English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 776
Total Replies: 269 593
Total Views: 83 853 937
topics: 4 588
replies: 32 171
views: 17 497 729
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 89
replies: 231
views: 10 344

Veiligheid in Kruger

replies: 6
views: 375
15 Apr, 2022 @ 19:26:51 pm
Elanga
Bronze Member
55% Profile Strength
Posts: 25
Joined: 04 Feb, 2022

Ek lees in die "Africa Wildlife Gallery of Shame" van 'n kampeerder wat van sy National Luna yskas  uit sy tent in Skukuza  in Februarie 2022 beroof is. Is diefstal nou algemeen in Kruger of is dit net 'n geïsoleerde geval?

Ek hoor ook gerugte van persone wat by  watergate aangeval en beroof is. Is dit "fake news"?

Ek gaan Meimaand Kruger toe en wonder maar net...

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Apr, 2022 @ 07:15:22 am
Joe Stieger
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 430
Joined: 15 Aug, 2011
Experience: 44 years

Sal nie weet nie Rob, al wat ek weet is dat in hierdie wilde weste woeste land van ons is enigiets nou moontlik! Mens is eenvoudig nerens meer veilig nie, en moet jy permanent op jou hoede en paraat wees...

A happy life doesn't just happen, it's something you create yourself...
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Apr, 2022 @ 07:33:17 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11140
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years

Wet ook nie van gevalle wat aan gemeld is nie.

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Apr, 2022 @ 08:21:03 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20055
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Seker die dieselfde geval waaroor gesels is op die KNP 2022 draad?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Apr, 2022 @ 13:26:07 pm
mulderpm
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2110
Joined: 04 Jan, 2016
Experience: 52 years

Oom Jors se stories....

"Net so voor Laer Sabie, klomp motors in die pad.
     Klomp bobbejane in die pad.
     Een van die mannetjies kyk my so aan,hy lyk nogal vir my bekend.Spotenderwys groet ek hom om die ander in die voertuig te vermaak.
    Sal hy my so aanstaar en in n suiwer afrikaans sê hy "goeie middag meneer,ek is die agterkleinkind van Kaspaas"
      My magtig,ek wou sê jy lyk bekend.Leef hy nog?
       Ja oom,hy is hoeka hier onder by die rivier,hy verjaar vandag en dit is n party wat ek vir hom gee vir sy verjaardag.
      Hoe langer ek en hy praat hoe meer bondel die karre daar om ons.Daar teen die rivier is daar leeus,olifante, buffels,seekoeie, te veel diere om op te noem.Almal kuier lekker saam.
     Oom,ek wil oom n groot guns vra,die maroelabier het opgeraak.Sal oom my nie Komatipoort toe vat en vir ons  drank gaan koop nie.Ek het nie geld nie so as oom dit sponsor sal ek baie bly wees.
     Hy klim ook sommer dadelik op voordat ek die a van ja ge-uiter het.
      Jul moes die mense sien,hulle neem aanmekaar foto's van hierdie petalje.So is ons toe daar weg.Op pad hek toe kry ons die rooinekke ook oppad party toe.By die hek aangekom, het die personeel ons net so een kyk gegee en ons n permit gegee vir Kaspaas Jnr.
     By die bottelstoor ken almal hom,hul sê vir my terwyl hy die drank aandra,dit is n ou trick van hom.Dit bleik toe te wees dat hy een of ander "Party Planner" is.
      Terug by die venue nooi hy ons saam. Ons steek die voertuig daar in die bosse weg by een van daai inhampaadjies.
    Daar het hy ons toe aan almal voorgestel, wat n aangename klomp.Almal het hul toe nou aan drankies gehelp.Oom olifant drink sy dop sommer so uit n twee liter coke, terwyl ou kaspaas hom aanmoedig met, "vat hom boetie, vat hom"
   Ou Kaspaas lyk eintlik nog goed vir sy ouderdom. Loop met n kierie, maar hy het nog n lekker huppel in sy stappie. 
     Al die bosluise het ook afgeklim van hul voogde af en hul bondel daar saam.Kan so klomp bosluise nou vir jou suie, hul lyk naderhand soos miniatuur seekoeitjies.
    Vroeër vanoggend het ons n trop leeus met welpies gekry.Hulle was ook by die party.So vanuit die karre lyk hul oulik.As jy saam hul kuier is hul eers oulik.Hul kom lek aan ons kuite en prrr soos n huiskat as hul so teen ons skuur.
       Het ons toe nou lekker saam die klomp gekuier.Dit was ook lekker om die mense so van hulle kant af dop te hou.Al die voertuie wat so stop en ons so nuuskierig aanstaar.Jy kan sommer sien hul is niks gewoond nie.
    Met trane in ou Kaspaas se oë het hy ons gegroet toe ons moes ry om die hekke nog oop te vang.
  
Vreugde en vrede vir almal,o ja, ou Kaspaas stuur groete vir almal wat hom nog kan onthou."

Nou weet julle wie steel so.

Groete,
Paul
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Apr, 2022 @ 15:05:46 pm
RichardJ
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 804
Joined: 02 Sep, 2015
Experience: 54 years

Mooi Paul.

 

We had a tray of eggs stolen from within our closed tent

 

Culprits were little men in grey overalls.

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Apr, 2022 @ 07:52:11 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11140
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years

AJ jy hom weg jaag gooi hulle jou met klippe..... hehehe.

 

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required