English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 005
Total Replies: 259 238
Total Views: 83 467 400
topics: 11 851
replies: 143 192
views: 39 461 890
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Vervang van dak skokbrekers - Hier is hoe een persoon dit kan doen!

replies: 21
views: 465
24 Feb 2020 @ 08:20:44 am
Grant
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 12
Joined: 30 Nov -0001
Experience: 35 years

Hierdie plan het baie goed gewerk vir my, om alleen te doen, sonder om te sweet 

 

 

Hoop dit help!

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Feb 2020 @ 08:43:28 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16482
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 57 years

Die ilustrasie is bietjie klein maar ek het die image in 'n nuwe blad oop gemaak en so beter in gezoom.

Dit kan verseker die werk baie makliker maak.

Baie dankie vir die deel hiervan Grant.

 

Is dit dalk moontlik om vir my 'n afskrif te mail?  Wil dit saam my karavaan data berg.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Feb 2020 @ 08:52:50 am
Grant
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 12
Joined: 30 Nov -0001
Experience: 35 years

Geen probleem. Stuur net epos

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Feb 2020 @ 09:03:59 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16482
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 57 years

Geen probleem. Stuur net epos

leon@dlsys.co.za

 

Dankie byvoorbaat.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Feb 2020 @ 09:31:31 am
Henry en Karin
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 42
Joined: 12 May 2012
Experience: 48 years

Wonder al n ruk lank, hoe hard moet die 'struts' gepomp wees vir my Fleetline se dak.

Natuurlik so effe meer omdat die armpies nie meer is wat hulle was nie!

Soos U will.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Feb 2020 @ 10:24:56 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16482
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 57 years

Wonder al n ruk lank, hoe hard moet die 'struts' gepomp wees vir my Fleetline se dak.

Natuurlik so effe meer omdat die armpies nie meer is wat hulle was nie!

Op die omhulsel aan die bokant word die druk altyd aangebring.  Jy kan maar net by daai spesifikasie hou as jy die gaslifter laat recon/her vul.

Dan sal dit weer vir 'n tyd lank goed werk.

Diesel Elektric naby die skou gronde in kerk straat net voor jy onderdeur die trein brug gaan in 'n westelike rigting doen dit terwyl jy wag. Dis oorkant Kit Kat.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Feb 2020 @ 10:26:11 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16482
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 57 years

Voor ek vergeet skroef die fittings op die punte af anders raak hulle verlore, as jy dit in vat.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Feb 2020 @ 16:47:49 pm
Henry en Karin
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 42
Joined: 12 May 2012
Experience: 48 years

Dankie Leon. Wanneer klim jy uit?

Soos U will.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Feb 2020 @ 17:13:01 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18031
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

Dankie Grant....nice info!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2020 @ 07:07:14 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16482
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 57 years

Dankie Leon. Wanneer klim jy uit?

Uit klim? ? ? ?

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2020 @ 09:43:48 am
Henry en Karin
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 42
Joined: 12 May 2012
Experience: 48 years

Uit soos in die ou joppie. Daar  waar ons saam was en ek my geliefde ou Casspir vier jaar terug gelaat het... en jy steeds aan jou kant vasbyt.

Ek sit nou lekker oor die golwe en staar hie by Salt Rock. Geen haas of gejaag nie. Ons gaan eers Maart weer terug huistoe.

Soos U will.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2020 @ 11:39:59 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16482
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 57 years

Uit soos in die ou joppie. Daar  waar ons saam was en ek my geliefde ou Casspir vier jaar terug gelaat het... en jy steeds aan jou kant vasbyt.

Ek sit nou lekker oor die golwe en staar hie by Salt Rock. Geen haas of gejaag nie. Ons gaan eers Maart weer terug huistoe.

O okay................... wink

Nee wat dit is nog so paar jaar vir my as die liewe Heer my genadig is.  

