English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 775
Total Replies: 269 567
Total Views: 83 853 302
topics: 851
replies: 6 939
views: 2 422 220

Verkoop wa saam met movers?

replies: 25
views: 473
07 Mar, 2020 @ 21:35:57 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20050
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Ek gaan my Swing verkoop. Die PowrTouch movers het my R29,000 gekos. Ek het gedink om markverwante prys vir Swing te vra plus so R15k vir die movers. Dink julle ek gaan hom so verkoop kry of stel jul liewer voor dat ek dit oor bou in my volgende karavaan? Miskien is mover nie vir almal n trekpleister nie?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Mar, 2020 @ 11:55:54 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 6036
Joined: 20 Jan, 2003
Experience: 35 years

Ek sal hom oorbou.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Mar, 2020 @ 15:29:14 pm
Fred
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 4712
Joined: 09 Mar, 2016
Experience: 54 years

Hou hom beslis.  As mense tweedehand koop, stel hulle gewoonlik nie 'n hoë premie op ekstras nie en verwag om dit verniet saam te kry.  Die R15,000 wat jy jou prys wil lig met die movers, gaan net maak dat jy hom nie verkoop kry nie al is dit 'n geringe prys daarvoor.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Mar, 2020 @ 16:34:05 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11140
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years

Hou hom beslis.  As mense tweedehand koop, stel hulle gewoonlik nie 'n hoë premie op ekstras nie en verwag om dit verniet saam te kry.  Die R15,000 wat jy jou prys wil lig met die movers, gaan net maak dat jy hom nie verkoop kry nie al is dit 'n geringe prys daarvoor.

Jip jy verloor, almal wil dit hê maar jy byt die spit.

 

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Mar, 2020 @ 17:19:29 pm
Morelig
Silver Member
37% Profile Strength
Posts: 92
Joined: 18 Sep, 2019

Ek sal die movers terug hou. En bou dit oor op nuwe wa. Of het jy ander planne om te skuif.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Mar, 2020 @ 07:56:57 am
Jaco van Rooyen
Silver Member
77% Profile Strength
Posts: 94
Joined: 20 Feb, 2017

Dra die movers oor na nuwe wa.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Mar, 2020 @ 08:01:58 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16818
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

Die prys wat jy vra vir die movers is baie billik.  Volgens my sal dit maak dat iemand eerder jou Sprite Swing koop as daar 'n ander een is van dieselfde model.

Ek sou ook eerder aanraai om die movers te hou en dit oor te plaas op 'n ander karavaan dis as jy beplan om nog 'n ander wa te koop.

Ek weet nie hoe oud is die movers nie.  Maar die waarborg is in elkgeval net geldig vir 5 jaar.  Die oorbou is baie maklik.  Grootste werk is die instaleering van die rollers op die onderstel en dis eintlik net 'n vasbout aksie.

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Mar, 2020 @ 11:00:15 am
mulderpm
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2108
Joined: 04 Jan, 2016
Experience: 52 years

My gevoel is as die extras n groot persentasie van die woonwa ze prys uitmaak en hulle kan onmerklik verwyder word verwyder hulle en herinstaleer of verkoop apart.

By voorbeeld, my Gypsy Raven het verkoop vir R60 000. As hy movers op gehad het sou ek dit verwyder het. Op my Penta vir R180 000 het die movers gebly.

Dan bly die vraag van aircon bly of verwyder? Ek dink n aircon gaan is mooilik om onmerkbaar veewyder te word? My Gypsy het n portable aircon gahad. Hy was uitgesluit. Penta syn was ingebouw en ingesluit.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Mar, 2020 @ 11:03:22 am
mulderpm
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2108
Joined: 04 Jan, 2016
Experience: 52 years

My Exclusive het met movers en aircon gekom. Dit was n aantreking vir die koop van hom.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Mar, 2020 @ 11:47:54 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20050
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Dankie vir die terugvoering....waardeer. Ek dink ek gaan dit maar liewer afhaal soos julle voorstel. Ek was nounet by Campworld....hulle vra my R2500 om af te haal en te her installeer wat ek dink billik is. Nuwes wat ten volle automaties is kwoteer hulle al oor die R30k

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Mar, 2020 @ 12:10:04 pm
mulderpm
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2108
Joined: 04 Jan, 2016
Experience: 52 years

Dit klink goed Geert. Well worth it en daai movers is puik.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Mar, 2020 @ 17:40:59 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16818
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

Ek sal nie maklik weer n wa koop sonder n mover nie

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Mar, 2020 @ 09:49:45 am
mulderpm
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2108
Joined: 04 Jan, 2016
Experience: 52 years

Ek ook nie

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Mar, 2020 @ 18:38:54 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2341
Joined: 12 May, 2015
Experience: 50 years

Ek het my Swing met die movers verkoop bloot omdat my huidige Fleetline movers op gehad het anders sou ek dit ook afgehaal het.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Mar, 2020 @ 16:54:50 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep, 2013
Experience: 42 years

Geert. Wat ek Sou doen.

Ek verkoop die wa met movers wat natuurlik hul prys van R15000  ingewerk is. R10000 minder vir die wa as hulle movers nie wil saam he. R15000 as iemand net die movers will koop na wa verkoop is. 

