English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 770
Total Replies: 269 429
Total Views: 83 848 926
topics: 1 161
replies: 12 271
views: 4 843 699
Jokes and everything else that makes you laugh

Vervelig

replies: 11
views: 502
25 Jul, 2020 @ 11:00:53 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11140
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years

Ek is nou so vervelig, ek gaan sny sommer die Buurman se gras.

 

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jul, 2020 @ 15:39:40 pm
Morelig
Silver Member
37% Profile Strength
Posts: 92
Joined: 18 Sep, 2019

laughingHoe moed dit gaan nog 'n tydjie neem

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jul, 2020 @ 16:07:44 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11140
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years

Die ding is ek het bier en biltong, chips en mossels op koekies.

Maar nie RUGBY nie.

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jul, 2020 @ 17:31:32 pm
Fred
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 09 Mar, 2016
Experience: 54 years

Een van die regering se Covid19 raadgewers sê ons kan dalk eers in 2022 'n wêreld sien wat as redelik normaal beskryf kan word.  Ek dink dis maar die beste om die lewe dag vir dag te neem en nie verwagtinge in ons gemoed te skep nie.  As jy niks verwag nie, kan jy nie teleurgesteld wees nie.  Ons lewens is op halt geplaas, amper soos 'n langtermyn gevangene s'n en hoe ongelukkig ons ookal daaroor is of daarteen baklei, dit is die huidige normaal.  Ook soos 'n langtermyngevangene, gaan ons moet aanvaar die lewe gaan heelwat anders in die toekoms lyk as waaraan ons gewoond is of graag sal wil sien. Ek kry soms moeilik my kop om die huidige omstandighede en soms wil ek opstandig raak, maar dan probeer ek maar myself kalmeer en probeer om te aanvaar wat nou die normale is.  As ons nie broodgebrek ly nie, is ons immers nog nie te sleg daaraan toe nie.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jul, 2020 @ 17:59:16 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20014
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Die ding is ek het bier en biltong, chips en mossels op koekies.

Maar nie RUGBY nie.

 

Ook uitgehonger vir rugby.....sal selfs sover gaan om n WP game te kyk😜

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jul, 2020 @ 20:32:34 pm
Morelig
Silver Member
37% Profile Strength
Posts: 92
Joined: 18 Sep, 2019

Dit is die tye dat ons kniel voor DIE GROOT VADER. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jul, 2020 @ 08:43:35 am
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1878
Joined: 04 Mar, 2006
Experience: 57 years

Die enigste kniel wat ek deesdae sien is waar sportlui kniel met hulle vuiste in die lug.

It is not how old one is that matters, it is how one is old that matters. One do not stop playing because one is old – one is old because one stopped playing.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jul, 2020 @ 10:15:03 am
Nico
Jupiter Member
92% Profile Strength
Posts: 1505
Joined: 16 Jan, 2010
Experience: 14 years

Kyk ook nie meer rugby, krieket of F1 nie. Die simpele BLM het my net muhrig genoeg gemaak om totaal af te skakel!

Jammer jy voel "vervelig" JIn, maar toemaar ons glo jy is nie te "verveeld" nielaughing

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jul, 2020 @ 11:13:30 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11140
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years

Kyk ook nie meer rugby, krieket of F1 nie. Die simpele BLM het my net muhrig genoeg gemaak om totaal af te skakel!

Jammer jy voel "vervelig" JIn, maar toemaar ons glo jy is nie te "verveeld" nielaughing

Ons praat hoeka saterdag oor dit, sou daar rugby 🏉 gewees het.

Darm was daar nie en ek is nie kwaad nie.laughing

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jul, 2020 @ 19:12:28 pm
Morelig
Silver Member
37% Profile Strength
Posts: 92
Joined: 18 Sep, 2019

As ons die DSTV afskakel wonder darm wat gaan gebeur. Want daar is glad nie meer iets wat my laar regop sit nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Sep, 2020 @ 11:04:09 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 5120
Joined: 11 Dec, 2013
Experience: 37 years

Ja die poletiek ding is besig om sport soos rugby , krieket onaangenaam te maak

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Sep, 2020 @ 11:51:03 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20014
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Ja die poletiek ding is besig om sport soos rugby , krieket onaangenaam te maak

Dis iets wat ek tans NIKS mis nie {Die sport}

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required