Soos ek voorheen al gesê het.  Ek wil ook daai permanente kamp ding doen eendag ....... maar voor dan wil ek nog baie gaan kamp.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Feb 2020 @ 14:31:00 pm
Andal
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 159
Joined: 25 Nov 2012
Experience: 8 years

HI Grant, kan jy asb jou fotos en beskrywing aan my epos, ek  moet myne ook vervang maar is huiwerig om die joppie aan te pak sonder regte "know how"

 

email = driesjvr@hotmail.com

Groetnis.

Be the person YOUR DOG thinks you are.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Feb 2020 @ 06:00:34 am
Grant
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 12
Joined: 30 Nov -0001
Experience: 35 years

Goeie more

 

Ek maak so 

 

Grant

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Feb 2020 @ 06:07:52 am
Grant
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 12
Joined: 30 Nov -0001
Experience: 35 years

Goeie more. Ek maak so 

Grant

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Feb 2020 @ 12:51:30 pm
Hannes
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 275
Joined: 21 Mar 2013
Experience: 49 years

Ou spreek: 'n boer maak 'n plan.

Maar kyk nou hierdie inset: 'n kampeerder maak 'n plan, maar dis vinniger en beter.

Geniet jul kamp solank julle kan

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Mar 2020 @ 13:45:21 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1831
Joined: 21 May 2013
Experience: 21 years

leon@dlsys.co.za

 

Dankie byvoorbaat.

Leon; Wees asseblief so gaaf en forward ook vir my die skematiese voorstelling sodat ek dit ook in lêer kan hou. Adres:  hein.brase@gmail.com 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 May 2020 @ 17:35:24 pm
Swanie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1333
Joined: 26 May 2013
Experience: 47 years

vang nou eers op maar baie interesant

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jan 2021 @ 10:32:55 am
Theuns
Gold Member
81% Profile Strength
Posts: 92
Joined: 18 Jul 2007
Experience: 25 years

Dagsê Grant en ander vrinne, ek is ook nou by die punt waar ek hierdie raad moet benut. Grant, sal jy dit ook asb vir my per e-pos stuur? My adres is trkriek@lantic.net. By voorbaat baie dankie.

Ek wonder net of die vier skokbrekers wat ek reeds gekoop het, nie te styf gepomp is nie. Waar ek die skokbreker vir die haak self kan indruk, kry ek hierdie glad nie beweeg nie!  Dit sal darem 'n ding wees as ek die skokbrekers vervang het en dan nie die dak kan laat sak  nie. Op die kant staan 400 N. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jan 2021 @ 10:43:41 am
Theuns
Gold Member
81% Profile Strength
Posts: 92
Joined: 18 Jul 2007
Experience: 25 years

Ek wonder skielik nie meer nie, want ek het pas elders op die Forum die antwoord gekry. Daar is 'n tabel onder die onderwerp: Pressure in rooftop gas struts. 400 Nm is in die kol.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jan 2021 @ 12:13:09 pm
Fred
Neptune Member
100% Profile Strength
Posts: 3951
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 53 years

Jammer jy het nuut gekoop Theuns. Die oues kan weer vir 'n relatief geringe koste opgepomp word tot die nodige druk.  Ek het so 'n jaar gelede R40 per eenheid by AL-KO betaal en myne is sowat 40 jaar oud.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan 2021 @ 20:20:26 pm
Theuns
Gold Member
81% Profile Strength
Posts: 92
Joined: 18 Jul 2007
Experience: 25 years

Fred, dis presies wat ek wou doen en het een einde verlede jaar by Roadque gehad wat dit ook kan pomp. Die man daar het die skokbreker ondersoek en my aangeraai om liewers nuut te koop. Daardie spesifieke een het absoluut geen druk gehad nie en ek vermoed die ander ook, want ek moet sterk wees om die dak te lig en weer te laat sak. Roadque het egter nie voorraad gehad nie en ek het toe by Silverton Canopy Centre vier nuwes vir R596 gekry. Ek het intussen Grant se e-pos met sy slim plan in duidelike formaat ontvang en sal die naweek my Regal se waarde verhoog laughing.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za