Sou wa en movers saam verkoop begin jy fresh met nuwe movers.

Sterkte met keuse. Ek dink dit is n fout as jy karavaan will koop en jy se nee Vir movers wat alreeds gefit is en reg werk.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jun, 2020 @ 07:50:24 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20050
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Ek het my karavaan via deur Discovery Campworld verkoop. Altyd gedink handelaars wil nie meer gee as jy ekstras op het nie, maar Discovery het my R25k meer aangebied vir my wa toe ek noem dat hy PowrTouch movers op het.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jun, 2020 @ 07:53:53 am
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2285
Joined: 31 May, 2014
Experience: 55 years

Geert, dit is voorwaar goeie nuus. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jun, 2020 @ 13:29:11 pm
Hennie Botha
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1460
Joined: 09 May, 2014
Experience: 28 years

Ek het my karavaan via deur Discovery Campworld verkoop. Altyd gedink handelaars wil nie meer gee as jy ekstras op het nie, maar Discovery het my R25k meer aangebied vir my wa toe ek noem dat hy PowrTouch movers op het.

Baie bly dat jou wa nou verkoop is.

Sê dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jun, 2020 @ 14:10:32 pm
mulderpm
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2108
Joined: 04 Jan, 2016
Experience: 52 years

Geert, kon jy nie uit die hand uit verkoop nie?

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jun, 2020 @ 17:09:17 pm
Fred
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 4712
Joined: 09 Mar, 2016
Experience: 54 years

Waarmee kampeer julle nou- die Swing?

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jun, 2020 @ 20:13:35 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20050
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Waarmee kampeer julle nou- die Swing?

Die Expo. Ons kon darem al een naweek kamp voor lockdown ingewerk het.  Kan nie wag vir die volgende nie.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jun, 2020 @ 20:19:17 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20050
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Geert, kon jy nie uit die hand uit verkoop nie?

Ek het hom op n hele paar platforms geadverteer.....maar geen navraag gekry nie. Ek dog toe ek sal prys maar bietjie sak en aan handelaar verkoop. Tot my verbasing bied hulle my presies die bedrag aan waarteen ek hom geadverteer het. Discovery Campworld het binne n week n koper gekry. Die nuwe koper se vereiste was n mover....so dit het mooi uitgewerk. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jun, 2020 @ 09:40:45 am
Dansan
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1285
Joined: 05 Jul, 2013
Experience: 42 years

Daar was net TWEE voorwaardes vir die aankoop van die Fleetline.

01 Hy moes n binne-kombuis hê, hoofsaaklik vir koffie op n reen-oggend

02 Hy MOES movers hê.

Ek is bietjie in two minds met die "hou" of "verkoop" van die movers. Ek dink nie dat die ou by wie ek die Fleetline gekoop het het n sent vir die movers gekry nie.

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jun, 2020 @ 10:04:28 am
mulderpm
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2108
Joined: 04 Jan, 2016
Experience: 52 years

Ek het hom op n hele paar platforms geadverteer.....maar geen navraag gekry nie. Ek dog toe ek sal prys maar bietjie sak en aan handelaar verkoop. Tot my verbasing bied hulle my presies die bedrag aan waarteen ek hom geadverteer het. Discovery Campworld het binne n week n koper gekry. Die nuwe koper se vereiste was n mover....so dit het mooi uitgewerk. 

Dit is nou wonderlik. Dit was nie my ondervinding met hulle nie. Hulle het my bietjie meer as helfte geoffer vir my Gypsey Raven as wat ek hom voor verkoop het. Die trick was om hom net onder n' drumpel te ardverteer. Mense sit filters op die web werf waneer hulle koop. Soos tussen R50K - - - R60K. Dan lys jou wa wat vir R60.1K gelys is nie by hulle nie. 

Discovery het seeker n' kooper gehad.

Ek is baia bly jy het jou prys gekry en ek dink jou nuwe Jurgens is n' baia aangenaame woonwa. Daai 20mm wyer gee n' wonderlike meer ruim gevoel.

Het jy movers op gesit?

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jun, 2020 @ 10:10:39 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20050
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Dit is nou wonderlik. Dit was nie my ondervinding met hulle nie. Hulle het my bietjie meer as helfte geoffer vir my Gypsey Raven as wat ek hom voor verkoop het. Die trick was om hom net onder n' drumpel te ardverteer. Mense sit filters op die web werf waneer hulle koop. Soos tussen R50K - - - R60K. Dan lys jou wa wat vir R60.1K gelys is nie by hulle nie. 

Discovery het seeker n' kooper gehad.

Ek is baia bly jy het jou prys gekry en ek dink jou nuwe Jurgens is n' baia aangenaame woonwa. Daai 20mm wyer gee n' wonderlike meer ruim gevoel.

Het jy movers op gesit?

Ja....maar Ewiks

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jun, 2020 @ 10:40:06 am
mulderpm
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2108
Joined: 04 Jan, 2016
Experience: 52 years

Ja....maar Ewiks

Niks fout met hulle nie. Ek wonder net waneer hulle met n' koordloose remote gaan uitkom?

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required