Geert jammer om te hoor maar jy moet onmidelik werk daarvan maak anders gaan hulle nie jou lesensie skyfie uitreik nie en dit is nag
Geert Neels van Heerden het juis in die Augustus uitgawe van Weg Sleep oor hierdie probleem gesky miskien help dit
Kyk, ek kry ook ye veel van hulle, maar ongelukkig is dit my karre...
Geert daai epos adres wat jy gekry het is dit die selfde en laat ons weet as dit werk
Los dit totdat die balu ver jou n dagvaarding bring, en as jy dan wil betaal kan jy, maar ek dink hy gaan nie kom nie
Pwven jy kry mos ń fotos saam met jou etol rekening is dit jy of nie as dit nie jy is nie moet jy hulle aanvat maak ook die ander se saak beter wys hul stelsel werk nie
Geert daai epos adres wat jy gekry het is dit die selfde en laat ons weet as dit werk
moenie met SANRAL karring oor etoll gelde nie - los dit. hulle kan nie jou lisensie terughou as jy nie etoll gelde betaal het nie. die saak is nog hangende en moet in die hof getoets word.
Forum lede, as jy jou lisensie gaan hernu - moet nie jou eposadres, selnr op die hernuwingskennisgewing inskryf nie. die wat dit reeds gedoen het - sorry. die owerhede gebruik dit om verkeersboetes aan oortreders te voorien en jy staan geen kans om dit te verdedig nie. Alle kennisgewing moet per hand bedien word itv die strafproseswet. hulle gebruik eposadresse en sms'e om jou te laat weet daar is uitstaande boetes teen jou voertuig. stuur ook foto van oordtreding per epos en dan sit jou turf.
As hy per pos kom gooi ek hom weg. Geregistreede pos betaal ek hom. Kry ek 'n sms of e pos dat ek na 'n web blad toe moet gaan en kyk ek het 'n boete delete ek hom.
Ek vermoed as jy dan gaan kyk op daai web blad met jou registrasie no weet hulle die sms of e pos werk.
Ek het gister lisensie vir kar uitgeneem by poskantoor. Op die uidruk sien ek dat daar nog ou boetes van 4jaar terug is met my vorige kar. Hulle mag nie meer lisensie disk terughou as daar uitstaande boetes is nie, maar wat word op die ou einde van daai ou boetes wat nog op hul stelsel is?