English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 524
Total Replies: 252 770
Total Views: 83 246 735
topics: 11 573
replies: 139 201
views: 39 341 661
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Verwyder Park van

replies: 3
views: 3587
14 May 2004
Anonymous
Ek verstaan nie ons ou volkie nie, almal kla hulle maak nie genoeg geld nie, maar aai hoe kan ons as ons sulke swak diens lewer? Ek het Dinsdag met 'n dame gepraat by 'n park en vir haar 'n definitiewe tyd gegee wat ek daar wil kamp (8 dae) Ek het haar mooi gevra om vir my die bank besonderhede en inligting oor die kamp te faks. Sy het belowe sy doen dit onmiddelik, 3 oproepe en een epos verder wag ek nog steeds vir my inligting, elke keer moet ek hoor dat sy baie besig is of net gou gou dorp toe is. Boodskappe is al gelos en versoeke vir die inligting weereens aangevra, maar daar gebeur net niks. In sulke gevalle kan iemand nie die naam van so kamp afhaal van die "Resort list" nie? Laat hulle maar voel op die harde manier hoe voel dit om besigheid te verloor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2004
Anonymous
Hier sit ons almal in die donker en wonder watter plek is dit. Die probleem is nou stilletjies opgelos en die kamp gaan net voort. Ek is van mening dat die kamp genoem moet word. Niemand prys 'n kamp anoniem nie die naam word gegee. Hoekom nie by die teenoorgestelde nie. Dalk verloor hy 'n sterretjie??? Dalk het die ou 'n sterretjie gekoop.
pieter
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2004
Bryan
Silver Member
14% Profile Strength
Posts: 75
Joined: 01 Jan 2007
I have to agree with all the other postings. Good service gets posted here no problem. If a person receives bad service and posts a complaint, let other fellow campers post their good or bad comments, as they would do with a park that gives good service. This thread is now 10? replies long all because of a cloak and dagger complaint.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2004
The RETIRED Boring Camper
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2355
Joined: 01 Jan 2007
Experience: 51 years
Hi Chris.
Please contact me at: 033 396 2296 / 083 289 6924 or willie@CaravanParks.com - I want the full details on this incident please.
Willie Bromehead
CaravanParks.com
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za