English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 237
Total Replies: 248 893
Total Views: 83 115 506
topics: 11 387
replies: 136 614
views: 39 268 220
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Vensterbanke.

replies: 16
views: 276
20 Apr 2020 @ 21:39:34 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2173
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

My huis het Meranti houtvensters en die vensterbank aan die buitekant het daardie vierkantige rooi klip teel. Een van die vorige eienaars het daardie rooi teels (ek neem aan) met rooi stoepverf geverf. Duidelik is daar n paar keer oorgeverf te oordeel aan die lae verf wat nou so lekker opdop. Ek is nou besig om dit skoon te skuur voordat ek dit noodwendig sal moet oorverf. My vraag is nou watter tipe onderlaag gebruik ek wat daarop sal vasklou en dan watter tipe verf gebruik ek vir die finale afwerking wat darem weer n paar jaar sal hou. As iemand al so n oefening deurloop het sal ek bly wees om van daardie goeie raad te verneem. Dankie.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Apr 2020 @ 21:41:40 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2173
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

Miskien moet ek net byvoeg dat die meeste opdop aan die sonkant voorkom.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Apr 2020 @ 22:30:37 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16902
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Tile primer 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Apr 2020 @ 22:35:00 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15971
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

My voorstel is om dit so skoon as moontlik te maak.  Dit sal maak dat dit nie weer maklik sal af dop nie.

Dit is mos 'n soort sement teel.  Van die beste onderlaag is ek nie seker nie maar ek stel voor jy gebruik gepasde teeldak verf.

Ek het Noord van die Magaliesberg gebly in PTA Noord.  My teeldak se verf daar het eers na 14 jaar tekens van onderhoud getoon.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Apr 2020 @ 22:43:12 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16902
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Tile primer 

Ek glo in hierdie produk. Ek het dit al op vele plekke by kliente al gebruik en nog geen teleurstellings nie. Ek sal vir oom n foto stuur van n "signage" muur wat buite kantoorpark staan wat geteel was. Hierdie primer opgesit en daarna n goeie dakverf....nou al 2 jaar en nog niks wat wil begin afdop nie

 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Apr 2020 @ 22:52:29 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15971
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Tile primer 

Ek neem notas dankie vir die info Geert.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Apr 2020 @ 07:09:45 am
Louvan
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 1048
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 30 years

Ons het ‘n soortgelyke probleem gehad. Vorige eienaar het die teels groen geverf. Die verf is met paint remover, ‘n heat gun en baie elbow grease verwyder, en toe net natuurlik gelos.

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Apr 2020 @ 12:27:57 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16902
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

My huis het Meranti houtvensters en die vensterbank aan die buitekant het daardie vierkantige rooi klip teel. Een van die vorige eienaars het daardie rooi teels (ek neem aan) met rooi stoepverf geverf. Duidelik is daar n paar keer oorgeverf te oordeel aan die lae verf wat nou so lekker opdop. Ek is nou besig om dit skoon te skuur voordat ek dit noodwendig sal moet oorverf. My vraag is nou watter tipe onderlaag gebruik ek wat daarop sal vasklou en dan watter tipe verf gebruik ek vir die finale afwerking wat darem weer n paar jaar sal hou. As iemand al so n oefening deurloop het sal ek bly wees om van daardie goeie raad te verneem. Dankie.

Klink of ons dieselfde afwerking hetπŸ˜‰

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Apr 2020 @ 12:43:21 pm
Errol
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 397
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 33 years

Tile roof paint is very good but I think you only get it in 20 liters. i would go for the Tile primer myself. 

December 2014 Camp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Apr 2020 @ 13:42:25 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2173
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

Geert jy is in die kol. Myne lyk presies dieselfde. Dankie vir die goeie advies ek gaan beslis daardie roete loop.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Apr 2020 @ 16:51:47 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9408
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Tile primer 

Net voor die lockdown my huis klaar geverf, moet nog die dak doen.

Het  met mega bond die groot gedeeltes gedoen.

Mega bond is n gaas tipe verf.

Dit wat Geert wys is πŸ’― vir jou Doel.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2020 @ 23:39:14 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16902
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Dit kan n geweldige werk raak om teels skoon te maak van ou verf. Kan ook oorweeg om teels uit te kap en nuwes in te sit. Die sement kom gewoonlik nie saam nie en kan dan nuwe teel met "No-more-nails" of dergliks plak. Daai teels is relatief goedkoop en n venster bank het nie so baie nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Apr 2020 @ 18:39:36 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16902
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Die 2x grys gedeeltes van muur aan die kant was ook eers teels soos in middel....het dit net so 3 jaar terug geverf. Tile primer en dakverf

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Apr 2020 @ 18:41:48 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16902
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Het 1.5 jaar terug die middelste gedeelte swart geverf

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Apr 2020 @ 18:44:32 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16902
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Hier is n naby aansig van die teels wat ons grys geverf het 3 jaar terug. Vandag afgeneem....alles nog 100% .....geen tekens dat dit wil afdop nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Apr 2020 @ 20:29:03 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2173
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

Dankie Geert. Ek wag dat Builders oopmaak na die grendeltyd om vir my van die "Tile Prime" te gaan koop.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Apr 2020 @ 22:01:32 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Ek sal voorstel n vloer verf vir sement. As jy navraag doen die verf het n pigment in wat in die sement vas byt. Ek het dit altyd gebruik om n sleepwa onderdele winkel se vloer te doen in George en Nelspruit. Die regte vloer verf is swaar diens, chip nie maklik en byt in die sement in, hou baie lank.  Meeste fabrieke gebruik dit ook en behoort maklik opgespoor te word

 

πŸŒͺ️ Worry ends where faith begins πŸŒͺ️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za