English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 443
Total Replies: 264 841
Total Views: 83 681 085
topics: 839
replies: 6 807
views: 2 416 059

Venter Sleepwa Te Koop

replies: 8
views: 259
15 Jan, 2022 @ 12:33:06 pm
Sternberg
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 30
Joined: 09 Apr, 2018
Experience: 42 years

Die 1,8meter Venter sleepwa is nog in 'n baie goeie toestand. Die bande is laasjaar vervang.

Ek het hom in my erf as oorbodig verklaar. Hoop daar is iemand wat hom beter kan gebruik

Prys R6,000

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
4 days ago @ 07:50:28 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16704
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

Ai dis 'n great prys.  Ek stel belang maar het nie eers die vermoë om hom te sleep nie.

Hy sal gou verkoop. Lyk baie goed

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
4 days ago @ 08:01:16 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 19028
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Dis bargain. Ek het geskrik toe ek sien wat hulle tans nuut kos

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
4 days ago @ 08:07:07 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16704
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

Ek kan hom nie eers tot by my huis kry nie...........................😛😂

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
4 days ago @ 10:08:33 am
Hennie Botha
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1382
Joined: 09 May, 2014
Experience: 28 years

Ek kan hom nie eers tot by my huis kry nie...........................😛😂

Ek kan hom vir jou vat......😇

Sê dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
4 days ago @ 16:09:49 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10876
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years

Goeie prys......

Kan ook help, vra net.

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
4 days ago @ 21:25:54 pm
HM
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4601
Joined: 06 Jan, 2009
Experience: 49 years

Die 1,8meter Venter sleepwa is nog in 'n baie goeie toestand. Die bande is laasjaar vervang.

Ek het hom in my erf as oorbodig verklaar. Hoop daar is iemand wat hom beter kan gebruik

Prys R6,000

Kontak besonderhede asseblief Willem?

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
3 days ago @ 08:18:56 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16704
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

Ek kan hom vir jou vat......😇

Goeie prys......

Kan ook help, vra net.

 

Dankie mense vir die aanbod om te help, maar my Seun het vir ons 'n klein 1200 Mahindra KUV tweedehans gekoop om mee oor die weg te kom.  Al sou die 'n hak op he, sal hy nie  die S/wa eers in die dorp gemaklik sleep nie.

Miskien eendag sal ons weer aan die kamp kom.

Dankie in elkgeval

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
yesterday @ 15:31:19 pm
HM
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4601
Joined: 06 Jan, 2009
Experience: 49 years

Kontak besonderhede asseblief Willem?

Dit is frustreerend wanneer daar nie kontakbesonderhede is nie. Sien dit ook nie by die Classifieds nie. Seker al verkoop?

 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za