So kom kinders Polokwane toe die naweek. Skoonseun het Jeep Commander.
Kry helse klop geluid agter. Jip niemand beskikbaar oor naweek, maar almal dink dis die propshaft. As jy vet gee, geen probleem maar haal net voet van petrol pedaal af. O hemel, klop geluid wat skrik vir niks.
Leen vir hulle ma se kar en ek gaan mense kry wat kan uitvind wats fout.
Propshaft mense se niks fout gaan na ratkas mense.
Ratkas mense se nee dis n Diff probleem.
Ten einde laaste, huur trailer en kom haal Jeep en vat terug Pta toe.
Fout.......linker agterwiel is los.
Ne!!!!!
Dit wys weer dat die basiese ding word vergeet deur die kundiges.
Toemaar, dokters het my siekte ook verkeerd gedianoseer.
Darm het julle vinnig die probleem gekry..
Ek sal eder voorstel dat iemand n OOR SPESIALIS besoek....
Hannes. Ek het n nuwe band in Boksburg op laat sit en twee kilos verder daars daai geraas wat jy van praat. Eiendelik by Jeep in Boksburg gestop kom hulle agter die wiel nuts is net met die hand vasgedraai. Wiel is los.
Jin dit klink of dit baie beter met jou gaan en ek dink nie net ek maar ons almal is vrek bly daar oor Alle eer aan ons Vader, gebed werk. 🙏
And it doesn't take long to enlarge the holes in the rim and remove the tread on the bolts.
Expensive mistake!
Hannes. Ek het n nuwe band in Boksburg op laat sit en twee kilos verder daars daai geraas wat jy van praat. Eiendelik by Jeep in Boksburg gestop kom hulle agter die wiel nuts is net met die hand vasgedraai. Wiel is los.
Jin dit klink of dit baie beter met jou gaan en ek dink nie net ek maar ons almal is vrek bly daar oor Alle eer aan ons Vader, gebed werk. 🙏
Na 4 mde wat hul agter kom doen hul die operasie.
Voel baie beter as voor die operasie.
Dankie
Dit is net weereens 'n bewys dat jy maar liewers ', eerste, tweede en miskien ook 'n derde opinie vir die herstel van jou voertuig moet kry. Ek is glad nie tegnies aangelê nie, so ek moet maar vertrou op die werktuigkundige se aanbeveling.
Op my vorige Wildtrak het ek 'n 25mm Spacer by die voorste "suspention" L en R laat installeer.
Na die werk moes die voertuig skuif na die wiel belynings dock. Daar voel ek aan die wiel moere en kom agter dat dit steeds los is.
Dis nou hoe die werk verrig word. By Supa Quick. Ek het dit geraporteer en die LID is aangespreek. Mens maak mos eers seker jou werk is deeglik afgehandel voordat 'n volgende oorvat.
Moet erken, ek het ook al iets uitmekaar gehaal net om uit tevind dit was iets kleins.