English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 427
Total Replies: 233 027
Total Views: 82 457 362
topics: 84
replies: 1 538
views: 185 929
Share your best or worst experiences to help others out.

Veiligheid tussen PTA en Polokwane

replies: 17
views: 569
08 Jun 2018 @ 17:18:25 pm
Anonymous

Vroeg oggend ure vanoggend reis my seun se vriend en vrou vanaf PTA na Polokwane.

Weet nie presies waar dit gebeur het nie, sal details môre kry.

Band skrapnel word gegooi in die pad. Met die insident, kontak my seun se vriend sy versekering.

Ongelukkig was dit alreeds te laat. Die generasie neem hom en sy vrou bos in en word beroof.

My seun se vriend, bliksem een blykbaar goed en toe word hy gesteek met ń mes.

Met die opdaging van die tow truck, word die ou ook bos toe getrek en beroof.

Almal is blykbaar veilig tuis en sal verdere inligting verskaf oor presies die situasie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jun 2018 @ 17:21:29 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6418
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Nuwe SA broer en dit is net die begin.

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jun 2018 @ 19:14:26 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2981
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

DK

ASB....,ons soek details!!

My kinders kom vlg naweek hierheen. Ek ry N1 gereeld.Dankie

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jun 2018 @ 19:43:50 pm
Anonymous

DK

ASB....,ons soek details!!

My kinders kom vlg naweek hierheen. Ek ry N1 gereeld.Dankie

Grumps, alles van hulle is weggeneem.

Ek sal alles op detail plaas sodra ek meer inligting het.

Hulle is nog redelik in trauma, daarom is alles nog redelik stil.

Al wat ek kan sê is, sodra so insident gebeur, hou aan met ry.

Moet nie aftrek nie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jun 2018 @ 20:29:14 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1748
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Dit is so hartseer dat daar sulke elemente in ons samelewing is. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jun 2018 @ 07:41:34 am
steamer
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1312
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 45 years

We can only wonder what it will be like after elections.

A sad but beautiful country being taken down!

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
1
😮
0
🙂
0
09 Jun 2018 @ 08:57:39 am
Anonymous

DK

ASB....,ons soek details!!

My kinders kom vlg naweek hierheen. Ek ry N1 gereeld.Dankie

Grumps om terugvoering te gee.

Die insident het blybaar by die Pierneef brug gebeur.

Klomp, Zimb's

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jun 2018 @ 09:08:29 am
Trev1
Gold Member
70% Profile Strength
Posts: 168
Joined: 25 Jan 2015
Experience: 4 years

Jammer om te hoor.  Waar presies is Pierneef brug 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jun 2018 @ 09:37:23 am
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2567
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Dis skokkend!  Ons ry ook gereeld die pad.  Ek weet nie van 'n Pierneef brug nie.  Kan dit dalk Pienaarsrivier wees?  Daar is 'n brug.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jun 2018 @ 16:55:49 pm
Anonymous

Blykbaar soos ek verstaan is dit baie naby aan die eerste weegbrug buite PTA oppad Polokwane toe.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jun 2018 @ 18:09:58 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14237
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Dink dan dis soos Fred noem....Pienaars rivier 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jun 2018 @ 18:16:38 pm
Trev1
Gold Member
70% Profile Strength
Posts: 168
Joined: 25 Jan 2015
Experience: 4 years

Dankie.  

 

Ek ry ook gereeld die pad - is juis die week weer op pad Polokwane toe - sal maar moet wakker wees op die pad.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jun 2018 @ 18:25:12 pm
Anonymous

Soos verneem na hulle gesprek, plaas hulle ń plank oor die pad wat volgens die kleur van die pad is met die skrapnel daaroor.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jun 2018 @ 18:27:41 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14237
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Hier in Pretoria was gister n ou wat n bakkie ge-hijack het....jaag toe en maak toe n ongeluk. Mediese helikopter is ingeroep om hom te kom help...🤕

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2018 @ 19:44:13 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14237
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Vroeg oggend ure vanoggend reis my seun se vriend en vrou vanaf PTA na Polokwane.

Weet nie presies waar dit gebeur het nie, sal details môre kry.

Band skrapnel word gegooi in die pad. Met die insident, kontak my seun se vriend sy versekering.

Ongelukkig was dit alreeds te laat. Die generasie neem hom en sy vrou bos in en word beroof.

My seun se vriend, bliksem een blykbaar goed en toe word hy gesteek met ń mes.

Met die opdaging van die tow truck, word die ou ook bos toe getrek en beroof.

Almal is blykbaar veilig tuis en sal verdere inligting verskaf oor presies die situasie.

Fb...

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jun 2018 @ 13:34:35 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14569
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Kan niks sien nie

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jun 2018 @ 14:13:52 pm
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2567
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Nou wonder mens waarom daar vyf voorvalle moes wees.  Na die tweede moes die polisie mos 'n patroon gesien het en die nodige stappe geneem het om verderes te voorkom.  Maar dis seker wensdenkery.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jul 2018 @ 11:16:37 am
Sakkie123
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 12
Joined: 08 Oct 2013
Experience: 39 years

Hier in Pretoria was gister n ou wat n bakkie ge-hijack het....jaag toe en maak toe n ongeluk. Mediese helikopter is ingeroep om hom te kom help...🤕

Hoekom helikopter se tyd mors ?? Skiet die $^%W&%*&^

 

Toyota and Jurgens MAGIC !!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required