English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 710
Total Replies: 268 693
Total Views: 83 820 461
topics: 100
replies: 1 977
views: 201 682
Share your best or worst experiences to help others out.

Verloor ons kind

replies: 10
views: 343
20 Jun, 2022 @ 16:28:36 pm
Gerden
Titanium Member
55% Profile Strength
Posts: 624
Joined: 04 Jan, 2021

Vrydag was ń tragesie en hartseer dag.

Ons moes ons 14-jarige dogtetjie laat gaan agv kanker.

Ons mis haar verskriklik.

Sy het orals saam getoer, maar haar einde het geroep, RIP my Babba.

👍
0
💔
1
😮
0
🙂
0
20 Jun, 2022 @ 18:39:30 pm
Die Louwvers
Bronze Member
48% Profile Strength
Posts: 35
Joined: 14 Nov, 2020

Sterkte Gerrie.Mens raak so geheg met die diere kinders en is so dramaties en hartseer om daai besluit te neem,maar om hulle te sien ly en agteruitgaan is vir almal ewe sleg.

Mooi aand.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jun, 2022 @ 19:15:53 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 19841
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Sterkte Dennis

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jun, 2022 @ 20:26:07 pm
BrianB
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4315
Joined: 10 Sep, 2011
Experience: 43 years

Sterkte, we know how the heart strings are pulled loosing when they have to go. Dis baie haartseer. ☹

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jun, 2022 @ 22:28:16 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 5115
Joined: 11 Dec, 2013
Experience: 37 years

Sterkte daar

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jun, 2022 @ 08:01:30 am
Piet Ford
Moon Member
96% Profile Strength
Posts: 705
Joined: 05 Apr, 2019
Experience: 36 years

Ja, dis nie lekker nie. Sterkte. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jun, 2022 @ 08:35:02 am
RichardJ
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 780
Joined: 02 Sep, 2015
Experience: 54 years

Sterkte Dennis

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jun, 2022 @ 08:50:22 am
Nico
Jupiter Member
92% Profile Strength
Posts: 1495
Joined: 16 Jan, 2010
Experience: 14 years

Hartseer Dennis, hartseer. Jammer daaroor. Toe Clio (al ons diere het motor name) sterf, het ek en Joanie albei lang trane gehuil, en glo my, vandag, amper 4 jaar later is die pyn steeds daar .

Sterkte.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jun, 2022 @ 08:54:56 am
Fred
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 4665
Joined: 09 Mar, 2016
Experience: 54 years

Dis seer Dennis, ek weet, ons het ons laaste twee hondjies, miniatuur Dobermans, so 'n paar jaar gelede verloor.  Ons het altyd honde gehad van ons 46 jaar gelede getroud is. Ons dink steeds met baie liefde aan hulle, veral as ons op plekke kom waar hulle saam was of plekke war ons seker is hulle sou geniet het.  Dit is net die laaste twee wat soms saamgekamp het as ons nie mense gehad het om hulle op te pas nie. Ons het egter besluit om nie weer hondjies te kry nie omdat dit maar 'n probleem is om met hulle te kampeer. Die vryheid om enige plek te kan kamp, is nogal 'n  voordeel.  Die plesier wat julle baba julle gegee het, sal altyd met julle bly en die wete dat julle mekaar se lewens ryker gemaak het, is 'n troos.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jun, 2022 @ 11:59:45 am

Baie dankie aan almal.
@Fred, ons gaan haar nie vervang nie en wat jy noem is waar dat dit nie sommer enige oord is wat dier vriendelik is nie.
Ons het so getoer dat ons haar ook kon akkommodeer, maar dit was ń groot plesier vir ons.
Al kan ons nou gaan waar ons wil sal sy altyd in ons harte en gedagtes wees.
Ek is net dankbaar dat sy verlos is van haar pyn.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jun, 2022 @ 20:28:40 pm
ervinjason
New Member
37% Profile Strength
Posts: 2
Joined: 21 Jun, 2022

Sterkte Gerrie.Mens raak so geheg met die diere kinders en is so dramaties en hartseer om daai besluit te neem,maar om hulle te sien ly en agteruitgaan is vir almal ewe sleg.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required