien van die thule towbar.  As ek reg is praat ons hier op die forum van 'n gooseneck towbar.

Vedere terugvoer hang nou af van water fleetline jy wil aanskaf.  Een met 'n A-raam of die ou een met 'n disselboom en twee arm stabiliseerders.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Sep 2020 @ 08:04:01 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9707
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Sit net sterk boute in, hierdie swak goed breek af.

Dink nie die pype sal maklik buig nie.

Sterkte

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Sep 2020 @ 08:07:51 am
steamer
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1473
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 46 years

Sit net sterk boute in, hierdie swak goed breek af.

Dink nie die pype sal maklik buig nie.

Sterkte

 

At the very least, 8.8 bolts

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Sep 2020 @ 08:44:18 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 977
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

Yellow blade het wel 'n koppelstuk vir die "goose neck" sleephak.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Sep 2020 @ 10:04:09 am
PieterWK
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 10
Joined: 15 Sep 2020

Okay ek het so bietjie gaan soek op Google en foto gesien van die thule towbar.  As ek reg is praat ons hier op die forum van 'n gooseneck towbar.

Vedere terugvoer hang nou af van water fleetline jy wil aanskaf.  Een met 'n A-raam of die ou een met 'n disselboom en twee arm stabiliseerders.

Dankie vir jou moeite, Leon.

 

Ek het fotos van die verkoper gekry en dit is ongelukkig die Jurgens met 'n enkel disselboom.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Sep 2020 @ 10:08:16 am
PieterWK
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 10
Joined: 15 Sep 2020

Yellow blade het wel 'n koppelstuk vir die "goose neck" sleephak.

Dankie Hennie.

 

Ek het gister telefonies met die plaaslike karavaan onderneming gepraat en die persoon het genoem dat daar voorheen 'n "adaptor" beskikbaar was wat op die goosenek kom, maar volgens hom vervaardig die onderneming dit nie meer nie.

 

Ek sien op die Yellow Blade webblad hul verwys na so 'n tipe koppelstuk wat hul vir die goosenek verskaf en ek het hul ge - pos vir besonderhede. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Sep 2020 @ 10:09:37 am
PieterWK
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 10
Joined: 15 Sep 2020

Sit net sterk boute in, hierdie swak goed breek af.

Dink nie die pype sal maklik buig nie.

Sterkte

 

Watter boude verwys jy na wat waar kom, Chuck?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Sep 2020 @ 10:26:21 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 977
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

Dankie Hennie.

 

Ek het gister telefonies met die plaaslike karavaan onderneming gepraat en die persoon het genoem dat daar voorheen 'n "adaptor" beskikbaar was wat op die goosenek kom, maar volgens hom vervaardig die onderneming dit nie meer nie.

 

Ek sien op die Yellow Blade webblad hul verwys na so 'n tipe koppelstuk wat hul vir die goosenek verskaf en ek het hul ge - pos vir besonderhede. 

Hoop regtig jy kom reg.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Sep 2020 @ 10:44:58 am
Swanie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 809
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years

Dankie Swanie.

Wonder net of ek 110 kpu sal kan handhaaf sonder probleme sonder 'n stabiliseringstelsel indien karavaan reg gepak is wat gewig aanbetref.

 

ek glo jy kan.

Al my sleep voertuie het elektroniese sleep beheer op. Dus gebruik ek nie 'n stabilizer nie

Het nog nooit een gebruik nie by my gaan dit 100% oor pak   het wel al paarkeer gestop en goed geskuif om dat ek nie gemaklik gevoel het as ek begin ry nie.

 

Deesdae pak ek ook net klere, kos, tent in wa  die res agter in die kappie van die bakkie

My 2cent waarde as jy stabileseerder wil gebruik kyk na die ALKO kop wat met friction pads werk

 

 

 

 

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Sep 2020 @ 10:54:19 am
PieterWK
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 10
Joined: 15 Sep 2020

ek glo jy kan.

Al my sleep voertuie het elektroniese sleep beheer op. Dus gebruik ek nie 'n stabilizer nie

Het nog nooit een gebruik nie by my gaan dit 100% oor pak   het wel al paarkeer gestop en goed geskuif om dat ek nie gemaklik gevoel het as ek begin ry nie.

 

Deesdae pak ek ook net klere, kos, tent in wa  die res agter in die kappie van die bakkie

My 2cent waarde as jy stabileseerder wil gebruik kyk na die ALKO kop wat met friction pads werk

 

 

 

 

Swanie, wat is die afkorting op die knoppie wat jy in die voertuig moet aktiveer.

Ek is nie naby my voertuig nie (Jetta 5), hy het een of ander knoppie.

 

Die ALKO kop, pas dit op die bestaande goosenek, of hoe werk dit?

Dankie.

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Sep 2020 @ 11:07:41 am
PieterWK
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 10
Joined: 15 Sep 2020

Swanie, wat is die afkorting op die knoppie wat jy in die voertuig moet aktiveer.

Ek is nie naby my voertuig nie (Jetta 5), hy het een of ander knoppie.

 

Die ALKO kop, pas dit op die bestaande goosenek, of hoe werk dit?

Dankie.

 

 

 

 

Daar staan "ASR" wat klaarblyklik staan vir Anti slip regulator.

 

Weet nie of dit dieselfde is as waarna jy verwys nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Sep 2020 @ 16:43:31 pm
PieterWK
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 10
Joined: 15 Sep 2020

My nuutste inligting wat ek verkry het is as volg:

Mens kry 'n goose neck (swan neck) adaptor wat pas op 'n "Yellow blade stabilizer". Ek weet nie hoe die goed lyk en of 'n ander tipe/soort stabilizer ook op die adaptor sal pas nie. (Volgens die karavaanplek wat ek geskakel het is die adaptor wat hul verkoop (in die Transvaal) slegs vir 'n Yellow Blade stabilizer bedoel.

Aangesien die Jurgens xl waarin ek belangstel het, nie saam met sy ou tipe stabilizer arms kom nie en die plaat waarby dit inhak by die sleepstang nie meer vervaardig word nie, sou ek al daardie items apart in die 2de handse mark moet soek  (en 'n gewone trekstang in die plek van my Thule detachable swan neck sleepstang), of ek sal moet begin soek vir 'n ander karavaan.

Die Jurgens was 'n 1986 XL vir R28 500 (klink na min geld vir sommige manne, maar dis waarna ek kyk).

Hy het 'n enkeldisselboom en kan nie enige ander stabiliseerder akkommodeer nie.

Ek het die "ALKO kop met friction pads" wat Swanie na verwys het gegoogle en is nie seker of net daardie drukking wat die "friction pads" op die kop uitoefen, effektief werk as stabiliseerder nie.

Ek sal genoodsaak wees om verder te kyk na karavane wat 'n A frame het, hetsy om dan wyer te kyk na ander make, Gypsey en Sprite.

Ek weet die ou modelle wat in 'n goeie toestand is wat mens vir daardie prys kan kry, kom maar bitter min op die mark. Sal maar geduldig moet wees. 

Enige verdere raad sal waardeer word.

Dankie.

 

 

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Sep 2020 @ 17:05:33 pm
Swanie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 809
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years

 

 

Daar staan "ASR" wat klaarblyklik staan vir Anti slip regulator.

 

Weet nie of dit dieselfde is as waarna jy verwys nie.

Pieter ek ken nie VW nie maar op die MB en Mazda tel dit self op as jy plug inplug en verstel / pas dan die  Anti sway / stability control aan.

as die krag prop nie in is nie oor reageer albei die voertuie deur die Speed control vir die geringste uit te skop  tot as vragmotors van voor verby kom

 

Glo hier sal iemand wees wat jou met die VW.

 

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
5 days ago @ 13:13:36 pm
Dansan
Moon Member
96% Profile Strength
Posts: 783
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 40 years

103 kw en 320 torque? 

Kyk 'n bietjie op Google, ek sien daar dat Jetta NIE gebruik moet word om te sleep nie.

 

 

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
5 days ago @ 17:12:30 pm
PieterWK
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 10
Joined: 15 Sep 2020

103 kw en 320 torque? 

Kyk 'n bietjie op Google, ek sien daar dat Jetta NIE gebruik moet word om te sleep nie.

 

 

Ek sien hul dit dit so aan op die VW towing capacity chart. Ek het verder gegoogle, die inlooprem-karavaan gewig wat hy kan sleep word aangedui as 1400 Kg. 

Sy tara op die lisensieskyfie word egter as 1358 aangedui en ek is nie van plan om 'n karavaan te koop wie se GVM dit oorskry nie. 

 

Noem eerder dat met sy agterste veringstelel dit nie die ideale sleepvoertuig is nie, as om na die 103kw/320nm wat hy standaard uitstoot wat ok is, te verwys.

erloops, dit staan nou op 132/400.  :-)

Trek soos 'n trein. 

ABS skyfremme op al die wiele maak darem dat stopvermoens ook goed is, alhoewel met ekstra gewig sal dit 'n ander storie wees.

Beslis nie die ideale sleepvoertuig nie, hy het ook 'n baie lae grondvryhoogte, maar sal moet deug.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za